Delta Stryker HD
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Delta Stryker HD
Het video gekry.
https://www.youtube.com/watch?v=Q1ldMtOoOwI
Ken glad nie Delta nie, maar lyk heel goed as jy die man kan glo.
https://www.optics-trade.eu/int/riflesc ... er_hd.html
Groete,
Herman.
https://www.youtube.com/watch?v=Q1ldMtOoOwI
Ken glad nie Delta nie, maar lyk heel goed as jy die man kan glo.
https://www.optics-trade.eu/int/riflesc ... er_hd.html
Groete,
Herman.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Delta Stryker HD
Ek het al uitgevind en die 4.5-30x56 FFP behoort hier rondom R30k te retail by ons.
Powderkeg is die invoerder in SA en hulle wag vir hulle besending
Powderkeg is die invoerder in SA en hulle wag vir hulle besending
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Ek was gelukkig genoeg om die eerste 2 Stryker units wat SA binne gekom het te toets voor hulle Kaap toe moes gaan vir n tydskrif review..
As als goed loop mag een van hulle, dalk beide die komende saterdag by die ALRHA jaar eind skiet op Ballistic Beast skietbaan in Parys te wees.
Al wat ek teen die tyd wil se is hier kom sports.. hulle is so goed soos wat Richard se.. wil een iets byvoeg.. ek het die 4.5-30x56 ffp langs n K624i Kahles gehad en die Delta se FOV is gladnie so knap soos wat die video die uitmaak om te wees nie.. Kahles is top tier soos dit by FOV kom en indien daar enige verskil tussen hom en die Delta was toe ek hul sy teen sy gehad het was dit dalk n cm of 2 op dieselfde vergroting. Tracking en optics is puik!
30k bly 30k maar die STRYKER reeks is eenvoudig n scope wat soveel meer bied as enigeiets anders in daai prysklas en n ent meer ook.. gee hul n kans.. loer self, hulle sal nie teleurstel nie.
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Kry jul hande op die nuuste uitgawe van ON TARGET tydskrif en tesame met n bewys van die artikel van die nuwe Delta Strykers word hul vir die res van Jan 2018 op special vir R26500 (10%) onder retail aangebied.
34mm, 4.5-30x56 FFP / Mrad en 34mm, 5-50x56 SFP .125 MOA (100+ moa elevasie) beskikbaar
Kontak my gerus vir meer inligting
Groete
34mm, 4.5-30x56 FFP / Mrad en 34mm, 5-50x56 SFP .125 MOA (100+ moa elevasie) beskikbaar
Kontak my gerus vir meer inligting
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Delta Stryker HD
Weeg hulle regtig 1100 gram.[advertensie]
Hoe vergelyk dit met ander scopes in daai vergroting klas.
Dankie
Johan
Hoe vergelyk dit met ander scopes in daai vergroting klas.
Dankie
Johan
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Hi Johan, hulle is solied, maar ook darm nou nie te swaar nie.. so raps oor die 1kg vir n 34mm buis taktiese scope is nie vreemd nie.
In my ervaring boks beide die 4.5-30 ffp en 5-50 sfp 'n ent ver bo hulle prysklas. Hulle is volledig uitgespec, goed gebou en die optika en meganiese verrigting beide puik. Kruishare is baie mooi uitgedink en support deur die lokale agente is top notch.
Sien dit so.. jy betaal nie n sent vir iets wat nie absoluut nodig is nie en dit wat jy kry staan nie regtig terug vir die duurder teleskope daarso buite nie.
Ons sal binnekort demo units beskikbaar he vir wieokal sou wou loer voordat hulle koop, ons sal seker maak om ook by paar bane, kompetisies en algemene skietgeleenthede met die demo scopes uit te kom.

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Delta Stryker HD
PM gestuur.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Delta Stryker HD
Baie dankie Seemonster
Groete
Johan
Groete
Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Delta Stryker HD
Met watter kruisdraad is die ffp op special beskikbaar?
DD
DD
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Soos ek dit het is beide die volgende beskilbaar DD
LRD- 1T & LRD- 2P
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
LRD- 1T & LRD- 2P
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Delta Stryker HD
As mens dit als glo dan lyk dit na n puik scope. Hoe vergelyk die dikte van die LRD-1T reticle in die middle met die van die vortex pst gen 2 EBR2C Mrad?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Delta Stryker HD
http://optics-info.com/wp-content/uploads/2017/06/Deltatactical1.pngSeeMoNsteR wrote:Soos ek dit het is beide die volgende beskilbaar DD
LRD- 1T & LRD- 2P
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ek kry nie die 2P nie
DD
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Ek sal more self weer hande op die scopes sit en bevestig..
Ek dink daar was n fout gemaak.. vra omveskoning.
Glo die LRD - 1T en 1P is wat beskikbaar is
Sal more oggend hier kom se
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ek dink daar was n fout gemaak.. vra omveskoning.
Glo die LRD - 1T en 1P is wat beskikbaar is
Sal more oggend hier kom se
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Henk ek het ook nou nie die subtensies voor my nie, maar ek ken die EBR 2C mil reticle redelik goed en dink hy subtend net onder .04mil (4mm) op 100m vir die main stadia en .06mil (6mm) vir die oop kol..
Die Delta is ook tussen 4-5mm vir die main stadia en dalk bietjie fyner (of dieselfde) vir die floating dot.
Die ffp model wat ek getoets het was die LRD - 1P.. daai xmas tree ene en hy was mooi vir my oog..
Sal gou loer of ek die subtensie kaarte kan kry ook en dan hier kom deel
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Die Delta is ook tussen 4-5mm vir die main stadia en dalk bietjie fyner (of dieselfde) vir die floating dot.
Die ffp model wat ek getoets het was die LRD - 1P.. daai xmas tree ene en hy was mooi vir my oog..
Sal gou loer of ek die subtensie kaarte kan kry ook en dan hier kom deel
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Delta Stryker HD
Ek hou die meeste van die DLR-1 gaan dit special order wees om so een te kry ?
DD
DD
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Gerald hul mag dalk he.. sal more oggend weet. Laat weet jou
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Delta Stryker HD
Dankie seemonster, enigste klagte wat ek al van die ebr 2c gehoor het was dat hy te grof is. So as die vyner is....
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Hein die EBR2c is een van die dunner ffp kruishare.. hys gladnie te dik nie maar tog sien elke oog dinge bietjie anders.
Die grootste klagte oor die EBR2c is die open centre.. dink die groot meerderheid van die mense wat hul skiet sou eerder n floating dot in die plek van die oopte verkies.
Ek sal nog vandag kom deel wat ek kon uitvind oor die Strykers..
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Die grootste klagte oor die EBR2c is die open centre.. dink die groot meerderheid van die mense wat hul skiet sou eerder n floating dot in die plek van die oopte verkies.
Ek sal nog vandag kom deel wat ek kon uitvind oor die Strykers..
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Wag nog vir die DLR-1 sin maar kan solank help met die ander 2[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201801 ... c1e917.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201801 ... cac729.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
DLS-3 vir die 5-50 sfp[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201801 ... 28f93e.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Delta Stryker HD
Klik op die beeld in die skakel vir n vergrote weergawe van die DLR-1
http://www.thegunsworld.com/item/930-de ... dlr-1.html#
http://www.thegunsworld.com/media/djcatalog2/images/item/9/delta-optics-titanium-4-5-30x56-hd-ffp-dlr-1.1_l.jpg
DD
http://www.thegunsworld.com/item/930-de ... dlr-1.html#
http://www.thegunsworld.com/media/djcatalog2/images/item/9/delta-optics-titanium-4-5-30x56-hd-ffp-dlr-1.1_l.jpg
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Delta Stryker HD
SeeMoNsteR wrote:Wag nog vir die DLR-1 sin maar kan solank help met die ander 2//uploads.tapatalk-cdn.com/20180117/49cad635f715ea5895c82b3fe9c1e917.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180117/f651134c933dc57c8d5546cfffcac729.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Delta Stryker HD
SeeMoNsteR wrote:DLS-3 vir die 5-50 sfp//uploads.tapatalk-cdn.com/20180117/bea365cb92a8a11a72dcc059ce28f93e.jpg
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Delta Stryker HD
Nou net vir die eerste reviews... 
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Delta Stryker HD
Binnekort 