March Genesis 6-60

User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: March Genesis 6-60

Post by henk.spioenkop »

Diesel Dog wrote:
henk.spioenkop wrote:Goeie naand Geno. Sê my as ek verkeerd is, maar as die reticle in mills is en die teiken op 1080y (1000m) is. Ek lees die reticle as 3 mills wat vir my sê die "1" is 3 meter hoog? Wat mis ek. Dankie, Henk van Zyl.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek lees die ret as 1mil= 3.6moa dus is die teiken ongeveer 1m hoog.

DD
Sorry, ek is seker verkeerd, maar ek kry nog steeds 3 mill.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: March Genesis 6-60

Post by Diesel Dog »

henk.spioenkop wrote:
Diesel Dog wrote:
henk.spioenkop wrote:Goeie naand Geno. Sê my as ek verkeerd is, maar as die reticle in mills is en die teiken op 1080y (1000m) is. Ek lees die reticle as 3 mills wat vir my sê die "1" is 3 meter hoog? Wat mis ek. Dankie, Henk van Zyl.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek lees die ret as 1mil= 3.6moa dus is die teiken ongeveer 1m hoog.

DD
Sorry, ek is seker verkeerd, maar ek kry nog steeds 3 mill.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink die ret is in moa en nie in mil nie .
DD
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: March Genesis 6-60

Post by henk.spioenkop »

Reg, sorry.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: March Genesis 6-60

Post by Geno »

Net soos DD sê. Die scope is in MOA met die MIL weergawe wat later verwag word.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply