Punt keuse op 308 vir min vleisskade
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Hi jagtersdok,dankie vir die reply.
Ek gebruik S335, ek het geen ondervinding van quickload nie, is dit op ons kruit gebaseer?
Ek wil dit nie push nie, was nog nooit die moeite werd.
Ek gaan gewone PMP brass gebruik, ons moet nog asb my issue met die lapua doppe uitsort, ek nog te versigtig om hul wee te gebruik.
Verder gaan ek gewone CCI 200 primers gebruik en soos ek gese het, het ek 'n pakkie Nosler Accubond 150's gekoop.
Thanks vir die hulp mater.
Groete
erx

- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Naand ERX
Probeer gerus oom Petrus se Quest bullets.Ek skiet n 165gr spitzer rebated boar tail punt van die oom.Dit is n corbonded punt en breek glad nie op nie. Vleisskada is baie min.Kan self met die oom praat by cell: 0836306338, sy web: www.questbullets.com.Alle pryse is daar en glo my jy gaan nerens n corebonded punt koop wat sy pryse gaan beat nie.Hy maak ander gewigte ook maar ongelukkig maak hy net 308 punte,anders het ek my 243 punte ook by hom gekoop.
Groete
Blackie

Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e

- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Blackie
So ver ek weet het hy al 'n tyd terug ook 'n 6mm die aangeskaf. Laas wat ek met hom gepraat het het hy nog nie begin om 6mm punte te maak nie. Hy is nog bietjie agter met sy 30 bestellings. Maar dit gaan nog kom, Heel moontlik eers in volgende jaar.

.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Naand Raakgeskiet
Dankie vir die info.Het lanklaas met die oom gepraat.Het met die laaste bestelling n groot hoeveelheid 308 punte bestel wat vir my n paar jaar se jag sal hou.
Groete
Blackie
Dankie vir die info.Het lanklaas met die oom gepraat.Het met die laaste bestelling n groot hoeveelheid 308 punte bestel wat vir my n paar jaar se jag sal hou.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Verdere raad? Dankie
Groete
erx
Groete
erx
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
ERX
Luister wat oom Koos se en skiet die BarnesX koele. Dis die BENCHMARK in die koeelbedryf en ek daag enige ou hier uit om my verkeerd te kom bewys.
Hierdie som het ek al duisend keer vir ouens gemaak:
Kalahari jagtrip
2x Gemsbokke: R6000
Diesel vir double cab met n waentjie: R2000
Verblyf vir 3 aande en 4dae: R1000
Drank en kos en padkos: R1000
Pakkie Barnes koele van 50:R600
Pakkie "enige goedkoper opsie koeels" van 100: R380, dus in vergelyking met 50 Barnes'e :R190
(dit vat jou argumentsonthalwe 50 koele om lading te ontwikkel, in te skiet en jou 2 bokke te jag)
Jy spaar dus op n jagtog van R10 600 nou R410 om die goedkoper koele te skiet. Dis 0,038% van jou totale jag se kostes...............
Groete sag slaap en mooi hieroor dink...
Stef
(PS - vir interessantheid, en is n Hornady Interbond man, ek hou net daarvan om Barnes as voorbeeld in my som en as die Benchmark te gebruik)

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Ek het genoeg vir hom op skool geluister

Ek sal glo dis goed, after all, die engelsman praat waar as hy se, you only get what you pay for.
Ek het maar 'n pakkie Nosler Accubonds gekoop, maar nou wil die manne nie kla praat nie.
Ek is 'n moerse fan van Interlocks, het nog altyd goeie resultate op papier asook in veld gekry, maar nog nooit 'n lyf skoot geskiet, almal se ek moet nie, maar dis nie altyd moontlik nie, dis hoekom ek iets nuuts wil probeer.

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Daai rooi boksie se koele like ek ook kwaai. Erx die interlocks sal mooi werk op papier en helmet skote in daai .308 van jou, maar nie op die lyf. Jou spoed is te veel om mooi te werk, anders gaan jy 400m + skote moet skiwt om te kyk of hulle werk op die lyf!
Ek glo daai Noslers gaan mooi werk. Gesels met Neelsie, hy sa jou mooi help met n lading.
Groetnis
Ek glo daai Noslers gaan mooi werk. Gesels met Neelsie, hy sa jou mooi help met n lading.
Groetnis
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Hy wil nie meer met my praat nie

