Lynx se glase - kort raad

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Hercules Louw wrote:JD, kom maak gerus 'n draai by my. Ek bly net mooi tussen die Kloof hospitaal en jou wapensmit. PM my vir tel nommer en adres. Ek sal die geweer vir jou ondersoek en probeer vasstel wat aangaan. Ek is seker die probleem is by die bedding, het onlangs iemand gehelp wat 'n Howa Creedmoor nie aan die skiet kon kry nie, en die wapen was ook by jou wapensmid gebed. Ek het ook scopes wat jy kan leen om die geweer mee te toets om enige twyfel oor jou eie scope uit die weg te ruim.
Groot dankie Hercules ! ek gaan jou verseker op vat op daai aanbod. Ek tel vanmiddag hom op by due smid.
Ek PM nou nou my nommer vir jou

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Capt. Oblivious wrote:My Pa het ook so 6-24 lynx gehad, track soos sy gat en hou nie zero nie maar lynx se hy is 100%. Soos wat oom 3Poot van praat jy kon hom ook net op een vergtoring skiet anders skiet hy op verskillinde plekke.

JP het jy al fabriek ammo in hom probeer net om een veranderlike uit te haal?
Captain, ek het self nog nie rak ammo probeer nie behalwe to ek hom in geskiet het met 250 gr Remingtons. Ek kan nou ook nie dit gebruik as 'n baseline nie want ek het die scope terselfde tyd gestel ook, die finale 3 skoot groepe was so 1". Die smid het wel al sy toetse met 225 gr Federal Fusions gedoen

As ek dan nou na iets anders moet kyk sal die nuwe Lynx 6-24 werk of moet ek dalk eerder kyk na die Vortex Crosfire II in 6-24, maar dan sal ek ringe ook moet verander oor die 30mm tube ?... my budget is al so biekie moertoe

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Hercules Louw wrote:JD, kom maak gerus 'n draai by my. Ek bly net mooi tussen die Kloof hospitaal en jou wapensmit. PM my vir tel nommer en adres. Ek sal die geweer vir jou ondersoek en probeer vasstel wat aangaan. Ek is seker die probleem is by die bedding, het onlangs iemand gehelp wat 'n Howa Creedmoor nie aan die skiet kon kry nie, en die wapen was ook by jou wapensmid gebed. Ek het ook scopes wat jy kan leen om die geweer mee te toets om enige twyfel oor jou eie scope uit die weg te ruim.
Hercules, ek kan nie sien dat my PM deur is na jou toe nie
my nommer is: nul sewe 4 een 37 nege 878

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by joe rocket »

As jou pm in jou "outbox" lê beteken dit is deur, maar die persoon het dit nog nie gelees nie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

joe rocket wrote:As jou pm in jou "outbox" lê beteken dit is deur, maar die persoon het dit nog nie gelees nie.
Dankue Joe, dit lyk my die app was net stadig

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Ek wil eers net 'n groot dankie se vir Hercules en al die ander manne wat hulp aan bied.

Hercules het my help loer en ons het nog 'n paar goed raak gesien met die pillar bedding wat kan probleme gee t.o.v. akuraatheid.

1) Die aksie wieg in die beddieng omdat daar hoe punte is net voor die slot hefboom.
2) As ons die agterse aksie skroef vas draai knyp dit nie magesyn kas vas.
3) Dit lyk of daar aan die boonste regterkant, by die aksie se "extraction port", te veel bedding materiaal is wat dalk druk.
4) By die voorste recoil lug lyk dit wel of hy goeie kontak maak op die pillar maar nie ondersteun word weerskante nie, so ek verloor helfte van die ondersteuning
5) Hulle het bedding voor in die kolf installeer as 'n druk punt. Dit gan moontlik POI skuif wanneer temp en humiditeit verander. Die geweer smid reken hy dink die drukking is tussen 10 to 15 pond maar hy weet nie wand hy het die dukte van maskeer band gebruik toe hy dit gevorm het. Alowel party reken dat dit kan werk weet ons nie wat die werklike drukking is nie .

Alowel my huidige Lynx scope die terug skop op die 338 WM sal kan hanteer is dit nie goed vir hom nie omdat die scope ontwerp was vir ligter kalibers. Ek moed dus eerder kyk na iets soos Lynx se 5-20x50

Hercules, help my asb reg as ek dalk hier bo iewers die pot mis gesit het.
Weer eens baie dankie vir die leen van jou scope !

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Na aanlyding van my opskrif vir die draad voel ek dat ek moet terugvoer gee .... Ek het my Lynx P6-24x42 gaan toets en hy mekeer ansoluut niks nie !

Ek het gister eers die bedding probleme reg gemaak wat Hercules vir my gewys het en met die selfe ammo gaan toets as wat die geweersmid kamstig gebruik het. Dit was net op n 100m omdat ek wou vasstel of die scope sy zero hou.
So nadat ek elke scope naastenby op die kol gestel het, het ek eerste met Hercules se Nikon Monarch, 6 x skote geskiet met biekie tyd tussen skote sodat die geweer redelik kon afkoel. Daarna het ek my Lynx op gesit en my bore-snyk deur getrek. Dit was net nodig vir 4 skote om te sien dat die Lynx reg werk.

Ek besef wel dat hierdie spesefike Lynx eerder bedoel is vir kleiner kalibers as die 338 WM en dat ek dus moet kyk vir iets anders ... dalk 'n ander Lynx.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Mon Mar 05, 2018 1:45 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Alwin »

jdpretorius wrote:Na aanlyding van my opskrif vir die draad voel ek dat ek moet terugvoer gee .... Ek het my Lynx P6-24x42 gaan tots en hy mekeer ansoluut niks nie !

Ek het gister eers die bedding probleme reg gemaak wat Hercules vir my gewys het en met die selfe ammo gaan toets as wat die geweersmid kamstig gebruik het. Dit was net op n 100m omdat ek wou vasstel of die scope sy zero hou.
So nadat ek elke scope naastenby op die kol gestel het, het ek eerste met Hercules se Nikon Monarch, 6 x skote geskiet met biekie tyd tussen skote sodat die geweer redelik kon afkoel. Daarna het ek my Lynx op gesit en my bore-snyk deur getrek. Dit was net nodig vir 4 skote om te sien dat die Lynx reg werk.

Ek besef wel dat hierdie spesefike Lynx eerder bedoel is vir kleiner kalibers as die 338 WM en dat ek dus moet kyk vir iets anders ... dalk 'n ander Lynx.
Dankie vir die terugvoer. Nogal gerusstellend. Dit ondersteun ook my beleid om slegs teleskope te koop van fabrikate was goeie naverkoopdiens wil lewer. Die helfte van my Lynxe en Leupolds was al terug gestuur vir herstelwerk. Almal het in skaflike toestand terug gekom en doen weer diens op 'n geweer.

Ek stem saam dat daardie spesifieke teleskoop dalk nie ideaal is vir die spesifieke toepassing nie. Ek het eendag 'n teleskoop gesoek vir 'n geweer wat 'n reputasie het dat hy goeie teleskope breek. Lynx se verteenwoordiger het vir my 'n P2,5-7x28 aanbeveel. Dalk nie die ideale vergroting vir die toepassing nie, maar hy werk goed en hou die marteling uit. Duursaamheid in jou spesifieke toepassing is 'n kriteria wat ons soms mis kyk as ons 'n teleskoop kies.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Ek stem Alwin.
Ek moet net by se ek is nie 'n voendie met teleskope nie en het nie die teleskoop se tracking of ander paralaks stellings getoets nie.
Die Nikon se beeld is wel helderder, maar hy is 'n top model so dalk is dit onregverdig om hom met 'n sak-pas teleskoop te wil vergelyk

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Swede »

jdpretorius wrote:Ek stem Alwin.

