Nuwe klip inni bos
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Nuwe klip inni bos
Mense
Soos met meeste van my vorige vrae op Jaracal, wil ek weer n dom ene vra. Hopenlik lok dit bietjie reaksie/gesprek/redenasie uit en verseker gaan ek iets hieruit leer en hopenlik almal wat hierdie forum ondersteun.
Gestel ek koop 4 x 6.5mm kalibers met identiese lope, fabrikate, snellers, twist, kolwe, skuts, doppe, primers, kruit, laaitoerusting vir elkeen ...alles identies (behalwe die matryse seker). Kom ons sê die die lys kalibers :
- 6.5x55
- 6.5x55 en ek laat hom Ackley
- 6.5 Creedmoor
- 6.5x47L
OK, nou gaan doen ek vir elkeen ladingontwikkelling met identiese koeëls. Kom ons sê vir argumentsonthalwe 140gr Nosler RDF's. Met identiese lope behoort die barrel time mos ook identies te wees. Of ten minste naby aanmekaar want die doplengtes en kamer volumes verskil mos effens van dop tot dop...MAAR kom ons sê dit is ook identies...
Met identiese barrel times behoort die nodespoed mos dan ook identies te wees. Kom ons sê dit is 2700fps.
Die vraag is dus as 4 verskillende 6.5mm kalibers dieselfde koeël teen dieselfde spoed lanseer...Watter een gaan die beste groepering skiet?
En Supacow... .270 is nie een van die moontlike antwoorde nie. LOL.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2211
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Jy bedoel drie identiese Howas in identiese kaliber (308, 30-06 en 300WinMag) moet almal dieselfde nodespoed hê?
Ek betwyfel dit want die drukke en dinamika in die doppe verskil.
Die dopvorm wat die stabielste ontbranding het behoort die akkuraatste te wees, dus n kort vet doppie soos die WSM-reeks.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe klip inni bos
6.5x47 vs 6.5x55 se 'looplengte' verskil 8mm.
Al meet die kroon tot slotgesig albei 600mm bv.
Dus sal die barrel time verskil op almal alhoewel min.
As jy behoorlike ladingontwikkeling doen op almal gaan daar geen verskil on akkuraatheid wees nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Nuwe klip inni bos
My vote gaan vir die 6.5 x 47. Logiese rede vir my is dat die dop die minste volume het wat teen die selfde spoed moet skiet as die res. Dit beteken die dop gaan mooi vol wees. Ook het dit die klein primer wat beter ontbranding gee en dus n lae ES en SD behoort te gee. Die lang nek om die koeëls mooi te seat en dan die 30 grade skouer.
Die dop se maksimum drukvlakke is ook hier by 63000Psi.
Die Creed sal seker aan sy gat hap maar dis my beskeie opinie wat nie een van die gewere besit nie.

Groete, Willie
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Ok...ek geniet hierdie al reeds...gaan aan asb.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Ek vra uit onkunde - Hoe gee 'n klein primer beter ontbranding ? Beter as wat ?Williel wrote:My vote gaan vir die 6.5 x 47. Logiese rede vir my is dat die dop die minste volume het wat teen die selfde spoed moet skiet as die res. Dit beteken die dop gaan mooi vol wees. Ook het dit die klein primer wat beter ontbranding gee en dus n lae ES en SD behoort te gee. Die lang nek om die koeëls mooi te seat en dan die 30 grade skouer.
Die dop se maksimum drukvlakke is ook hier by 63000Psi.
Die Creed sal seker aan sy gat hap maar dis my beskeie opinie wat nie een van die gewere besit nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Dit gaan nie so seer oor die kaliber gaan hier nie.Al 4 dai kaliber het die potensiaal om beter te skiet as die ander. Gaan meer oor die komponente wees wat gebruik is vir di spesifieke geweer, die loop die aksie ens, al is hul dieselfde skiet party ma net beter as ander, en dan natuurlik die vakmanskap wat al die werk gedoen het, eintlik wat ek wil se jy kry ma net n geweer wat kan skiet en dan partkeer is jy badluck en dieslfde als wil nie werk nie.
So kies die een wat jy like, verder hou duim vas.
En as hy mooi skiet pas hom mooi op..., die rerige skieters is ma skaars.
My 2c
So kies die een wat jy like, verder hou duim vas.
En as hy mooi skiet pas hom mooi op..., die rerige skieters is ma skaars.
