Eland jag die afgelope naweek....
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eland jag die afgelope naweek....
as ek n post soos die lees dan kry altyd lekker, ek sien nou die dag dat n baie grespekteerde amerikaanse jagtydskris se editor die amerikaners in sterk taal herriner dat n eland se min kaliber n 338wm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Eland jag die afgelope naweek....
Nee dit is soos jy da se! Ek het al so kwaad geword as daai amerikaners orals skryf dat die minimum kaliber vir eland 375 of 338 is. Dit gaan als oor skoot plasing. En jy kan die manne maar vra, daai 7mm rem mag van my het daai eland lelik laat les opse!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Eland jag die afgelope naweek....
Manne .
Ek dink jy kan hom met enige wapen skiet , gaan oor skootplaing. Aan die teenkant kan jy ook die gesegde kry wat se dat jy nooit te veel gun kan he nie.
Geno.
Gaan ons sommer in die topic praat oor jou nuwe " cherrie' of gaan ons 'n nuwe topic begin. Jy kan begin deur vir ons 'n foto te plaas. Ek dink daar is min manne wat regtig glo dat jy 'n WIT girl date.
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm