Delta Stryker HD
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
So klein bietjie terugvoer oor die scopes vir wieokal belang sou stel.
Aangesien dit n redelike nuwe vervaardiger is het ons besluit om hulle bietjie in die regte wereld te gaan toets.. CMH is 2 langtermyn demos gegee om by klomp skiete uit te kom en sodoende hulle vir mense op site te wys, mee te ding ook en sodoende prakties te kan ervaar hoe hulle presteer en terselfdetyd te sien hoe relevant hulle tot ons diverse behoeftes is..
Eerste outing was die naweek tydens die Fort Mistake gongskiet so 50km anderkant Newcastle.. ons het die saterdag op 5 bane, 45 skote na gonge tussen 380 en 1112m geskiet.. en die sondag oggend vir pret na n gong op 1520m
Dit was n waardige geleentheid om bietjie agter die 5-50x56 DLS-3 Stryker in te skuif en te sien hoe hy in die regte wereld funktioneer.
My eie ervarings is dis uit en uit n fantastiese stuk toerusting die.. optika was deurgans puik.. die balans tussen die helderheid van die beeld en hoe daar genoeg kontras en resolusie is om fyn details op te merk was n hoogs aangename ervaring. Die eyebox is self baie vrygewig..selfs op 30x en op wat my toegelaat het om heeldag sonder enige eye fatiguete te skiet..
Met saam was die beeld en kruis op al die afstande in skerp fokus en paralaks vry.. selfs met die dat die stelknop redelik min beweeg tussen 300m en infinity.. dis meer en deels n resultaat van n baie diep depth of field wat hier op daai soort afstande gelewer word.
Verstelling was nooit n probleem nie en met die 109moa totale elevasie en 60moa wind wat die scope met .125 moa clicks uit die 34mm buis bied het my my selfs op daai 1520m gong met klomp spaar vir steeds langer afstande gelos. Die dope wat ek gestel het was deurgans akkuraat en misskote was meer die resultaat van foute in my balistiese sagteware, foute tydens die lees van kondisies en ook my eie foute agter die gun.
Wil hier dankie se aan Norbit vir al die moeite tydens die skiet.. so ook vir ons gashere by Fort Mistake en dan ook al die LR en PRS skuts wat saam met ons n groot sukses van die geleentheid gemaak het..
Dis voorwaar n skiet wat manne in hul kalenders vas kan maak..
Ons sien uit na nog sulke geleenthede so indien iemand hier bewus is van gepaste geleenthede om van die Delta Stryker scopes uit te bring en hulle te demo tydens n kompetisie of skiet dag van soorte laat weet my gerus dan maak ons so n plan.
Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/c8063cf958481b01659d789d735390ce.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/229e0ffb9f17adf3a7577f484d3f6321.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180129/a80343450e9af490fac4aa4c29c068fa.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Stryker HD
Lekker. Sal terug voering van die stryker kom gee.
Het vandag myne gan haal.
Het vandag myne gan haal.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Delta Stryker HD
Vanoggend bietjie gaan speel.
Delta Stryker HD 5-50x56 met DLS 3 recticle.
Verstelling is 1/8ste MOA per click
Zero stop - werk baie maklik en is positief, duidelik en herhaalbaar.
Turrets - bietjie 'jelly'rig maar stel positief en die merkies op die turrets lyn perfek op elke keer.
Om die Turrets te Zero is kinderspeletjies en alles lyn maklik op.
So 6 manne het om die beurt deur 'n NF ATACR 5-25 en NXS 8-32 en die Stryker gekyk op die hitte van die dag.
Om te vergelyk het ons die al 3 teleskope op 25 vergroting gestel.
Volgens meeste manne lyk dit asof die Stryker beter glas as die NXS het maar onder die ATACR inskuif.
Die ATACR het omtrent 1/3 tot 1/4 beter field of view.
Die kleure in die Stryker is bietjie warmer/geel en die NF is meer wit.
Kontras op almal was baie goed en mens kon die koeëlgate ewe goed/sleg sien op 300m.
Die paralaks verstellings op die Stryker is meer 'finicky' as op die NF maar werk perfek en is maklik om te fokus.
Die kruishaar is verseker die hoogtepunt.
Al die skuts het hom verkies bokant die MOAR T en NP 2 DD
Hy is lekker fyn en die swewende 'dot' maak fynskiet maklik.
Die groep hieronder op die sprinkbok is op die hitte van die dag deur een van die skuts op 300meter geskiet.
Soos 'n Sightron S3 8-32 en Lynx 5-30 die teleskoop van keuse onder R20k is is die Delta definitief die teleskoop van keuse tot en met R30k.
Ek dink die waarde vir geld faktor tel baie in die teleskoop se guns en sal hom verseker aanbeveel.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/380f1b6e1a6945c4f448477d84a678c8.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/961b2c7d81e8c2a3797c39265369598f.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Lekke Apie
Ekt ook vandag my Delta op die baan gehad. Ons het gonge tot op 450m geskiet.
Glas is myle beter as n NXS. 2 uit die drie ouens het gese dit lyk of die Zeiss V6 se glas n rapsie meer/beter kleur wys. Ek kon nie n verskil sien nie.
Soos jy se, ek stem saam, die reticle is baie nice!
Ekt ook vandag my Delta op die baan gehad. Ons het gonge tot op 450m geskiet.
Glas is myle beter as n NXS. 2 uit die drie ouens het gese dit lyk of die Zeiss V6 se glas n rapsie meer/beter kleur wys. Ek kon nie n verskil sien nie.
Soos jy se, ek stem saam, die reticle is baie nice!
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Self Vandag met myne tot op 1000m gehol en elke skoot was n hoogs aangename ervaring..
Ek het al vergeet hoeveel mense ek al gewys het en moet nog die eerste persoon ontmoet wat nie hoogs beindruk was nie.
As jy nog nie na een van die Strykers gekyk het nie moet jy gerus n plan maak om so te doen.
Ciao
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/9cac6d30b57653d8b75e3ba9c94f38c6.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Ek het al vergeet hoeveel mense ek al gewys het en moet nog die eerste persoon ontmoet wat nie hoogs beindruk was nie.
As jy nog nie na een van die Strykers gekyk het nie moet jy gerus n plan maak om so te doen.
Ciao
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/9cac6d30b57653d8b75e3ba9c94f38c6.jpg
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Delta Stryker HD
Sien nie manne wat die FFP scopes gekoop het nie. Iemand hulle al getoets?
Groete,
Herman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete,
Herman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman Louw
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Daar is klomp al verkoop maar nie al daai manne is saam ons hier op die forum nie.
Dalk moet ons paar manne bymekaar kry en n demo dag of 2 hou..
Indien moontlik moet ons dalk sommer hierso hoor wie belang sou stel.. Dan ook waar en wanneer dan sien ek wat aan die saak gedoen kan word
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Dalk moet ons paar manne bymekaar kry en n demo dag of 2 hou..
Indien moontlik moet ons dalk sommer hierso hoor wie belang sou stel.. Dan ook waar en wanneer dan sien ek wat aan die saak gedoen kan word
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Delta Stryker HD
Vandag weer geskiet.
Glas verseker beter as my NF BR.
Ek geniet die teleskoop baie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Glas verseker beter as my NF BR.
Ek geniet die teleskoop baie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Delta Stryker HD
Ek en Uncle H het oor dit gepraat en sal binnekort so dag reel.SeeMoNsteR wrote:Daar is klomp al verkoop maar nie al daai manne is saam ons hier op die forum nie.
Dalk moet ons paar manne bymekaar kry en n demo dag of 2 hou..
Indien moontlik moet ons dalk sommer hierso hoor wie belang sou stel.. Dan ook waar en wanneer dan sien ek wat aan die saak gedoen kan word
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sal jou op hoogte hou.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Delta Stryker HD
EK het n 5-30 FFP
Net so paar goed op myne wat nie lekker is nie. Die fokus knop draai moeiliker op n sekere plek. Field of view is nie so goed nie.

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Delta Stryker HD
acssa wrote:EK het n 5-30 FFP
Net so paar goed op myne wat nie lekker is nie. Die fokus knop draai moeiliker op n sekere plek. Field of view is nie so goed nie.
Afgesien van bogenoemde hoe vergelyk hy opties met IOR Recon?
DD
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Delta Stryker HD
Recon is beter ... Maar kos ook sterk meer geld.Diesel Dog wrote:acssa wrote:EK het n 5-30 FFP
Net so paar goed op myne wat nie lekker is nie. Die fokus knop draai moeiliker op n sekere plek. Field of view is nie so goed nie.
Afgesien van bogenoemde hoe vergelyk hy opties met IOR Recon?
DD
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Stryker HD
Hier is n paar pro's en con's op die 5-50 -
Die stryker se zero stop werk baie maklik en vinnig.
Die turrets het 'splines' so jou streepies line perfek op elke keer.
Glas is baie helder en sy fov is besonders groot vir so n scope.
Het ook n redelike lang eye relief.
Die illumination het geen nut nie. Dis nie die tipe scope waarmee jy varmint in die aand gan skiet nie. Hulle kon eerder 100 of 200 gram daar gespaar het. Vir die die F klas manne is 200 gram veeeslik baie.
Die paralaks knop kon bietjie groter gewees het aangesien die paralaks baie sensitief is, veral op hoe vergrotings.
Ek sou se sy glas kan vergelyk word met die Sightron SV HD 10-50. Hy het wel n zero stop wat die Sightron nie het nie. Hy het ook n 10x zoom wat die Sightron nie het nie. Die Sightron is ook heelwat duurder as die Delta. So waarde vir geld is dit n great scope.

Enige manne wat al so bietjie na die Stryker se tracking kon loer?
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Delta Stryker HD
Nou hoe toets julle scopes ma julle weet nie hoe hy track nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
My vraag was of ander mense getoets het cappie .. Daar word baie gese maat tog niks oor een van die belangrikste sake nie.
In my ervaring is tracking juis een van die scopes se sterk punte .. Maar ek glo ook die man op straat wil dit eerder van die ander man op straat hoor as by iemand wat direk by die produk betrokke is.
Kom praat saam boys
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
In my ervaring is tracking juis een van die scopes se sterk punte .. Maar ek glo ook die man op straat wil dit eerder van die ander man op straat hoor as by iemand wat direk by die produk betrokke is.
Kom praat saam boys
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Delta Stryker HD
Het vandag my Stryker gekry. Nou is my scope in SA, my geweer in Namibia en ek is in Abu Dhabi. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201802 ... 62551d.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201802 ... 1d4e8c.jpg[/IMG]
8 weke voor alles bymekaar kom. Eish!
Groete,
Herman.
8 weke voor alles bymekaar kom. Eish!
Groete,
Herman.
Herman Louw
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Lyk mooi Herman.. Kan saam jou nie wag om daai pakkie aanmekaar te sien nie.
Ons sien uit na die groot brag wat oppad is
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Ons sien uit na die groot brag wat oppad is
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Raditipa
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Re: Delta Stryker HD
Ek weet dis n ou post, maar is daar al winkels in PTA waar ek een van die Delta Stryker HD 5-50x56sfp onder hande kan neem om biekie van nader te bekyk? Die DLS-3 reticle lyk vir my baie nice!
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Laat weet my wanneer jy gereed is om te loer maat dan bring ek my eie vir jou om na te loer..
Pm my vir my details dan maak ons plan
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Pm my vir my details dan maak ons plan
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Delta Stryker HD
Ek het my 5-50 Delta nou al n rukkie en nog steeds baie beindruk met die scope. Love daai reticle. Het hom al op verskillende bane en afstande geskiet.
Tracking is spot on en nog geen probleme ondervind nie.
Tracking is spot on en nog geen probleme ondervind nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Delta Stryker HD
Toets van accuratsehooter, hulle toets al die scopes teen n scope wat "gevries" is.
http://forum.accurateshooter.com/attachments/2018-06-20-16-44-01-jpg.1054003/
Die results is basies so goed soos dit kom, die manne toets al die high end scopes voor hulle dit gebruik of dan maar eder verkoop. Daar is dalk nog 3 of 4 scopes wat so goed soos die een gedoen het. Die toets is een van die redes dat NF hul comp scopes bq verander het van die einde van laas jaar af
http://forum.accurateshooter.com/attachments/2018-06-20-16-44-01-jpg.1054003/
Die results is basies so goed soos dit kom, die manne toets al die high end scopes voor hulle dit gebruik of dan maar eder verkoop. Daar is dalk nog 3 of 4 scopes wat so goed soos die een gedoen het. Die toets is een van die redes dat NF hul comp scopes bq verander het van die einde van laas jaar af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Delta Stryker HD
Kahles 1050 is basies nou die benchmark teen wat alles gemeet word
http://forum.accurateshooter.com/attachments/20180225_111720-768x768-jpg.1038386/
http://forum.accurateshooter.com/attachments/20180225_111720-768x768-jpg.1038386/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Ons se dit van dag een af manne, die Delta Strykers is the real deal!!
Elke persoon wat ene deur ons gekoop het besing hulle lof hoog en 2/3s van hulle maak reeds planne om nog aan te koop juis omrede hulle so in hulle skik met die scopes se optika en algemene verrigting is.
Laat weet gerus as iemand hier nader wil kyk, pm my dan maak ons n plan om hulle te demo.
Groete
Johan