My 2c
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Ek gaan myself gou aanhaal : "Met identiese lope behoort die barrel time mos ook identies te wees. Of ten minste naby aanmekaar want die doplengtes en kamer volumes verskil mos effens van dop tot dop...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Wat ek hier sê is dat ek weet dat Quickloqad die looplengte meet vd kroon tot teen die slotgesig en dat die looplengtes dus gaan verskil tussen die verskillende 6.5mm kalibers a.g.v. die verskillende doplengtes. Daarom het ek gesê "...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Maar as ek die vraag dan effe kan verander asb...Alles alles steeds identies is en ons neem aan die looplengtes word gemeet vanaf die kroon tot by die begin vd lande (i.p.v. die slotgesig)...gaan daar nou n verskil wees tussen die akkuraatheid vd verskillende 6.5mm kalibers?
Wat ek hier sê is dat ek weet dat Quickloqad die looplengte meet vd kroon tot teen die slotgesig en dat die looplengtes dus gaan verskil tussen die verskillende 6.5mm kalibers a.g.v. die verskillende doplengtes. Daarom het ek gesê "...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Maar as ek die vraag dan effe kan verander asb...Alles alles steeds identies is en ons neem aan die looplengtes word gemeet vanaf die kroon tot by die begin vd lande (i.p.v. die slotgesig)...gaan daar nou n verskil wees tussen die akkuraatheid vd verskillende 6.5mm kalibers?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Nuwe klip inni bos
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... 000-yards/
As jou vraag is watter een gaan kleinste groeperings skiet - moet jy kyk watter van die kalibers hou groepering rekords. Die 6.5x47 Lapua het 2 NBRSA 600 yard Nationals gewen.

Last edited by Ammion on Wed Jan 24, 2018 11:10 am, edited 1 time in total.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Ek dink die creed wat die .277 130bt skiet sal wen 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
LOL Supacow...ekt daai een mos verwag toe ek die vraag gevra het.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Ammion...Met respek...Nee dit is nie die vraag wat ek vra nie sorry.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nuwe klip inni bos
As al die ander faktore identies is, gaan groeperings ook identies wees, veral op korter afstand (100m) waar ES nie so groot rol speel nie.
Verskil gaan inkom waar dopvulling/kruitontbrandingstempo ens n uutwerking op ES het. Op lang afstande gaan kleiner ES kleiner groepe gee.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe klip inni bos
HansieHansieslim wrote:Ek gaan myself gou aanhaal : "Met identiese lope behoort die barrel time mos ook identies te wees. Of ten minste naby aanmekaar want die doplengtes en kamer volumes verskil mos effens van dop tot dop...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Wat ek hier sê is dat ek weet dat Quickloqad die looplengte meet vd kroon tot teen die slotgesig en dat die looplengtes dus gaan verskil tussen die verskillende 6.5mm kalibers a.g.v. die verskillende doplengtes. Daarom het ek gesê "...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Maar as ek die vraag dan effe kan verander asb...Alles alles steeds identies is en ons neem aan die looplengtes word gemeet vanaf die kroon tot by die begin vd lande (i.p.v. die slotgesig)...gaan daar nou n verskil wees tussen die akkuraatheid vd verskillende 6.5mm kalibers?
Jy vra eintlik n klomp vrae en die antwoord is n gekompliseerde een.
Kom ons probeer hou by die teorie agter wat werk en wat nie. Elkeen van daai rondtes gaan n ander nodespoed he omdat elkeen van hulle se versnellings prosesse gaan verskil vanwee die dopvolume, doplengte en poeier wat gebruik word. So in effek gaan elkeen sit met n spesifieke nodespoed wat se ontbrandings eienskappe nader of verder van die idiaal is. So in teorie gaan die rondte wat se nodespoed hier so 3000-4000psi van sy maksimum druk is en so naby aan 100% dopvulling as moontlik die beste groepering gee. Onthou wat ook belangrik is is dat die TPL met die koeels geseat ook naby aan die idiaal van bootstert/skag interseksie gelyk met die nek/skouer interseksie van die dop moet wees. Daai rondte wat die naaste aan die idiaal is sal teoreties die akkuraadste wees. Die praktyk sal natuurlik weer n spanner in die werke gooi.
So wat n mens hier moet na kyk en doen as jy wil kies tussen verskillende rondtes is om eerste na jou koeel te gaan kyk. Daarna kyk jy na n rondte tesame met ons beskikbare poeiers wat vir jou net onder maksimum druk met n vol dop gaan gee. Daarna gaan kyk jy na die looplengtes wat vir jou nodespoed gee wat naby jou aplikasie spoed van die koeel in die begin was. Daarna gaan kies jy n reamer ontwerp wat vir jou op die idiale TPL vir die koeel en rondte kombinasie sit. Dan in teorie het die beste kans vir sukses. En dan gaan jy op jou kniee en hoop en bid dat alles mooi uitwerk.
Groetnis
Wouter
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe klip inni bos
Mooi opgesom Wouter, jou bydrae is vir my altyd insiggewend en leer ons almal baie van jou insette. Wanner kan ons die eerste uitgawe van jou herlaai publikasie verwagWouter Roets wrote:HansieHansieslim wrote:Ek gaan myself gou aanhaal : "Met identiese lope behoort die barrel time mos ook identies te wees. Of ten minste naby aanmekaar want die doplengtes en kamer volumes verskil mos effens van dop tot dop...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Wat ek hier sê is dat ek weet dat Quickloqad die looplengte meet vd kroon tot teen die slotgesig en dat die looplengtes dus gaan verskil tussen die verskillende 6.5mm kalibers a.g.v. die verskillende doplengtes. Daarom het ek gesê "...MAAR kom ons sê dit is ook identies..."
Maar as ek die vraag dan effe kan verander asb...Alles alles steeds identies is en ons neem aan die looplengtes word gemeet vanaf die kroon tot by die begin vd lande (i.p.v. die slotgesig)...gaan daar nou n verskil wees tussen die akkuraatheid vd verskillende 6.5mm kalibers?
Jy vra eintlik n klomp vrae en die antwoord is n gekompliseerde een.
Kom ons probeer hou by die teorie agter wat werk en wat nie. Elkeen van daai rondtes gaan n ander nodespoed he omdat elkeen van hulle se versnellings prosesse gaan verskil vanwee die dopvolume, doplengte en poeier wat gebruik word. So in effek gaan elkeen sit met n spesifieke nodespoed wat se ontbrandings eienskappe nader of verder van die idiaalaan. So in teorie gaan die rondte wat se nodespoed hier so 3000-4000psi van sy maksimum druk is en so naby aan 100% dopvulling as moontlik die beste groepering gee. Onthou wat ook belangrik is is dat die TPL met die koeels geseat ook naby aan die idiaal van bootstert/skag interseksie gelyk met die nek/skouer interseksie van die dop. Daai rondte wat die naaste aan die idiaal is sal teoreties die akkuraadste wees. Die praktyk sal natuurlik weer n spanner in die werke gooi.
So wat n mens hier moet na kyk en doen as jy wil kies tussen verskillende rondtes is om eerste na jou koeel te gaan kyk. Daarna kyk jy na n rondte tesame met ons beskikbare poeiers wat vir jou net onder maksimum druk met n vol dop gee. Daarna gaan kyk jy na die looplengtes wat vir jou nodespoed gee wat naby jou aplikasie spoed van die koeel in die begin was. Daarna gaan kies jy n reamer ontwerp wat vir jou op die idiale TPL vir die koeel en rondte kombinasie gee. Dan in teorie het die beste kans vir sukses.
Groetnis
Wouter
And as thy days, so shall thy strength be
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Swede
Dankie vir die mooi woorde. Ek sal maar daai vir die manne los wat uitmaak oor die dinge. Glo my hier is n paar manne wat hier rondsluip wat al goed vergeet het waaraan ons nog nie eers aan gedink het nie.
Groetnis
Wouter
Dankie vir die mooi woorde. Ek sal maar daai vir die manne los wat uitmaak oor die dinge. Glo my hier is n paar manne wat hier rondsluip wat al goed vergeet het waaraan ons nog nie eers aan gedink het nie.
Groetnis
Wouter
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Almal...
Dankie vir al die antwoorde. Ek dink ekt 'n klomp antwoorde hier gekry.
My hersiene vraag het so geklink " Maar as ek die vraag dan effe kan verander asb...Alles alles steeds identies is en ons neem aan die looplengtes word gemeet vanaf die kroon tot by die begin vd lande (i.p.v. die slotgesig)...gaan daar nou n verskil wees tussen die akkuraatheid vd verskillende 6.5mm kalibers?" Ek het dus die vraag so "gebuig" (eintlik die dope gerek en gekrimp) dat ons kan sê die mate van die rondte se punt tot by sy case head is ook identies. Dan is die looplengte wat QLoad vra mos ook identies en MOET die nodespoed identies wees. Volgens my gebruik QLoad die looplengte as enigste veranderlike om nodespoed te bereken. Of mis ek iets? Julle kan my reghelp as ek met hierdie stelling verkeerd is asb.
