2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naas ek het nogals aan die selfde ding gedink.
Dit reen nou al 2DAE (DANKBAAR).
Saterdag gaan daar jakkals vrektes wees.
Dit reen nou al 2DAE (DANKBAAR).
Saterdag gaan daar jakkals vrektes wees.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
great mind think alike... fools never differ..
hyt nou ophou reen hier.. gaat my stoel laai en kyk
hyt nou ophou reen hier.. gaat my stoel laai en kyk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Gooi lood
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
stoel op.. kamo op.. geweer in.. roeper check.. mussie op.. q20 gespuit vir incase.. ek gaat nou hoooopenlik lood gooi
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Stywe bene Naas(jakkals bene)
As julle geskiet het en 3of meer op n plek gekry het, hoe kry julle die dooie jakkalse in die lang gras?
Ek het al so paar so verloor.
As julle geskiet het en 3of meer op n plek gekry het, hoe kry julle die dooie jakkalse in die lang gras?
Ek het al so paar so verloor.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
het begin met ore 4 sagies so 45%.. 2 keer deur met 5 min tussen in... jak aleen... wag so 13min toe dassie... niks.. hou aan met dasie maar sag so 50%.. speel mooi huil toe ant 3 wind op by my buurman... wag so 7 min toe prinsess voeltjie... daar kom hy... wik en weeg by die bonnox.. toe glip hy deur... draf lekker in kort lusern wind op van roeper.. reg bo roeper stop ek hom... doep daak hy in sy tekkies... n mooi jong reun... sal more pens kyk en vergelyk met die baie reen...
jong faai lang gras n bogger.. maak maar n merk op horison of boom skat distansie voor skoot en tree maat af... het so 3 weke terug ook een in lang gras verloor.. weet ouens plak yskas magneet op tralie onder loop na skoot...
gaat nou nog n bietji sit
stefan jyt laas gevra oor dou... die perd is sop nat van gras so dou weeti.. lyk noe of die nat gras pla nie
jong faai lang gras n bogger.. maak maar n merk op horison of boom skat distansie voor skoot en tree maat af... het so 3 weke terug ook een in lang gras verloor.. weet ouens plak yskas magneet op tralie onder loop na skoot...
gaat nou nog n bietji sit
stefan jyt laas gevra oor dou... die perd is sop nat van gras so dou weeti.. lyk noe of die nat gras pla nie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Soos n joodse voorvel sê jy. Hahaha ek lê en lag my vrou wakker. Eks bly julle kap hulle. Hou so aan.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
ja daai voorvel storie is nogal n goeie een
Stefan... jou vraag oor dou.. toe skuif na staanplek 2 seker so half uurgesit raak dit kwaai vogtig.. dak en geweer nat..
niks boggerol.. nie eens een wat birji skreeu nie..
so my beskeie opinie.. daar is dalk iewers n "DOU afsny punt"
nou kry ek nie foto gepost nie.. hier op linkerkant sê hy .... img off... hoe stel ek dit reg?

- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Kon darm een laai van 3 voor die mis net te erg geraak het. Ander twee sal ek more ogggend gou gaan soek. Was beslis raak maar bankrot bos steek hulle goed weg en my hondjie het nie vanaand saam gegaan nie.
Kont darem so 3 ure se roep kon in kry. Vlekkie d x2 daar na spring haas5x2 en mooi huil daar na goeie stilte periodes tussen in.
Ontsettend baie gedou en aand was aanvanklik skoon sonder mis maar het baie vinnig toe getrek tot om en by 30m sig.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... cadaa8.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 6d6460.jpg[/IMG]
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dit was n jong reun wat ek eerste geskiet het en opgelaai het. Maar op die 3de staan plek het ek die ander twee saam geskiet. Sal update oor ouderdomme...JacoJ wrote:Kon darm een laai van 3 voor die mis net te erg geraak het. Ander twee sal ek more ogggend gou gaan soek. Was beslis raak maar bankrot bos steek hulle goed weg en my hondjie het nie vanaand saam gegaan nie.
Kont darem so 3 ure se roep kon in kry. Vlekkie d x2 daar na spring haas5x2 en mooi huil daar na goeie stilte periodes tussen in.
Ontsettend baie gedou en aand was aanvanklik skoon sonder mis maar het baie vinnig toe getrek tot om en by 30m sig.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... cadaa8.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 6d6460.jpg[/IMG]
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
lekker as hul so val...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
hiers my nat jak Sent from my GT-I9500 using TapatalkJacoJ wrote:Dit was n jong reun wat ek eerste geskiet het en opgelaai het. Maar op die 3de staan plek het ek die ander twee saam geskiet. Sal update oor ouderdomme...JacoJ wrote:Kon darm een laai van 3 voor die mis net te erg geraak het. Ander twee sal ek more ogggend gou gaan soek. Was beslis raak maar bankrot bos steek hulle goed weg en my hondjie het nie vanaand saam gegaan nie.
Kont darem so 3 ure se roep kon in kry. Vlekkie d x2 daar na spring haas5x2 en mooi huil daar na goeie stilte periodes tussen in.
