ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Goeie dag manne,
Ons eerste skiet dag is 10 Maart te Ballistic Beast Parys.
Skryf in voor 5 Maart om gebruik te maak van die earlt bird inskrywings fooie.
Ons het ook die jaar 'n nuwe CBC challange waarop jy jou eerste skoot op 'n Springbok gong skiet op 1000m.
Sien uit om julle daar te sien.
Groete,
ALRHA Exco
//cloud.tapatalk.com/s/5a83fe2dd42 ... 20form.pdf
Ons eerste skiet dag is 10 Maart te Ballistic Beast Parys.
Skryf in voor 5 Maart om gebruik te maak van die earlt bird inskrywings fooie.
Ons het ook die jaar 'n nuwe CBC challange waarop jy jou eerste skoot op 'n Springbok gong skiet op 1000m.
Sien uit om julle daar te sien.
Groete,
ALRHA Exco
//cloud.tapatalk.com/s/5a83fe2dd42 ... 20form.pdf
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Gaan n lekker jaar wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Ek kan nie glo ek gaan so vroeg opstaan en so ver ry om so mis te skiet nie.
Sien uit!
Sien uit!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Nee man dit sal goed gaan jy sal sien, onthou elke skoot vertel sy eie storie, dis wat jy met daai storie doen met die volgende skoot wat saak maak.LoopSoosStroop wrote:Ek kan nie glo ek gaan so vroeg opstaan en so ver ry om so mis te skiet nie.
Sien uit!
Groete
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Ek dog dis die eerste skoot wat saak maak? 
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Natuurlik, maar as jy jou eerste skoot op was en jy kry die kondisies verkeerd met die 2de skoot dan is jy af.LoopSoosStroop wrote:Ek dog dis die eerste skoot wat saak maak?
Dit sal die moeite werd wees om vroeg op te staan.
Groete
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Nee ek is daar, sien uit! Sal darem seker bietjie beter doen as twee jaar terug met daai 7 mm RM storie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Gaan julle skiet dat jul hakkel daai dag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
HahahaCapt. Oblivious wrote:Gaan julle skiet dat jul hakkel daai dag
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Manne, hoe laat naastenby maak hierdie shoots gewoonlik klaar?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Dis jammer die datum bots met die Leeu W.Tvl individueel, julle moes dit geskiet het.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
jankraay wrote:Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Se hom Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Dit is presies wat julle vir my gaan se as die .338 Ackley daar loop skietBen wrote:jankraay wrote:Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Se hom Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Yes hier is die resultate.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/999f7fcb026900a3025df6ca0ec8d4e8.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/6c54cc7fd7a0bffc67244a239fc7f81a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/2574d1093fb46a19f51bb2005d92bb5b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/999f7fcb026900a3025df6ca0ec8d4e8.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/6c54cc7fd7a0bffc67244a239fc7f81a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/2574d1093fb46a19f51bb2005d92bb5b.jpg
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Kyk net hoe stout is daai 270.
Gee baie 6.5e pak!
Gee baie 6.5e pak!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Dis my goeie vriend, en hy eers n maand verder as 300m begin skiet, die geweer net oor n maand oud, gee hom kans as hy ook so baie ge-oefen kan kry soos meeste van die manne.Supacow wrote:Kyk net hoe stout is daai 270.
Gee baie 6.5e pak!
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Daar het jul dit
270 maak tot op vir as die ervaring bietjie skort
dus uitstekende eerste en enigste roer
270 maak tot op vir as die ervaring bietjie skort
dus uitstekende eerste en enigste roer
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Ek stem saam.
Ons die 270w mooi reg gekry en nie baie moeite gevat nie.
Hier skiet ons die Nosler LR 150gr accubond.
Ons die 270w mooi reg gekry en nie baie moeite gevat nie.
Hier skiet ons die Nosler LR 150gr accubond.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Dit sal interesant wees om te sien wat maak daai ES oor 'n langer string, sê 10 skote.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Ek dink sal konstant wees, gebruik V550.swc-tr wrote:Dit sal interesant wees om te sien wat maak daai ES oor 'n langer string, sê 10 skote.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Probeer dit asb, dan weet ons en niemand raai nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Maar dan moet die 308 20 kan doen 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
