.22 Winchester long rifle model 69A made in New Haven USA
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Enige idea wat so geweertjie werd is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: .22 Winchester long rifle model 69A made in New Haven US
Nog fotos

Een van die inskrywings op die loop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: .22 Winchester long rifle model 69A made in New Haven US
.22lr Winchester Mod 69 Rifle R 2500.00
Bolt action sporter with 25" barrel carrying open sights. Five round detachable magazine.
American black walnut stock with Winchester recoil plate to it. Excellent refinished condition.
.22lr Winchester Mod 69 Sporting Rifle R 1800.00
Bolt action rifle five round magazine. Open sights to 25" barrel, fairly unique
magazine release system to side of stock. Some light fading of finish to
metalwork. Overall good original condition
Hierdie was verkoop by die laaste en 2de laaste Classicarms veilings.
Die duurder een lyk baie mooi op die foto maar dit kon ook die opening bid wees wat daai prys behaal het.
Persoonlik voel ek dit is 'n uitstekende wapen. Ek het deur n fase gegaan waar swaarder wapens duursaam gevoel het asook een waar ek alle soorte nonsens op hulle wou sit maar ek het verander. Ek is nou spyt ek het my BSA Sportman 5 verkoop en my nuwe maatstaf is nou "ou wapens, goed. Nuwe wapens, nie goed". Na n ruk voel mens die kwaliteit van ou die oues en hulle groei baie dieper onder die vel as die nuwe goed. Ek moes toe maar die sport paaidjie loop om so baie .22's te kry en voel ek het nie naastenby genoeg maar versamelaar status was vir my moeiliker gemaak as vir mense met n titel.
Elkgeval ek hoop jy is die koper in die geval en dat jy darem nog n spaar magasyn kan kry as dit die geval is.
Mooi bly

Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: .22 Winchester long rifle model 69A made in New Haven US
Baie dankie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: .22 Winchester long rifle model 69A made in New Haven US
'n Vriend van my wil die spesifieke een verkoop. Prys is R2 000. Skakel vir Jan Dippenaar by nul agt twee 878 6003. Geweertjie is in Riebeek Kasteel.