Ontsettend baie gedou en aand was aanvanklik skoon sonder mis maar het baie vinnig toe getrek tot om en by 30m sig.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... cadaa8.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 6d6460.jpg[/IMG]
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Wel gedaan manne, ek beplan vir vanaand.
Ek hoop ek ewenaar julle sukses. Die magnete klink na goeie plan. (My vrou gaan my krap.....)
Ek hoop ek ewenaar julle sukses. Die magnete klink na goeie plan. (My vrou gaan my krap.....)
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dweetster jou vrou jou toe bygekom oor magneet..?Dweetster wrote:Wel gedaan manne, ek beplan vir vanaand.
Ek hoop ek ewenaar julle sukses. Die magnete klink na goeie plan. (My vrou gaan my krap.....)
ekt vanaand seker my oudste teef nog gedreun... syt geval vir sprinhaas 1... bitji onkant betrap.. al opad weg van roeper.. haar gelukkig gestop en op so 135m 14m onder roeper laat sag lê op die groen grassies....
ek skat haar seker so 6/7 jaar... wat skat jul Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dweetster jy toe sukses gehad?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
whòooooooo yipeeèeeeeeeeeeeeeeee
dankie
dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Wdt
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Mar 05, 2018 11:59 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi gedoen Naas! Springhaas is baas
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Wdt... ons moet plan maak vir n dag roepie... kom oor jou snot siekte anders was jy by gistraand
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hi ja Naas ek was toe uit. My vrou het onmiddelik op haar naels gaan staan toe ek haar vra oor die magnete.
Ek het een jong teef kon kry, en so net na middernag n groot rooikat manetjie.
Ek kry net nie die foto gelaai nie.
Ek het een jong teef kon kry, en so net na middernag n groot rooikat manetjie.
Ek kry net nie die foto gelaai nie.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
op haar naels reken jy:):)
ag lekker man.... watsup daai foto die kant toe dan plaaas ek hul vir jou... nul 72280732vyf
ag lekker man.... watsup daai foto die kant toe dan plaaas ek hul vir jou... nul 72280732vyf
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
hier is dweetster se kat... hy reken daar nie baie nie maar hul is mooi groot.. hy moet maar vir jul vertel wat waar hoeDweetster wrote:Hi ja Naas ek was toe uit. My vrou het onmiddelik op haar naels gaan staan toe ek haar vra oor die magnete.
Ek het een jong teef kon kry, en so net na middernag n groot rooikat manetjie.
Ek kry net nie die foto gelaai nie.
mooi gedoen Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Die dou ding is intresant en ons kyk hom al n rukkie.
As jakkals klaar nat is en daar is nie n droe plek vir hom dan loop hy as dit nat is. (Reen)
As hy droog is en dis nat buite dan beweeg hy nie maaklik nie. Dou of Bloudou soos ons hom noem is daardie nat dou wat jou en jou toerusting nat maak. Ons (Jakkalsmeister) is geneig om te gaan slaap as die bloudou eers gaan le.
Groete
As jakkals klaar nat is en daar is nie n droe plek vir hom dan loop hy as dit nat is. (Reen)
As hy droog is en dis nat buite dan beweeg hy nie maaklik nie. Dou of Bloudou soos ons hom noem is daardie nat dou wat jou en jou toerusting nat maak. Ons (Jakkalsmeister) is geneig om te gaan slaap as die bloudou eers gaan le.
Groete
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Naas. Ek was uit Saterdag aand. Ek het vroeg aand op n gesnyde oulandsgras land gaan sit. Die veld is baie mooi en die gras so lank soos ek.
Ek het met vlekkie d begin en met n critter self gereply. (ek kort nog bietjie oefening met daai dking)
Stil gesit maar geen riaksie gekry nie. 10min later toe seel ek vir hulle hassie lollie se vastrap foxtrot. Daar was net een teef wat wou daans. Die teef kom toe sommer by die roeper uit. Toe ek haar sien het sy klaar gedraai om te hol.
Toe ek haar skiet het ek dadelik in n jak destres in gegaan.
Agter die opstal deen die berg het een jakkals geblaf(kwaat)
Ek het sag met hasie nog geroep met laang pouses.
Na 20min het ek geskuif na waar ek die jak gehoor het.
Daar het ek swartrug 1 gespeel en toe n andwoord van my eerste staanplek gekry. Ons het mekaar iewers gemis.
Ek het besluit om weer bergaf te gaan 1.3km en net so teen n soya land te gaan staan so 400 mtr van waar my eerst roep was. Met vlakhaas sag begin toe na net 5min die roep in toe kom die rooikat teen die draad af gestap.
Hy stap tot by my roeper wat op n paal staan en sit op sy stert en kyk vir die roeper.
Dit was n goei aand.

bushpig7... dankie vir daai Blou Dou inligting... sal dit in vervolg onthou.. dis seker nie n reël nie.. net n aanduiding... as hy honger is sal hy loop....
dweetster.... wil jou graag vra... het jy n drywer?
omdat as jy na manne luister met ondervinding sê hul n drywer is soos n geweer.. jy kan nie jak jag daarsonder nie...
hoekom dink jy het jy jak gemis tussen stand 1 en 2...
dit het vir jou gewerk want toe kry jy die kat