Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Middag manne,
Ekt n vraag wat stel julle voor as mens n langer loop wil he, om eerder n ander roer te koop of is dit meer prakties om net n loop te koop met die spesifikasies wat ek na verlang bv n 30" duim loop met 1-7twist vir my creedmoor met n 34mm dia.
Wat beheld die loop vervanging proses?

Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Dit behels baie trane en 2 of 3 jaar se wag....
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Dit kos in elk geval op die ou end net soveel soos om 'n nuwe geweer te koop.
Of so iets
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Ek luister ook...
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Die probleem is, die nuwe geweer het nie 'n 30" heavy palma loop op nie. En ook nie die twist wat jy graag wil hê nie.Harambe wrote:Dit kos in elk geval op die ou end net soveel soos om 'n nuwe geweer te koop.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Dit gaan dalk makliker, vinniger en duurder wees om direk n nuwe geweer te laat bou.
Jy spaar tyd met die onbekwaamheid van CFR, dus makliker.
Alles is nuwe komponente, dus vinniger want minder papierwerk.
Duurder vir die normale redes.
Jy spaar tyd met die onbekwaamheid van CFR, dus makliker.
Alles is nuwe komponente, dus vinniger want minder papierwerk.
Duurder vir die normale redes.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Kan jy nie die geweer inboek by n smid so dat doe geweer op sy boekke is nie. Dan haal jy doe roer van jou naam ad. Die smid vernietig die loop. Skroewe n nuwe loop in jou aksie en jy doen aansoek van voor af soos n nuwe geweer?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Is daar nie maar net so baie papierwerk om aansoek te doen om 'n geweer te laat bou nie?Ds J wrote:Dit gaan dalk makliker, vinniger en duurder wees om direk n nuwe geweer te laat bou.
Jy spaar tyd met die onbekwaamheid van CFR, dus makliker.
Alles is nuwe komponente, dus vinniger want minder papierwerk.
Duurder vir die normale redes.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
As jy net die aksie koop en dan die geweer laat bou dan mag dit dalk vinniger wees maar as jy n nuwe geweer laat bou op n aksie wat klaar op n bestaande geweer is dan raak dit interessant/lang proses.Gian_dP wrote:Is daar nie maar net so baie papierwerk om aansoek te doen om 'n geweer te laat bou nie?Ds J wrote:Dit gaan dalk makliker, vinniger en duurder wees om direk n nuwe geweer te laat bou.
Jy spaar tyd met die onbekwaamheid van CFR, dus makliker.
Alles is nuwe komponente, dus vinniger want minder papierwerk.
Duurder vir die normale redes.
Indien enige iemand die proses begin en direkte nommers soek om die aansoeke op te volg/aan te spoor. Stuur n PM dan gee ek die nommers.
Was onlangs deur die hele uistappie.
Groete
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Lang storie kort sien jy soek n 1-7 twist 264 loop gaan sukkel om een te kry so d.w.s jy gaan hom spesiaal moet bestel. Dit gaan n paar maande vat. Jy doen aansoek vir request to alter a firearm by a gunsmith, dit is n 531. Sodra jy toestemming gekry het mag die geweersmit begin bou aan die geweer. Sodra hy klaar is vul jy n 521g in Notification of incorrect information wat jy dan die nuwe serial nommer ens invul sodat hul dit op jou nuwe kaartjie kan aanbring. Hierdie grappie klink maklik en eenvoudig, ek al 6 keer daar deur en weet nie of ek weer die krag het nie. Baie sterkte, dit kan enige iets van 4maande tot 20jaar vat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Prozac vir 6 maande en dan begin jy met die proses - en jy gebruik dan dubbeldosis PZ.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Nes jy daar se Kallie,Kallie Fernhout wrote:Lang storie kort sien jy soek n 1-7 twist 264 loop gaan sukkel om een te kry so d.w.s jy gaan hom spesiaal moet bestel. Dit gaan n paar maande vat. Jy doen aansoek vir request to alter a firearm by a gunsmith, dit is n 531. Sodra jy toestemming gekry het mag die geweersmit begin bou aan die geweer. Sodra hy klaar is vul jy n 521g in Notification of incorrect information wat jy dan die nuwe serial nommer ens invul sodat hul dit op jou nuwe kaartjie kan aanbring. Hierdie grappie klink maklik en eenvoudig, ek al 6 keer daar deur en weet nie of ek weer die krag het nie. Baie sterkte, dit kan enige iets van 4maande tot 20jaar vat
Indien dit jou primere geweer is sal ek dit nie voorstel nie. As jy ander gewere het en jy tyd het om te wag, dan is 1-2jaar seker eina maar gaan nie jou jag/teikenskiet geleenthede beinvloed nie.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
My proses vandag begin, hier kom 'n ding!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Prozac???????????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hoe gaan mens te werk as mens n ander loop wil op sit?
Maak vir my sin.Armand Steenkamp wrote:Kan jy nie die geweer inboek by n smid so dat doe geweer op sy boekke is nie. Dan haal jy doe roer van jou naam ad. Die smid vernietig die loop. Skroewe n nuwe loop in jou aksie en jy doen aansoek van voor af soos n nuwe geweer?
Ek het jare terug ‘n loop vervang. Bloot aansoek gedoen vir nuwe lisensie vir nuwe loop. Loop laat vervang by wapensmid en my lisensie was reg voor die geweer klaar was. Ou loop net so in kluis gebêre saam met sy lisensie. So ‘n paar jaar gelede die loop vir ‘n vriend geskenk wat wat hom op ander aksie laat sit het en lisensie oorgedra op sy naam. QED
Ek het ‘n Beretta .22 Pistool met twee lope. Elke loop het sy eie lisensie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.