Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Goeie dag.
Hierdie moes al sekerlik 100 keer opgekom het, so ek vra by voorbaat onverskoning. Ek besit tans slegs een jag/gong/teiken geweer en dis 'n 303 smle. Ek soek al lankal na iets plat kan skiet. My oorspronklike keuses was 223 rem of een van die 6.5 kalibers. 223 ssal vir my die beste werk, let we'll, vir my. Maar ek kan nou 'n nuwe 22-250 Howa met standaard loop kry vir baie goeie prys. Ek jag bitter min, en as ek doen is die 303 heel voldoende. Ek soek iets vir papier en gongs nie verder as 350 m gewoonlik nie. Regtig net iets wat goedkoper is as om te skiet as die 303 en platter. Ons praat hier van dalk 30 skote 'n maand. Soos ek kan aflei os die 22-250 'n 'Barrel Burner'
Hoeveel skote kan ek verwag voor die loop moeg is ? Ek sal minimum spoed verkies en swaar punte indien moontlik met die 1:12 twist.
Gaan ek my tyd en geld mors ?
Baie dankie.

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
As jy nie baie gaan skiet nie, is die 22-250 nie slegte keuse nie. Platter trajek as 223, maar korter looplewe. Seker so 2000 skote?
Howa 223 het wel 1:9 groefdraai, so sal swaarder koeels kan skiet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Howa 223 het wel 1:9 groefdraai, so sal swaarder koeels kan skiet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Goeie dag Killzone
Die 22-250 moet tenminste 'n 1-9 twist hê om lekker te werk met 70gr punte wat goed in die wind skiet.
Die wind gaan jou maar roer met 'n 223 en 22-250.
'n Howa 243 met 87gr vmax'e behoort beter te werk. Redelik plat en baie beter in wind as die 223 en 22-250 met nie baie meer kruit as die 22-250 nie.

CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Met 1:12 kan jy tot 60gr Hornady mooi skiet. Indien jy swaarder wil gaan sal jy stywer groefdraad nodig hê.
Ek skiet 50gr Blitz King teen 3662’/sek en dis dodelik, oops uit 26’ loop.
Wel indien jy die roer goedkoop optel, kan jy altyd ‘n loopverandering doen wanneer die loop uitgeskiet is en dan kan jy opsit wat jy wil. Dié grappie gaan jou ongelukkig +R11000 kos.
Jy gaan die 22/250 baie geniet. Daai kaliber boks bo sy gewigsklas

Sent from my iPad using Tapatalk
Ek skiet 50gr Blitz King teen 3662’/sek en dis dodelik, oops uit 26’ loop.
Wel indien jy die roer goedkoop optel, kan jy altyd ‘n loopverandering doen wanneer die loop uitgeskiet is en dan kan jy opsit wat jy wil. Dié grappie gaan jou ongelukkig +R11000 kos.
Jy gaan die 22/250 baie geniet. Daai kaliber boks bo sy gewigsklas

Sent from my iPad using Tapatalk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Baie dankie manne. Ek waardeer !
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Die 22-250 boks verseker bo sy gewig klas, my 1:12 twist stabiliseer tot 77 gr Custom comps teen 3200fps, ek se nie almal doen nie, maar myne doen.
Ek verkies wel die 60 greiners teen so 3550fps uit ‘n 26”.
Daar is maar net iets anders aan ‘n 22-250.
Ek verkies wel die 60 greiners teen so 3550fps uit ‘n 26”.
Daar is maar net iets anders aan ‘n 22-250.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Ek het 'n sterk vermoede dat jou geweer 'n 1:9 loop op het. Moenie die gepubliseerde spesifikasies glo nie, gaan meet die loop. Jy is dalk een van die gelukkiges?Vleisie wrote:Die 22-250 boks verseker bo sy gewig klas, my 1:12 twist stabiliseer tot 77 gr Custom comps teen 3200fps, ek se nie almal doen nie, maar myne doen.
Ek verkies wel die 60 greiners teen so 3550fps uit ‘n 26”.
Daar is maar net iets anders aan ‘n 22-250.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Volgens wat ek kan vasstel, is 'n 22-250 met 1:12 loop goed vir omtrent 1500 akkurate skote. Deel die loop se vervangingskoste deur 1500 en las daardie bedrag by die koste per skoot. Dit maak die geweer redelik duur om te skiet.
Volgens redelik akkurate inligting wat hier op Jaracal verstrek is, kan die 1:8 - 1:9 lope met 75 en 77gn koeëls omtrent 3500 akkurate skote gee. Dit is omdat die langer dravlak van die swaarder koeëls help om meer keelerosie te akkomodeer. Die lope verweer dus ewe vinnig, maar die langer koeël kan meer verwering akkomodeer. Dit bring die totale koste per skoot heelwat af.
'n Gewone 223 kos natuurlik heelwat minder per skoot, hoofsaaklik omdat sy loop heelwat langer kan hou. Kry ene met 1:9 groefdraai, dan behoort hy nog langer te hou.
Die 75 en 77gn koeëls in beide kalibers skiet dalk nie so plat soos die ligter weergawes nie, maar deflekteer baie minder in die wind. Afstand is gewoonlik makliker om te bepaal as die wind. Op baie lang afstande skiet hulle selfs platter, omdat hulle beter hulle spoed hou.
Volgens redelik akkurate inligting wat hier op Jaracal verstrek is, kan die 1:8 - 1:9 lope met 75 en 77gn koeëls omtrent 3500 akkurate skote gee. Dit is omdat die langer dravlak van die swaarder koeëls help om meer keelerosie te akkomodeer. Die lope verweer dus ewe vinnig, maar die langer koeël kan meer verwering akkomodeer. Dit bring die totale koste per skoot heelwat af.
'n Gewone 223 kos natuurlik heelwat minder per skoot, hoofsaaklik omdat sy loop heelwat langer kan hou. Kry ene met 1:9 groefdraai, dan behoort hy nog langer te hou.
Die 75 en 77gn koeëls in beide kalibers skiet dalk nie so plat soos die ligter weergawes nie, maar deflekteer baie minder in die wind. Afstand is gewoonlik makliker om te bepaal as die wind. Op baie lang afstande skiet hulle selfs platter, omdat hulle beter hulle spoed hou.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Ek het hom al gemeet, hy is 1:12 twist. Het by ‘n pel ‘n paar 77’s gekry om te kyk of my roer hulle sal skiet, hulle is mooi stabiel tot op 300m maar nog nie verder geskiet nie.Alwin wrote:Ek het 'n sterk vermoede dat jou geweer 'n 1:9 loop op het. Moenie die gepubliseerde spesifikasies glo nie, gaan meet die loop. Jy is dalk een van die gelukkiges?Vleisie wrote:Die 22-250 boks verseker bo sy gewig klas, my 1:12 twist stabiliseer tot 77 gr Custom comps teen 3200fps, ek se nie almal doen nie, maar myne doen.
Ek verkies wel die 60 greiners teen so 3550fps uit ‘n 26”.
Daar is maar net iets anders aan ‘n 22-250.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Giroskopiese stabiliteit is die laagste by die tromp en verhoog soos wat die spoed afneem oor afstand.Vleisie wrote:Ek het hom al gemeet, hy is 1:12 twist. Het by ‘n pel ‘n paar 77’s gekry om te kyk of my roer hulle sal skiet, hulle is mooi stabiel tot op 300m maar nog nie verder geskiet nie.Alwin wrote:Ek het 'n sterk vermoede dat jou geweer 'n 1:9 loop op het. Moenie die gepubliseerde spesifikasies glo nie, gaan meet die loop. Jy is dalk een van die gelukkiges?Vleisie wrote:Die 22-250 boks verseker bo sy gewig klas, my 1:12 twist stabiliseer tot 77 gr Custom comps teen 3200fps, ek se nie almal doen nie, maar myne doen.
Ek verkies wel die 60 greiners teen so 3550fps uit ‘n 26”.
Daar is maar net iets anders aan ‘n 22-250.
Jou lugdigtheid het ook baie invloed op giroskopiese stabiliteit. As jy dus op 'n warm dag op die hoëveld skiet, kry jy beter stabilitieit as bv. op 'n koue dag by seevlak. Ekstra spoed help ook.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Vrae en advies oor 22-250 kaliber asb.
Sit 'n 28 duim 1:8 loop op en skiet na hartelus tot 3000 skote of meer.