In bring van scope vanaf VSA
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
In bring van scope vanaf VSA
My neef werk op n plaas in die VSA. Hy het vir hom n Nightforce daar gekoop en wil hom in Junie saambring SA toe om op een van sy gewere te sit vir n jag. Is dit toelaatbaar ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
Hy moet scope mooi verpak en dit in sy tas wegpak, nie in sy handbagasie nie. Laat sy baas vir wie hy daar gewerk het hom n verjaardag kaartjie gee met n boodskap wat na die scope verwys.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
My advies is die selfde as Joe sin met die uitsondering van die briefie ,vervang dit met die oorspronklike faktuur en as hy by OR Tambo aankom verklaar hy dit en betaal die btw soos dit enige landsburger betaam , daar is geen invoer belasting op nuwe teleskope nie ,joe rocket wrote:Hy moet scope mooi verpak en dit in sy tas wegpak, nie in sy handbagasie nie. Laat sy baas vir wie hy daar gewerk het hom n verjaardag kaartjie gee met n boodskap wat na die scope verwys.
DD
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Dankie, gaan advies deurgee aam hom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Interessant, waar kan mens sien wat belas mag word en wat nie? Of hoe weet jy van dit.Diesel Dog wrote:daar is geen invoer belasting op nuwe teleskope nie ,joe rocket wrote:Snip
DD
Groete,
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
http://www.sars.gov.za/AllDocs/LegalDoc ... o%2099.pdfJoe13 wrote:Interessant, waar kan mens sien wat belas mag word en wat nie? Of hoe weet jy van dit.Diesel Dog wrote:daar is geen invoer belasting op nuwe teleskope nie ,joe rocket wrote:Snip
DD
Groete,
90.05 Binoculars, monoculars, other optical telescopes, and mountings therefor; other astronomical instruments and mountings therefor, but not including instruments for radioastronomy:
9005.10 7 - Binoculars u free free free free free
9005.80 9 - Other instruments u free free free free free
9005.90 3 - Parts and accessories (including mountings) kg free free free free fre
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Ek het drie weke gelede van die VSA ingekom deur OR Tambo. Ek het by Cabelas vir my 'n nuwe scope gekoop. Die boks was in my bagasie en ek het die scope toegedraai in 'n T-Shirt en hom in handbagsie gesit. Het deur al die scanners plaaslik in die VSA dan internationaal in die VSA dan internationaal in Engeland (via Londen gevlieg) dan internationaal in JHB dan plaaslik in JHB terug tot in die Kaap en niemand het enigsins enige vraag eers gevra.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Wanner gaan jy weer?Boesman10 wrote:Ek het drie weke gelede van die VSA ingekom deur OR Tambo. Ek het by Cabelas vir my 'n nuwe scope gekoop. Die boks was in my bagasie en ek het die scope toegedraai in 'n T-Shirt en hom in handbagsie gesit. Het deur al die scanners plaaslik in die VSA dan internationaal in die VSA dan internationaal in Engeland (via Londen gevlieg) dan internationaal in JHB dan plaaslik in JHB terug tot in die Kaap en niemand het enigsins enige vraag eers gevra.
And as thy days, so shall thy strength be
-
4kays
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jan 09, 2018 6:53 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
My broer wat in die VSA bly het vir my 'n Ziess ingebring. Daar moet net nie 'n prys aan die houer wees enhet hatblaat weet hy kom jag in SA en wil sy eie scope gebruik - geen belasting betaal nbieSwede wrote:Wanner gaan jy weer?Boesman10 wrote:Ek het drie weke gelede van die VSA ingekom deur OR Tambo. Ek het by Cabelas vir my 'n nuwe scope gekoop. Die boks was in my bagasie en ek het die scope toegedraai in 'n T-Shirt en hom in handbagsie gesit. Het deur al die scanners plaaslik in die VSA dan internationaal in die VSA dan internationaal in Engeland (via Londen gevlieg) dan internationaal in JHB dan plaaslik in JHB terug tot in die Kaap en niemand het enigsins enige vraag eers gevra.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
Sekere raad hier is om die wet te oortree. Beide in SA, en in Amerika. Onthou:
- As hy breek, gaan die agente jou tien teen een n pit druk.
