Soek tog hulp/of raad.
Ek het n wildfire roeper, kry hom nie dat op foxpro program konekteer nie. het n ty terug my sd kaartlie vir n friend geleen. Van daar af tel die program nie my roepper op nie. moes viseeker my kaartjie om geruil het...neem aan daar is n driver file weg. Was nou al by 3 virskillinde ouens,het kaartjie skoon gemaak en weer hulle klanke oor gelaai net om tekyk of roepper op tel,niks werk nie. Die komper tel hom wel op as n f drive maar program wil niks weet nie..
Sal hulp wardeur.
Roeper probleem/ wildfire
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roeper probleem/ wildfire
Filename WF1
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Roeper probleem/ wildfire
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
pommie
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Mar 21, 2018 8:42 am
Re: Roeper probleem/ wildfire
baie dankie.
sal gou more vir n ander kabel en kartjie kyk.
My kaartjie is n 4 g.
sal gou more vir n ander kabel en kartjie kyk.
My kaartjie is n 4 g.
-
pommie
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Mar 21, 2018 8:42 am
Re: Roeper probleem/ wildfire
Naand se.
Dit soo gemaak file viander na WF1 en hy werk. Maar nou sukkel ek weer met program. allis werk, kan klanke oor skuif en op of af maar as wil backup dan wil hy nie, amper of comper vries en as dit op roepper stoor wil hy nie die klanke boo nr87 speel nie.
Dit soo gemaak file viander na WF1 en hy werk. Maar nou sukkel ek weer met program. allis werk, kan klanke oor skuif en op of af maar as wil backup dan wil hy nie, amper of comper vries en as dit op roepper stoor wil hy nie die klanke boo nr87 speel nie.
-
pommie
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Mar 21, 2018 8:42 am
Re: Roeper probleem/ wildfire
Weer eenige raad rontom dit. HET FOXPOR weer af gelaai ,sal weer probee.

