wil gou my storie deel..
ek het so tyd gelede di paar jakke geskiet,
ekt by my oupa di aand n roep sessie gemaak en begin met kos,niks dood stil besluit toe om vlekkie 3 en so 800m andwoord di teef baie kwaad maar bly in daai rigring maar lekker agrifies,ek besluit om nader te ry,ek gee toe 10min stilte en begin met elsneus wate reaksie kry ek ni! die teef andwoord 100m van my af baie kwaad en opad in jy hoor sommer hier kom sy en kleintjies andwoord ook sommer di hele span.nou moet jy weet di jakke koors loop dik in my ne...ek sit klank af en wag net dood stil,paar sekondes en di teef maak opwagting ek skiet haar toe.jonges niks dood stil ek gaan toe huis se kant toe en volgende ogend vroeg toe is ek daar.ek sit toe myroeper na di rigting waar jonges geandwoord het en speel sagies weer elsneus en ek wag net paar sekondes toe kom hulle aan gehardloop 4 van hulle ek maak hulle toe klaar..watter lekker gevoel as jou plan by mekaar kom..mooi loop..
nag en dag roep sukses
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
nag en dag roep sukses
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nag en dag roep sukses
Mooi gemaak maat
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: nag en dag roep sukses
Baie geluk. Goed deon.