- As die Amerikaners hom vang sonder n ITAR permit, kan hy sy visa verloor...
- Sulke schemes sit die lokale agente uit besigheid uit. Moenie kla as jy in die toekoms niks lokaal kan koop nie...

Goed, beter, 6millimeter!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
4kays wrote:My broer wat in die VSA bly het vir my 'n Ziess ingebring. Daar moet net nie 'n prys aan die houer wees enhet hatblaat weet hy kom jag in SA en wil sy eie scope gebruik - geen belasting betaal nbieSwede wrote:Wanner gaan jy weer?Boesman10 wrote:Ek het drie weke gelede van die VSA ingekom deur OR Tambo. Ek het by Cabelas vir my 'n nuwe scope gekoop. Die boks was in my bagasie en ek het die scope toegedraai in 'n T-Shirt en hom in handbagsie gesit. Het deur al die scanners plaaslik in die VSA dan internationaal in die VSA dan internationaal in Engeland (via Londen gevlieg) dan internationaal in JHB dan plaaslik in JHB terug tot in die Kaap en niemand het enigsins enige vraag eers gevra.
Ek verstaan nie heeltemal wat jy probeer se nie van die woorde is vir my vreemd.Die punt wat ek wel probeer maak is dat daar baie maniere is om skelm goed in die land in te bring ,hier is die hele land nou in opstand oor Gupta besigheid en wat is nou hiervan anders ?
DD
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Wil niks doen om die wet te oortree nie, dit is rede van my draad.Geno wrote:Sekere raad hier is om die wet te oortree. Beide in SA, en in Amerika. Onthou:
- As hy breek, gaan die agente jou tien teen een n pit druk.
- As die Amerikaners hom vang sonder n ITAR permit, kan hy sy visa verloor...
- Sulke schemes sit die lokale agente uit besigheid uit. Moenie kla as jy in die toekoms niks lokaal kan koop nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
Ag tog daar sal altyd iemand wees.
As jy so iets wil doen hou dit tog stil.
Die draad het skaars begin.
As jy so iets wil doen hou dit tog stil.
Die draad het skaars begin.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
Hahaha ai....LeRoy wrote:Ag tog daar sal altyd iemand wees.
As jy so iets wil doen hou dit tog stil.
Die draad het skaars begin.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
In bring van scope vanaf VSA
Hy het opklaring gekry. Hy moet die scope verklaar by die lughawe met sy werkskontrak, faktuur en met n brief van plaas waar gejag gaan word hier in SA. JFK sekuriteit het met hom bevestig. Hy moet dit minstens 14 dae voor vlug verklaar met sy dokumente en sal vir hom n clearance sertifikaat gee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
As goedere beter geprys was hier in SA dan sou dit logies wees om produkte plaaslik te koop. Daar is duisende produkte wat jy op Amazon en AliExpress en ander webtuistes kan koop wat dan saam met doeane kostes en Kourier kostes goedkoper kan afgelewer word by jou huis as wat jy dit by 'n plaaslike verskaffer kan kry. Ek is seker ons het almal ondervinding hiervan.Geno wrote:Sekere raad hier is om die wet te oortree. Beide in SA, en in Amerika. Onthou: - As hy breek, gaan die agente jou tien teen een n pit druk. As die Amerikaners hom vang sonder n ITAR permit, kan hy sy visa verloor...
- Sulke schemes sit die lokale agente uit besigheid uit. Moenie kla as jy in die toekoms niks lokaal kan koop nie...
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
Jip. Die ding is almal wil net die beste en duurste goed invoer en hier verkoop. Daar is 'n helse mark vir ouens wat "budget" scopes en goeters wil he vir hul sport gewere. Ek meen, net laasweek wys 'n vriend van my in Tennessee 'n special vir 'n AR15 vir $299. Bring daai ding in en verkoop hom vir R10000 en almal is gelukkig. Maar NEEEEEE, as dit nie R20k kos nie, is jy nie "dedicated genoeg nie" en mag jy nie saam met die ooms speel nie. Dis my ondervinding in elk geval. Gelukkig nie hier by Kraaifontein nie. Daar worry die ouens net oor hoe goed jy skiet. Maar daar is ander ouens...Boesman10 wrote:As goedere beter geprys was hier in SA dan sou dit logies wees om produkte plaaslik te koop. Daar is duisende produkte wat jy op Amazon en AliExpress en ander webtuistes kan koop wat dan saam met doeane kostes en Kourier kostes goedkoper kan afgelewer word by jou huis as wat jy dit by 'n plaaslike verskaffer kan kry. Ek is seker ons het almal ondervinding hiervan.Geno wrote:Sekere raad hier is om die wet te oortree. Beide in SA, en in Amerika. Onthou: - As hy breek, gaan die agente jou tien teen een n pit druk. As die Amerikaners hom vang sonder n ITAR permit, kan hy sy visa verloor...
- Sulke schemes sit die lokale agente uit besigheid uit. Moenie kla as jy in die toekoms niks lokaal kan koop nie...
Of so iets
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Daar is geen fout of rede hoekom jy nie vir jou n scope mag inbring nie.
Jy mag dit wettig doen sonder om twee keer dasroor te dink. Jy gaan dit nog steeds baie goedkoper doen as wat ons plaaslike agente jou gaan vra. Ons (meeste van ons Saffers) is maar lief vir geld en skroom nie om ons mede landsburgers te roer vir selfverryking nie.
As jy n scope wil inbring doen dit. Weet net wat die prosedure is.
Ek wonder hoeveel van die manne wat mens so brand oor wetsoortreding, of hulle dan NOOIT die wet oortree nie......??

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Vortex Diamondback 4-12x40 Tactical $270 in VSA. Goedkoopste wat ek hom hier sien is oor die R7k.
Dan wonder ons hoekom ons die goed in tasse probeer inbring.
Dan wonder ons hoekom ons die goed in tasse probeer inbring.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Baie waar
Maar ons moet dankbaar wees as ons sonder vaseline geroer word?
Maak geen fout, ek sal lojaal local ondersteun as dit goeie diens teen n billike prys is.
Het dieselfde probleme in klein dorpies. Besighede dink hulle is verhewe bo kliente. Self aangestelde gode.
Ek dink boonop, die OP se vraag was nie oor wetsgehoorsaamheid, etiek of moraliteit nie.?

F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: In bring van scope vanaf VSA
Daai is waarB Five wrote:Daar is geen fout of rede hoekom jy nie vir jou n scope mag inbring nie.
Jy mag dit wettig doen sonder om twee keer dasroor te dink. Jy gaan dit nog steeds baie goedkoper doen as wat ons plaaslike agente jou gaan vra. Ons (meeste van ons Saffers) is maar lief vir geld en skroom nie om ons mede landsburgers te roer vir selfverryking nie.
As jy n scope wil inbring doen dit. Weet net wat die prosedure is.
Ek wonder hoeveel van die manne wat mens so brand oor wetsoortreding, of hulle dan NOOIT die wet oortree nie......??
Moet nie een ding onwettig doen en dan n ander mens kruis as wat hy doen jou nie pas nie
-
svanzyl10
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm
Re: In bring van scope vanaf VSA
n Vriend het laas jaar November n scope oor gebring van die VSA af in sy rugsak wat hy by hom gehou het en geen probleme gehad nie. Hulle het hom wel by VSA lughawe uit sy boks gehaal en geswob ( neem aan vir drugs ). Hy is toe weer in sy boks in sy rugsak en nou op sy geweer.