Groete mater
Groete mater
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Neels het jou al klaar gehelp in pos #26, lees net so bietjie.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Stefan se som is heeltemal reg vir sy jag trip. Stem ook saam daarmee. Daai punte is net te duur vir baanskiet en kompetisies. Daarom is ek tevrede om met petrus se quest punte te skiet. Hulle is ook corebonded soos die interbonds. Ander rede is dat ek daarvan hou on met een soort en een gewig punt reg deur die jaar te skiet. Dan ken ek sy trajek baie goed en kan jag, kompetisies ens. als met hom skiet.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Erx
jammer man dinge bietjie dol gegaan
Laai 308 Win 27.6"loop
Nosler Accubond 150gr
met S335
TPL 72mm
Dat jy spoed slaan van 2820ft/sec dit behhort so iewers by 43gr te wees, Maar ASB BEGIN EERS BY 41GR EN WERK STADIG OP MET CHRONOGRAAF
Stefan is reg dat Barnes die Gold std is, maar ek wil ook byvoeg dat jy nooit 'n fout sal maak met Nosler Accubond of Hornady Interbond( let wel nie die interlock nie) as jy dit skiet nie, want dit is die premium konvensionele koeels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Hi Dok, dankie vir die reply, ek kon self begin, maar ek is dankbaar vir manne soos jy op die forum wat 'n ou 'n hele paar punte en trips skietbaan toe spaar.
Hier in Bloem is dit moeilik, net 'n skietbaan op saterdae as jy gelukkig is. ek het een dag by ou Tomcat, ook op die forum, groot maat waarmee ek saam geswot het, op die plaas gesit en 'n lading uitwerk. ons het gelaai, gaan skiet, somme gemaak en weer so gemaak, tot die ding gewerk het binne 'n maks van 2ure, in die stad het ek uitgewerk dat dieselfde episode my 5 weke sou neem!
laaste vraag, werk quick load op ons dryfmiddels? Ek het geen ervaring met die program.
Groete
erx
Hier in Bloem is dit moeilik, net 'n skietbaan op saterdae as jy gelukkig is. ek het een dag by ou Tomcat, ook op die forum, groot maat waarmee ek saam geswot het, op die plaas gesit en 'n lading uitwerk. ons het gelaai, gaan skiet, somme gemaak en weer so gemaak, tot die ding gewerk het binne 'n maks van 2ure, in die stad het ek uitgewerk dat dieselfde episode my 5 weke sou neem!
laaste vraag, werk quick load op ons dryfmiddels? Ek het geen ervaring met die program.
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Ja Quickload werk op ons dryfmiddels, maar omdat die goed nie so konstant is altyd nie, maak mens maar hier en daar aanpassings
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Dankie dok.
Ek het vanaand die Accubonds in my toets dop gesit en gemeet dan die TPL 74.9mm tot teen my roer se lands sal wees.
Is die 72m wat jy aanbeveel die lengte van dop se gatkant tot punt se tip op pnt se ogief waar hy teen lands druk?
As dit soos eerste geval is beteken dit dat ek die punt 2.9mm weg van die lands gaan seat.
Groete
erx
Ek het vanaand die Accubonds in my toets dop gesit en gemeet dan die TPL 74.9mm tot teen my roer se lands sal wees.
Is die 72m wat jy aanbeveel die lengte van dop se gatkant tot punt se tip op pnt se ogief waar hy teen lands druk?
As dit soos eerste geval is beteken dit dat ek die punt 2.9mm weg van die lands gaan seat.
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Erx
Daai 72mm is maar net veilige nr om seker te maak die goed pas in almal se magesyn in. As jy hom vat tot teen die lands, hoeveel mm van die koeel is in die nek?
Pas daai 74.9mm in jou magesyn?
As daar genoeg koeel in jou neks sit en die ding pas in jou magesyn kan ons jou 0.4mm jump gee en werk op 74.5 ook as jy wil
Daai 72mm is maar net veilige nr om seker te maak die goed pas in almal se magesyn in. As jy hom vat tot teen die lands, hoeveel mm van die koeel is in die nek?
Pas daai 74.9mm in jou magesyn?
As daar genoeg koeel in jou neks sit en die ding pas in jou magesyn kan ons jou 0.4mm jump gee en werk op 74.5 ook as jy wil
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
My 308 is gebou op enkelskoot RSA aksie, so geen magesyn. Ek kan hom hou tot teen die lands, maar dit ge nie noodwendig die beste groepering nie. Ek het al gevind dat 0.2mm nader of verder van lands 'n moerse verskil in groepering op dieselfde lading maak. My 165 interlocks werk presies op 40gr S335 en 1mm weg van lands, net as voorbeeld.
Groete
erx
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Daai vertselling aan die jump gaan oor die timing, daar bestaan nie so ding van "my geweer hou net van 0.5mm jump nie" okay kom ek gee jou snelhede om te probeer met jump van 0.4mm en teen die lande.
TPL 74.9mm 2833ft/sec of 2744ft/sec
TPL 74.5mm 2828ft/sec of 2740ft/sec of 2915ft/sec MAAR HIER IS JY OP MAX LOAD MOENIE OOR DIT GAAN NIE, EK PERSOONLIK SAL NIE HIERDIE SKIET NIE, WANT MET WARMER DAE OF ONEWEREDIGHEID VAN KRYT KAN JY DALK NET JOU GAT SONDER 'N SPIEEL SIEN
Jy kan sien dat die spoed tussen die twee so naby mekaar is met die 0.4mm verskil in jump. so ek stel voor gaan skiet die spoed en speel met die jump. Kyk waar skiet hy die beste.
Ek sou begin met die 74.5mm TPL skiet tot jy by die spoede kom. Skiet die groeperings by elke spoed

Last edited by Jagtersdok on Tue Jun 14, 2011 10:28 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Stem 100% saam, niemand kan se dat sy geweer hou van Xjump nie, almal versil met elke lading, met elke geweer asook toestande sou ek se.
Ek is nog altyd 'n konserwatiewe herlaaier wat selfs dit haat om die Somchem maksimum te oorskry al is dit 'n maksimum wat in enige fabrikaat sal werk. Wou nou iets meer kras se, maar, een ou se uno is so goed vir hom soos 'n ander se merc. Kyk maar na 375 ladings in die boekie, daar is duidelik uiteengesit vir die manne wat 'n Rossi gebriuk of vir die wat 'n Smit en Willemse geniet.
Baie dankie vir die raad, ek gaan so gou moontlik my toetse doen en terugvoering gee.
Ek wil later bietjie hulp op my 22-250 ook he, lanklaas met haar geskiet, is nou in die mark vir nuwe teleskoop, kyk na 'n Burris, enige raad? Al wil ek , het ek nie geld vir 'n Swarofski nie! Sy is 'n Ruger No.1 in 22-250.
Groete
erx
Ek is nog altyd 'n konserwatiewe herlaaier wat selfs dit haat om die Somchem maksimum te oorskry al is dit 'n maksimum wat in enige fabrikaat sal werk. Wou nou iets meer kras se, maar, een ou se uno is so goed vir hom soos 'n ander se merc. Kyk maar na 375 ladings in die boekie, daar is duidelik uiteengesit vir die manne wat 'n Rossi gebriuk of vir die wat 'n Smit en Willemse geniet.
Baie dankie vir die raad, ek gaan so gou moontlik my toetse doen en terugvoering gee.
Ek wil later bietjie hulp op my 22-250 ook he, lanklaas met haar geskiet, is nou in die mark vir nuwe teleskoop, kyk na 'n Burris, enige raad? Al wil ek , het ek nie geld vir 'n Swarofski nie! Sy is 'n Ruger No.1 in 22-250.
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Jy kan enige tyd na Burris kyk.
Ek wil My Nuwe 4.5-14 x42 dalk smous want ek wil vir my Tactical kry
Ek wil My Nuwe 4.5-14 x42 dalk smous want ek wil vir my Tactical kry
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Ek was nog nooit iemand vir 'n tweedehandse ding, maar ons manne op die forum kyk mos na mekaar. Dis presies die een waarna ek kyk, met gewone reticle.
Ek kom nie reg met mill dots of daai strepies, kep it old school!
praat met my oor'n prys asb!
groete
erx
Ek kom nie reg met mill dots of daai strepies, kep it old school!
praat met my oor'n prys asb!
groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Myne is Balistic plex. As jy dit eers verstaan hoe dit werk sal jy nooit weer iets anders skiet nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Sit sy stel knoppe oop of met doppie?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Met doppie
Daai balistic plex is nie soos die ander scopes wat ewe ver uit mekaar sit nie.
Dit is bereken om te kompenseer vir as jou geweer op 100meter gezero is dan 3" val op 200 meter 13"val op 300meter etc Dit is vir meeste gemiddelde gewere en ladings die geval +-
1 of 2 " meer of minder. dus as jy op die baan mooi kyk dan is daar niks van kompenseer met die langer skote nie, nee jy weet watter strepie en vat dood my 270 is nou so getune dat ek tot op 500meter hom so uit gewerk het en hy werk perfek.
Daai balistic plex is nie soos die ander scopes wat ewe ver uit mekaar sit nie.
Dit is bereken om te kompenseer vir as jou geweer op 100meter gezero is dan 3" val op 200 meter 13"val op 300meter etc Dit is vir meeste gemiddelde gewere en ladings die geval +-
1 of 2 " meer of minder. dus as jy op die baan mooi kyk dan is daar niks van kompenseer met die langer skote nie, nee jy weet watter strepie en vat dood my 270 is nou so getune dat ek tot op 500meter hom so uit gewerk het en hy werk perfek.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Ok,verstaann hom so, net gedink dis van daai outjies wat buite stel, het so een op 22-250 gehad en het gemaak dat ek 'n hele paar jagte op die bakkie gery het. As jy hom uit die sak haal hoor jy 'n ritZ geluid en weet nie hoeveel keet hy in die rondte gedraai het nie, so skiet liewer niks verder.
Maak 'n prys vir my asb, op post of PM my, sal wardeer.
Groete
erx
PS: Is 25mm tube? Myne het original Ruger 25mm ringe wat op Ruger 1/4 rib werk op.