Wil bietjie by die manne hoor wats julle ervaring oor volgende loop fabrikate?Hierdie gaan oor die kwaliteit en nie die beskikbaarheid nie.
Fabrikaat:
Mojet
Krieger
Bartlein
Broughton
Lothar Walther
Wil graag julle manne se terugvoer hoor want dus n groot en duur besluit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Replacement Barrels
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Replacement Barrels
Enige van daai lope sal werk op n geweer, die maklikste bekombare loop gaan die mojet wees veral as jy n gewilde twist soek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Replacement Barrels
Stem saam met Cappie. Ek weet van n paar manne wat daai lope op het en hulle gewere skiet n koek hou.Capt. Oblivious wrote:Enige van daai lope sal werk op n geweer, die maklikste bekombare loop gaan die mojet wees veral as jy n gewilde twist soek
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Replacement Barrels
Ek het Walther, Broughton en Krieger op/opgehad om my gewere al. Almal skiet.
Goed, beter, 6millimeter!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Replacement Barrels
Het self Walther en Broughton op 2 roere en hulle skiet baie mooi. Net moeilik om hulle in die hande te kry.Geno wrote:Ek het Walther, Broughton en Krieger op/opgehad om my gewere al. Almal skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Replacement Barrels
Dankie manne
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Replacement Barrels
Jammer ek hijack n bietjie.
Hoe vergelyk die Truvelo loop teenoor die bogenoemde lope?
Groete
Danie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hoe vergelyk die Truvelo loop teenoor die bogenoemde lope?
Groete
Danie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Replacement Barrels
Danie, meeste ouens is happy met die Truvelo lope, maar sover ek weet is hulle nie beskikbaar in die vinniger groefdraaie in bv. 6mm nie. Dalk het hulle ook nou al opgevang.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
