Bou 3006 as langafstand geweer?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Bou 3006 as langafstand geweer?
Ek wil bietjie by jul ouens opinies en raad hooroor die bou van n langafstand 3006 jaggeweer.
Watse looplengte sal jul voorstel?
Sal jul n Ackley aanbeveel?
Watse tipe spoed behoort mens met bogenoemde kombinasie te kry met iets soos die 200gr Eld X koels as mens kyk na Vihtavouri kruite beskikbaar
Sal jul se so n 3006 bou is die moeite werd?

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
in 3006 sal ek sommer n tikka koop
vir bou sal ek iets in 7mm doen
vir bou sal ek iets in 7mm doen
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
30-06 AckleyEight wrote:Ek wil bietjie by jul ouens opinies en raad hooroor die bou van n langafstand 3006 jaggeweer.
Watse looplengte sal jul voorstel?
Sal jul n Ackley aanbeveel?
Watse tipe spoed behoort mens met bogenoemde kombinasie te kry met iets soos die 200gr Eld X koels as mens kyk na Vihtavouri kruite beskikbaar
Sal jul se so n 3006 bou is die moeite werd?
30 duim loop 1-10 twist
Dan skiet jy 208gr pitte teen 'n mooi spoed. So 50f/s stadiger as die 300wsm.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Ek sal nie hierdie roete gaan nie. Vir langafstand jaggeweer sal ek eerder kyk na n 300 winmag of 300 wsm as jy nie van n "belted cartridge" hou nie. Kyk ook na 284 of 284 shehane. Gaan jy die roer net as n langafstand jaggeweer gebruik of gaan jy langafstand kompetiesie skiet? Hoe ver wil jy jag en skiet?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
Groetnis
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Ek sou se n 30" loop, 1/10 Twist 212gr ELD-X pitte met n lekker 28-38mm contour loop sal hom lekker gooi Ackley behoort die ding te doen!
My 2c
My 2c
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
30" loop, 30.06ai, 200.20x berger Hybrid of een van die 200+ elds en N550.
Jy gaan n lekker propvol dop he en by 2900fps kom, dit los jou seker met bq meer as 1600ftlb energie op 1000y.
Die 284 is duidelik nou 2018 se flavour maar gaan kyk bq die 284KMR improved se dop teen n 30.06ai se dop

Last edited by Capt. Yoda on Fri Jan 12, 2018 5:55 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Armand Steenkamp wrote:Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
Hoe lank is jou loop? 24"?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Kaptein eks nie seker hoe lank do3 timkas se lope is nie. Ek skat hulle is so n kneipie onder 24duim
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
23,75”
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Enkele vrae:
1) Is daar n goeie rede waarom jy spesifiek 30-06 verkies?
2) Wat is "langafstandjag" vir jou, en watter diere wil jy jag? Dit behoort jou keuse in kaliber te bepaal.
Argument: ek het gister n koedoekoei op +-300m geskiet en dit was die tweedeverste skoot in my lewe. Daar is egter ke^rels wat op daardie afstand met gemak kopskote skiet.
Enkele gedagtes:
Vir n lang tyd was sekere kalibers meer geskik vir langafstandskiet as ander, bv: 338 of 308.
- 7mm en .338 koee"ls het gewoonlik die beste bc's opgelewer (maar dit het redelik weggeval met die hedendaagse ontwerp van koee"ls)
- 308 se dop-ontwerp lewer maklik goeie resultate, maar is beperk tot ongeveer 900m, tensy n mens met hoe" drukke begin speel
- n warm 30-06 lewer dalk dieselfde resultate as n gewone 300 WinMag/WSM/H&H/Weatherby
- n Swaarder punt het gewoonlik meer penetrasie, slaankrag en windweerstand
Wat se^ jou beursie? Min kalibers klop n 338 WinMag as dit by veelsydigheid kom maar hy is duurder om kos te gee. Hy skop darem ook effe minder as n 338 Lapua.
Hoe gevoelig is jy vir terugskop? Dit help nie dat jou pragtige nuwe roer in die beste kaliber op die ou end kwesskote veroorsaak nie.
Indien jy in elk geval n geweer wil laat bou kan jy dit in n toegewyde langafstandkaliber laat doen.
Hoe voel jy oor uitsonderlike of skaars kalibers?

geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Armand, het jy al hierdie roer van jou geskiet? Watter punte skiet jy?Armand Steenkamp wrote:Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Jis geelslang. Ek wag nou nog vir dolie liksens..... gat juk al kwaai om met die rookstok te skiet
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Het Fritz nie so stoute 3006 vir homself laat bou nie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Fritz se 30.06 is ook op n Tikka akise gebou maar dis nie n AI nie net n gewone 06 gesny met Germán Salazar se Serengeti reamer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Dankie Cappie. Wou sê dit was iets in daai rigting
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Het jy druk, dopvulling, hoeveelheid poeier en spoed vergelyk op QL tussen standaard nulkwes en Ackley?Armand Steenkamp wrote:Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Jis maat. Nee ek het gladnie. Ek was maar net lus vir iets anders en se toe op die ingewing van die oomblik hulle moet hom sommer ackley. Ek hoop maar vir die beste. Maar lyk my dam ek sal n 168gr koeel naby aan 2900fps op n node kan gooiGeno wrote:Het jy druk, dopvulling, hoeveelheid poeier en spoed vergelyk op QL tussen standaard nulkwes en Ackley?Armand Steenkamp wrote:Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Bou 3006 as langafstand geweer?
Ek is besig met presies dieselfde projek. Oorweeg egter om 155 EldM te skiet vir kopskote op Medium afstande. Het jy dalk 'n idee watse spoed hierdie kombinasie sal oplewer?