Op my vraag wou ek graag hoor dat die kalibers identies gaan groepeer want alles is mos identies en teoreties behoort dit dan so te wees. (Wouter, ekt jump ongelukkig uitgelaat, maar wou dit ook identies gehad het). Volgens my is die enigste ding wat nie identies is nie, slegs die dop se vorm en volume. Dit volgens my bepaal dus die dinamika en effektiwiteit van die ontbranding en dit gaan verskil van dop vorm/volume tot dop vorm/volume....en dit gaan maak dat een beter groepeer as n ander.
Dis my storie en ek hou daarby. Grappie. Eks oop vir leer en oortuiging. Groetnis

As allles identies is gaan dit jou resultaat ook wees.Hansieslim wrote:Almal...

Hansie
Nee wow maat. Hoe kom jy daarop uit dat nodespoed dieselfde gaan wees. Dit is mos n dinaiese proses vir daai spesifieke rondte en sy komponente. Hoe gaan n 6.5x47 Lapua met S355 en 260 Rem met S365 dieselfde nodespoed lewer?
Wat wil jy eintlik weet oor watter een die akkuraadste gaan wees. Soek jy die kreteria vir n inhirente akkurate rondte of watter een in n spesifieke looplengte die akkuraadste gaan wees?
Groetnis
Wouter
Nee wow maat. Hoe kom jy daarop uit dat nodespoed dieselfde gaan wees. Dit is mos n dinaiese proses vir daai spesifieke rondte en sy komponente. Hoe gaan n 6.5x47 Lapua met S355 en 260 Rem met S365 dieselfde nodespoed lewer?
Wat wil jy eintlik weet oor watter een die akkuraadste gaan wees. Soek jy die kreteria vir n inhirente akkurate rondte of watter een in n spesifieke looplengte die akkuraadste gaan wees?
Groetnis
Wouter
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Wouter...
Ek redeneer met myself en gebruik julle slim ouens as klankbord.
Wat gebruik QLoad (of die spreadsheets wat ons almal gebruik) om die OBT te bereken? Die looplengte. Korrek?
So as die lope dieselfde lengte is (lengte soos in my beskrywing van lengte hierbo), dan is die OBT mos dieselfde.
So ... :
1. As OBT dieselfde is, hoekom gaan die spoed verskil?
2. Kom ons sê die spoed verskil nie, hoekom sal die groeperings dan verskil?
Dis waarby ek wil uitkom, maar ek sal like om n lys van kreteria van 'n inherente akkurate kaliber te hê.
LOL...Jy gaan nog moeg word vir my simpel vrae.
Ek redeneer met myself en gebruik julle slim ouens as klankbord.
Wat gebruik QLoad (of die spreadsheets wat ons almal gebruik) om die OBT te bereken? Die looplengte. Korrek?
So as die lope dieselfde lengte is (lengte soos in my beskrywing van lengte hierbo), dan is die OBT mos dieselfde.
So ... :
1. As OBT dieselfde is, hoekom gaan die spoed verskil?
2. Kom ons sê die spoed verskil nie, hoekom sal die groeperings dan verskil?
Dis waarby ek wil uitkom, maar ek sal like om n lys van kreteria van 'n inherente akkurate kaliber te hê.
LOL...Jy gaan nog moeg word vir my simpel vrae.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Wouter, haal diep asem.
Rook 2 sigarette
Tik dan
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Rook 2 sigarette
Tik dan
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Apie wrote:Wouter, haal diep asem.
Rook 2 sigarette en gooi 'n Johnny Walker Black
Tik dan.......
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Dubbeljoe rocket wrote:Apie wrote:Wouter, haal diep asem.
Rook 2 sigarette en gooi 'n Johnny Walker Black
Tik dan.......
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe klip inni bos
Apie...
Na n dubbel behoort jy seker genoeg guts te hê om te kan antwoord.
Na n dubbel behoort jy seker genoeg guts te hê om te kan antwoord.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe klip inni bos
Gaan kyk bietjie na "dragsters" wat oor die kwartyl jaag. Sommiges is blitsig van die merk af maar dan raak sy petrol bietjie op. Ander kom stadiger weg en versnel dan vinnig. As hulle gelyk oor die wenstreep gaan, dan is hul tyd dieselfde. Hul eindspoed gaan egter verskil.
S335 versnel eers baie vinnig en dan raak sy stukrag minder.
S355 versnel eers stadiger en dan vinniger.
S365 is nog stadiger by die wegspring, maar gee beter versnelling verder aan.
So het elke dryfmiddel sy eienskappe wat beter pas by elke kaliber en daarom die verskeidenheid dryfmiddels wat daar wel is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br