Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post Reply
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post by marno »

Dag manne!!

Ek weet nie of my kop dalk net te plat is nie, maar hoekom mag mens nie draai jakkalse skiet as die goed lammers vang nie?

Dankie

Marno
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post by jaracal »

Hulle is op die TOPS lys geplaas en het dieselfde status as 'n Luiperd ens.
Jy moet natuurbewaring inkry om die skuldige een te verwyder. Ek dink dit sal goed wees indien die boere natuurbewaring inkry om hulle werk te doen. Dit was hulle idee om die spesie op die TOPS lys te plaas.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post by marno »

Dankie Heinrich!

Nou die aand toe ons ry en kyk vir ystervarke wat die mielies opneuk het ons drie draai jakkalse gesien.  Ek het met my 7mm Rem Mag in my hand gestaan en mag die goed nie skiet nie!!! 

Een het ons so 50m van 'n trop skape af gesien.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post by foxripper »

Marno, wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie  ;)
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Eish ek verstaan nie die draai jakkals storie nie!

Post by marno »

foxripper wrote: Marno, wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie  ;)
Glo my ek het baie baie sterk daaraan gedink.  Maar soos murphy dit nou weer sal wil he, almal kan hulle dalk skelm skiet maar as ek dit doen sal ek gevang word.  :D :D :D :D
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Post Reply