Windgeweer en .22 teleskope

Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Windgeweer en .22 teleskope

Post by Beretta »

Alwynu
Jy sal maar moet soek as jy kan kry die een met die bull barrel.Hy kom standaard met 10 skoot mag glo my jy dit is pret
Beretta
bullseye

Re: Windgeweer en .22 teleskope

Post by bullseye »

Middag Beretta

Beretta ek soek n semi-auto .22. Die wat ek dink goed is , is die wat volquartsen maak ,dit is basies maar n ruger aksie.
sal n mens n lisensie vir hom kan kry.

dankie
groetnis
Ben.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Windgeweer en .22 teleskope

Post by Beretta »

Ben
Ek kan nie sien hoekom nie as jy n sportman is.Daardie maak ken ek nie maar my Ruger op n slegte dag is beter as die beste blond ;D
Groete
Beretta
bullseye

Re: Windgeweer en .22 teleskope

Post by bullseye »

Beretta ek sal nie met jou stry oor daai stelling nie. sit volquartsen in op google hulle maak baie mooi goed. onder watter sportsoort sal mens die semi kan aanwend.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Windgeweer en .22 teleskope

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Ben

Ek dink jy moet maar net seker maak jy is 'n toegewyde sportskut wat by die SAJWV 'n sekere status is, dit is maar net 'n praktiese toets wat jy afl?. Ek glo dit sal die ding doen. As mens rerg twyfel moet jy jou voorsitter kontak van jou SAJWV tak. Hulle weet al hierdie dinge
Post Reply