Naand almal
Ek sien Safari and outdoor het nou daai Leica er 6.5-26x56 lrs met die ballastic kruishaar op special, wat is julle opinie oor die scope ek weet die Leicas is redelik helder maar as ek die scope wil aanwend hoofskaaklik vir nagskiet gaan sy 0.3mm kruishaar nie bietjie din wees en dalk verloor op bv swartrug van jakkals nie,hy het nie 'n verligte kruishaar nie.As daar dalk iemand wat met so 'n scope skiet of al met so een in die nag na diere gekyk het sal ek graag wil hoor wat is julle opinie.Ek hoor graag wat dink almal.
Leica ER vir nagskiet??
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Leica ER vir nagskiet??
Ek het met n vortex pst -24x50 een aand geskiet en nooit weer nie. Field of view is te klein wanneer die jakkals naby is. Kon nie die jakkals maklik in die scope kry op 30m nie.JHS wrote:Naand almal
Ek sien Safari and outdoor het nou daai Leica er 6.5-26x56 lrs met die ballastic kruishaar op special, wat is julle opinie oor die scope ek weet die Leicas is redelik helder maar as ek die scope wil aanwend hoofskaaklik vir nagskiet gaan sy 0.3mm kruishaar nie bietjie din wees en dalk verloor op bv swartrug van jakkals nie,hy het nie 'n verligte kruishaar nie.As daar dalk iemand wat met so 'n scope skiet of al met so een in die nag na diere gekyk het sal ek graag wil hoor wat is julle opinie.Ek hoor graag wat dink almal.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Leica ER vir nagskiet??
BeesBreet skiet een op sy dasher baie suksesvol. Gesels bietjie met hom
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Leica ER vir nagskiet??
Ons is sommer n paar ouens wat hul gebruik in die nag... as jy nie van n dun kruis hou nie gaan jy sukkel. Ek is mal oor myne!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Leica ER vir nagskiet??
Hey kyk, daar is n Zeiss V6 5-30x50 te koop op die for sale section hier op die forum......
Lekker 6x vergroting met besonderse glas en bruikbare reticle vir aand werk.
Sorry mar ek kon myself nie help nie
Lekker 6x vergroting met besonderse glas en bruikbare reticle vir aand werk.
Sorry mar ek kon myself nie help nie
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Leica ER vir nagskiet??
Dave Flash verkoop sy Leica.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen

