Naand site maats
Hoe akkuraat is jou V/C faktor om spoed uit te werk??
voorbeeld: 308, S341, 168gr........start..40,5 gr--2349ft/sek..V/C =58
max.. 44,5gr--2644ft/sek..V/C =59,4
gemiddelde V/C = 58,7
dus @ 43,2gr x 58,7 V/C = 2535ft/sek
Enige insette word waardeer....
ps, geluk aan die Bulls....
Ft/sek
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Ft/sek
Last edited by Cobus(Cobb) on Sat Jun 11, 2011 9:52 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ft/sek
Skuus Christo, ek het reggemaak
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Ft/sek
Cobb
Ek het op 'n staduim baie lank met Manie Johannes oor die ding gepraat. Nou die kort en die lank wat hy vir my ges? het is dat die V/C 'n baie belangrike faktor is in die bepaling van druk. Hy het ges? dat mens met enige lading wat NIE jou V/C moet oorskry nie, blykbaar is die druk dan al amper bietjie baie.
EK glo hier sal die manne soos Oom Gerard, Wouter, Dok en die ouens wat meer weet 'n beter liggie op die probleem kan werp

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's