Gekraakte Kolf
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Gekraakte Kolf
Naand manne
Ek het vandag my roer uitmekaar gehaal om hom bietjie skoon te maak en opgelet dat my kolf gekraak is rondom die agterste aksie-skroef, ek dink dit word die "tang" genoem?
Daar is nie veel plek vir repair nie, los ek dit maar net so of wat kan ek maak?
Groete
AJ
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180311/6a119fe23871569e567b8a4f402c6318.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180311/a787cc39cdecf33e24ebf7166c99fab9.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gekraakte Kolf
Ek sien regs van die gat is iets wat lyk soos 'n hout dowel. in die kolf ingebed. Waarskynlik was dit ingesit om die kraak te probeer stabiliseer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gekraakte Kolf
Ek dink nie dat daai kraak of breuk agv. terugskop is nie. Dit is maar 'n swak plek by baie kolwe waar daar min "vleis" tussen die magesynkas en die aksie skroefgat is.
Indien dit my geweer was sou ek metaal pilare insit en die gekraakte deel heel verwyder en met epoksie vervang. Ek sou dan die aksie glasbed sodat die terugskopnok positief teen die kolf pas. Dit sal verhoed dat die terugskop van die roer deur die aksie skroewe aan die kolf oorgedra word en sodoende die kolf verder laat kraak.
Hoe lei daai Ingelse gesegde?"Beter safe then sorry!"

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Dit is die rooi safety dot (verf), die kolf was nog nie op gewerk nie. Bietjie moeilik om 'n foto te kry maar die krake is net rondom die skroef soos wat ek ingeteken het.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gekraakte Kolf
Doen hom soos Gawie se en gaan aan met skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gekraakte Kolf
AJ, as Gawie nou geweet het waar jy woon, kon hy dalk gese het jy moet die geweer bring!
Sy tarief is nie buitensporig nie!
Sy tarief is nie buitensporig nie!
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Dankie vir die raad manne! Ek bly in Pietermaritzburg!
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gekraakte Kolf
Hoe skiet die geweer soos hy nou is?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Nie soos ek wil hê hy moet nie, die wat ek begin rondkrap. Toe ek my geweer split vandag kon ek sien dat hy heel voor op die tip raak, en ook aan die linkerkant voor raak aan die kolf. Hy skiet so tussen 1 en 2 MOA op 150m, maar eks ook nog besig met ladings uitwerk. Ek probeer ook nog by eie skietvernuf verbeter so dis maar 'n warboel van dinge!
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gekraakte Kolf
Ek sou dan ook Gawie se raad volg
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gekraakte Kolf
AJ, ek sou eerste aan die kolf aandag skenk voor ek verder ladings ontwikkel. Die meeste gewere is in staat tot redelike groepe onder 1 MOA indien die platform stabiel is. Ek het 'n paar weke terug 'n redelike duur haelgeweer in 'n .223 AI omskep deur dieselfde medisyne te gebruik as wat ek aan jou voorgeskryf het.
Met 'n bietjie na betragting het ek besef dat die gebrek aan pilare heel moontlik tot die krake op daardie gedeelte van die kolf gelei het. Ek vermoed jy draai daai aksie skroewe tot hul vasssss is.
Sonder pilare is 'n man geneig om die hout saam te pers en van daar die kraak.
Jy is welkom om my te PM of kontak my by o83 45o o718 indien jy jouself wil blootstel aan my verbale diareë.
Met 'n bietjie na betragting het ek besef dat die gebrek aan pilare heel moontlik tot die krake op daardie gedeelte van die kolf gelei het. Ek vermoed jy draai daai aksie skroewe tot hul vasssss is.
Jy is welkom om my te PM of kontak my by o83 45o o718 indien jy jouself wil blootstel aan my verbale diareë.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gekraakte Kolf
Vat hom vir Alan Henry, hy verstaan darem gewere
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Baie dankie gawie, ek luister en leer graag! Ek gaan jou defnitief kontak!
Ek het ook besef toe ek hom oopmaak dat ek my punte en tyd mors tot ek dit kan uitsorteer, die bluing is sommer op 'n paar plekke op die loop afgewerk waar hy aan die kolf se voorarm raak.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ek het ook besef toe ek hom oopmaak dat ek my punte en tyd mors tot ek dit kan uitsorteer, die bluing is sommer op 'n paar plekke op die loop afgewerk waar hy aan die kolf se voorarm raak.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Dankie, ek sien hy is in Toti! Ek wil eers self bietjie rond krap, net dalk leer ek iets!DWB wrote:Vat hom vir Alan Henry, hy verstaan darem gewere
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gekraakte Kolf
AJ
Indien jy nie te onhandig is nie sal jy die werk gedoen kry. Meeste ouens het 'n ingebore vrees om bietjie aan sy geweer te werk. Gawie sal jou die regte raad gee, kontak hom hy is baie vriendelik oor die foon dis net as jy loop kuier wat hy boelierig raak.
Indien jy nie te onhandig is nie sal jy die werk gedoen kry. Meeste ouens het 'n ingebore vrees om bietjie aan sy geweer te werk. Gawie sal jou die regte raad gee, kontak hom hy is baie vriendelik oor die foon dis net as jy loop kuier wat hy boelierig raak.
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Hahaha! Ja ek gaan hom defnitief opvat op daai offer. Is net vas die week! Ek hou ook van self dingetjies doen.wlm wrote:AJ
Indien jy nie te onhandig is nie sal jy die werk gedoen kry. Meeste ouens het 'n ingebore vrees om bietjie aan sy geweer te werk. Gawie sal jou die regte raad gee, kontak hom hy is baie vriendelik oor die foon dis net as jy loop kuier wat hy boelierig raak.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gekraakte Kolf
Jy kan maar so lank 'n silindriese aluminiumstafie van so 12 mm deursnee kry en op 'n draaibank n gat van so 3 tot 5 mm dwarsdeur boor. Dit sal voldoende wees vir die pilare. Die skroewe wat jou kolf vastrek aan die aksie moet nie aan die pilare se kante raak nie. Dan benodig jy kleurlose skoenpolitoer, isoleerkleefband (electrical isolation tape) ek vind dat wit of geel beste werk vir my oe, "putty" (die soort wat jy vir ruite insit gebruik ) of van jou kinders se speelklei en "ear-buds' vir skoonmaakwerk. Jy kan pak met Steenvas of Epidermix 372. Gawie verkies Steenvas maar ek hou van Epidermix se kleur by houtkolwe.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gekraakte Kolf
Ek het vergeet van 2 boute met dieselfde deursnee as die boute wat jou kolf vastrek aan die aksie. Saag die kop-gedeelte af sodat die bout van die "verkeerde " kant deur die kolf kan gaan. Hulle moet net lank genoeg wees om deur die kolf te steek en onder so 2 tot 3 cm uit te steek.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gekraakte Kolf
...en volgende Wlm?
Nee, maar jy maak mooi! Sien dit help om jou so 'n bietjie te rasper met die tong as jy kamtig "vergeet" om hier by my te stop.
Nee, maar jy maak mooi! Sien dit help om jou so 'n bietjie te rasper met die tong as jy kamtig "vergeet" om hier by my te stop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Ek moet nou bieg, ek het dit al alles gedoen behalwe die pilare! Het gister oggend al die goedjies gaan kry wat nodig is vir epoxy bedding en toe ek dit oopmaak sommer begin nadat ek gesien het hoe skeef die aksie in die kolf lê. Dit is toe wat ek die gekraakte stuk agter oplet.
Ek het nie veel agter gedoen nie, daar is nie baie plek vir bedding nie, en groentjie wat ek is wou ek eerder veilig speel. Om die agterkant te beskerm sal ek 'n pilaar daar moet insit, en ek neem aan dan kan ek dit net sowel voor ook doen? Dit is 'n Sako L579, so die voorste aksie skroef skroef in die onderkant van die recoil lug in - wat bietjie anders is as die video's wat ek gesien het. Ek het bietjie min epoxy voor die lug gesit, dit raak nie aan die loop nie, en wat ek gelees het wil mens daar ook bietjie epoxy hê?
Ek het die geel en rooies gebruik, kan nie nou op die naam kom nie, het dit ook op die forum raak gesearch. Ek sal nou 'n paar fotos probeer laai!
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ek het nie veel agter gedoen nie, daar is nie baie plek vir bedding nie, en groentjie wat ek is wou ek eerder veilig speel. Om die agterkant te beskerm sal ek 'n pilaar daar moet insit, en ek neem aan dan kan ek dit net sowel voor ook doen? Dit is 'n Sako L579, so die voorste aksie skroef skroef in die onderkant van die recoil lug in - wat bietjie anders is as die video's wat ek gesien het. Ek het bietjie min epoxy voor die lug gesit, dit raak nie aan die loop nie, en wat ek gelees het wil mens daar ook bietjie epoxy hê?
Ek het die geel en rooies gebruik, kan nie nou op die naam kom nie, het dit ook op die forum raak gesearch. Ek sal nou 'n paar fotos probeer laai!
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Gekraakte Kolf
Paar kiekies van wat ek aangevang het. Ek wou liefs te min as te veel gebruik, veral as ek dit moet oordoen! [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... e68868.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... fa716f.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 3bec7d.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 34bc7e.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 2414c1.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Gekraakte Kolf
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/9455c7814b5795470e664a8de9e68868.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/a14638804d85424177f5a142eefa716f.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/260d5c797e41f3e6835e8e37cf3bec7d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/33c7f891f526ab8d02e2c8342c34bc7e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/231ed8d3c556ce5e8c66d977562414c1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/a14638804d85424177f5a142eefa716f.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/260d5c797e41f3e6835e8e37cf3bec7d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/33c7f891f526ab8d02e2c8342c34bc7e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180312/231ed8d3c556ce5e8c66d977562414c1.jpg
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gekraakte Kolf
AJ, jy is op die regte pad maat.
Ek draai gewoonlik maskeer band of elektriese insulasie band om die loop, op die plek waar die loop, die loopkanaal op die kolf verlaat aan die voorkant. Dit senter nie net die loop in die loopkanaal nie maar sorg ook dat die loop sweef in die kolf.
Heelwat manne ondervind probleme wanneer modifikasies aanbring word ten opsigte van verwyderbare magesyne en nuwe vloerplate. Die magesyn wil nie positief sluit nie of sit te los en sukkel om te voer. Die rede hiervoor is dat die afstand tussen die aksie en die vloerplaat nie korrek is nie. 'n Maklike oplossing is om pilare van die korrekte lengte in te sit.
Ek sal 'n aparte draad opsit hoe ek dit doen.
Groetnis.

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Gekraakte Kolf
Wlm en ander belangstellendes, jammer vir die hijack. Hier by ons is Allu skaarser as Karptanne, ek het maar toe my eie pilaar ontwerp. Myne is van daai lang threaded rods wat mens koop, (10mm werk mooi vir my want gewere soos die Sako het maar min vleis by die tang-inlet). Ek sny dit so rapsie langer as wat dit moet wees en vat dit vir n maat om te senterboor, die skroefdraad van die threaded rod spaar ook tyd, Allu moet jy eers grof maak, onthou net om die gate wat jy oop geboor het se binnekante ook grof te maak.wlm wrote:Jy kan maar so lank 'n silindriese aluminiumstafie van so 12 mm deursnee kry en op 'n draaibank n gat van so 3 tot 5 mm dwarsdeur boor. Dit sal voldoende wees vir die pilare. Die skroewe wat jou kolf vastrek aan die aksie moet nie aan die pilare se kante raak nie. Dan benodig jy kleurlose skoenpolitoer, isoleerkleefband (electrical isolation tape) ek vind dat wit of geel beste werk vir my oe, "putty" (die soort wat jy vir ruite insit gebruik ) of van jou kinders se speelklei en "ear-buds' vir skoonmaakwerk. Jy kan pak met Steenvas of Epidermix 372. Gawie verkies Steenvas maar ek hou van Epidermix se kleur by houtkolwe.
Soos Gawie sê die pilare moet die regte lengte wees (in die insetsel is die mates vir Howa, dit het nog altyd perfek gewerk). Eerder te lank as te kort, dit kan altyd afgewerk word. Daai plastiek vloerplaat/magasyn combo van Howa hou van voerprobleme as jou aksie en vloerplaat te vêr uitmekaar is.
Dit is alreeds gesê maar ek sê maar weer...onthou die release agent, ek moes al met baie manne se gewere sukkel wat by my aankom wat aangekaar 'geplak' is, wat jy ookal gebruik...Spray en Cook, pollitoer, watookal, solank jy dit gebruik.
Ek persoonlik gebruik daai pienk release agent wat mens by jou hardewarewinkel se verf afdeling koop, dis n vloeistof en werk baie maklik, mens gooi dit in n vlak bakkie, doop al jou parte daarin en laat dit droogword, na jou joppie voltooi is trek jy net so rooi skilletjie af en jou parte is weer reg vir aksie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gekraakte Kolf
Andre
Ek hou van jou plan met die treaded rod. Niks fout daarmee om die pilaar bietjie te kort te maak en epoksie bo en onder te sit nie. Doel van die pilaar is net om te verhoed dat daar kolfmateriaal saamgepers word as die skroewe vas gedraai word.