Watter model Nikon is dit?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Swede wrote:

Swede dit is Hercules se Monarch 4-16×50. Ek kan ongelukkig nie vir jou se watter generasie nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Swede wrote:
jdpretorius wrote:Ek stem Alwin.
Ek moet net by se ek is nie 'n voendie met teleskope nie en het nie die teleskoop se tracking of ander paralaks stellings getoets nie.
Die Nikon se beeld is wel helderder, maar hy is 'n top model so dalk is dit onregverdig om hom met 'n sak-pas teleskoop te wil vergelyk

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Watter model Nikon is dit?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dalk sal die foto jou kan help Swede//uploads.tapatalk-cdn.com/20180304/160d1d1d9c16e3af906ebb133581a7ab.jpg

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Swede »

jdpretorius wrote:
Swede wrote:
jdpretorius wrote:Ek stem Alwin.
Ek moet net by se ek is nie 'n voendie met teleskope nie en het nie die teleskoop se tracking of ander paralaks stellings getoets nie.
Die Nikon se beeld is wel helderder, maar hy is 'n top model so dalk is dit onregverdig om hom met 'n sak-pas teleskoop te wil vergelyk

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Watter model Nikon is dit?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dalk sal die foto jou kan help Swede[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... 81a7ab.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ek is ook nie baie vertroud met die verskillende Nikon reeks nie. Het wel 'n Nikon 4-16×50 monarch, het hom seker al 6 jaar, geen klagtes maar moet se my Lynx LX2 3-9×40 is definitief meer helder.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Swede ek het gister gaan kyk na die nuwe Lynx teleskope en ek dink hulle vergelyk beter.Ek het nog altyd van Lynx gehou en gan heelmoontlik Rudi sin koop, maar will net eers biekie gedagtes uit ruil met Hercules. Ongelukkig sal ek dan ook nuwe ring moet kry vir die 30 mm tube.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Alwin »

jdpretorius wrote:Ek stem Alwin.
Ek moet net by se ek is nie 'n voendie met teleskope nie en het nie die teleskoop se tracking of ander paralaks stellings getoets nie.
Die Nikon se beeld is wel helderder, maar hy is 'n top model so dalk is dit onregverdig om hom met 'n sak-pas teleskoop te wil vergelyk
Na die draad (hier op Jaracal) oor Nikon se naverkoopdiens, stel ek self nie juis meer belang in die fabrikaat nie. Ek vat eerder en met swakker lense wat darem herstel kan word indien nodig.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by jdpretorius »

Alwin wrote:

Ek is ook maar skepties want die na-verkoops diens pla my geweldig. Voorheen sou ek nie 2 keer gedink het om 'n Nikon te koop nie en het nog op 2 van my ketties van hulle.
Lynx het my maar R100 gevra (via die smid) vir die diens.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Hercules Louw »

Swede, die leen scope is 'n Nikon tactical scope, die Monarch-X in 4-16x50 met 'n 30mm buis. Dit is in 'n ander klas as die gewone Nikons en word deur Light Optical Works in Japan vervaardig.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Swede »

Hercules Louw wrote:Swede, die leen scope is 'n Nikon tactical scope, die Monarch-X in 4-16x50 met 'n 30mm buis. Dit is in 'n ander klas as die gewone Nikons en word deur Light Optical Works in Japan vervaardig.
Dankie Hercules!
And as thy days, so shall thy strength be
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Lynx se glase - kort raad

Post by Alwin »

jdpretorius wrote:Ek is ook maar skepties want die na-verkoops diens pla my geweldig. Voorheen sou ek nie 2 keer gedink het om 'n Nikon te koop nie en het nog op 2 van my ketties van hulle.
Lynx het my maar R100 gevra (via die smid) vir die diens.
Die R100 was waarskynlik die koerierkoste na Lynx toe. Dit beteken hulle het die koste terug na die handelaar betaal.

My koste vir my laaste Leupold herstelwerk was R350. Dit was die posgeld van Formalito na VSA toe. Terug het hulle ook betaal.

Ek dink nie ons kan daaroor kla nie?

100%
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply