Toets was teen tyd.
100meter binneshuise skietbaan.
6.5x47
139grein Scenars @ 2763fps
Runout op ammo 2-3thou
Ek het nie die waterpas gebruik nie dus is my box nie presies haaks nie.
Die afstande tussen die verstellings was konstant en ekis daarmee tevrede.
1st Koue silwerskoon loop skoot.
Nr
1 Bevestig zero
2de 9 moa op
3de 8 Moa links
4de 9 Moa af
5de 8 Moa regs.(terug op zero)
6de weer 9 MOA op.
Volgens Brian Litz
Afstand in Yds x dialled elev x 0.01047 = expexted poi shift
109.36133yds x 9moa x 0.01047 = 10.305 inches
10.305 inches = 261.747 mm
My shift 263mm
261.747/263 = 0.99528
Dus 0.472% tracking fout.
Bryan Litz sien alles onder 1% as weglaatbaar klein.
Die Delta track dus perfek!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk


