Luiperd geskiet in Ooskaap
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Luiperd geskiet in Ooskaap
Die saak is al redelik oud, maar die hofsaak is nou afgehandel.
http://www.heraldlive.co.za/news/2017/1 ... ler-fined/
http://www.heraldlive.co.za/news/2017/1 ... ler-fined/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Maak nie saak wat nie, in so 'n hofsaak is die ou wat geskiet het altyd die skuldige een
Die persoon word dadelik deur almal afgeskryf as 'n onmenslike, wrede persoon... Maar om darem ook te posseer met die dier na die tyd, getuig ook van sy swak oordeel. Dit sal nooit goed afgaan op sosiale media nie.
Op plase in die Clanwilliam omgewing vang luiperds talle beeskalwers en skape. Die metodes wat gebruik word - uit noodweer - en die hantering daarna, is egter nie openbare nuus nie
Groetnis!
Op plase in die Clanwilliam omgewing vang luiperds talle beeskalwers en skape. Die metodes wat gebruik word - uit noodweer - en die hantering daarna, is egter nie openbare nuus nie
Groetnis!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Hein M. wrote:Maak nie saak wat nie, in so 'n hofsaak is die ou wat geskiet het altyd die skuldige eenDie persoon word dadelik deur almal afgeskryf as 'n onmenslike, wrede persoon... Maar om darem ook te posseer met die dier na die tyd, getuig ook van sy swak oordeel. Dit sal nooit goed afgaan op sosiale media nie.
Op plase in die Clanwilliam omgewing vang luiperds talle beeskalwers en skape. Die metodes wat gebruik word - uit noodweer - en die hantering daarna, is egter nie openbare nuus nie![]()
Groetnis!
Baie maal betaal ou maar skuld erkenning anders raak dit 'n lang en duur storie soos jy sê die ou sal altyd die skuldige een wees.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Ek wonder of hulle nog luiperds beskikbaar het teen daai prys

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
En wat as hulle die luiperd wel probeer jag het met honde?
Hoe verander julle kommentaar dan?
Hoe verander julle kommentaar dan?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Dan is hy of baie dapper of baie dom, synde die doodskoot met 'n 222 geskiet is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Was dit 'n wyfie-kat??tripodmvr wrote:Dan is hy of baie dapper of baie dom, synde die dooskoot met 'n 222 geskiet is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Frikkie Coetzee wrote:En wat as hulle die luiperd wel probeer jag het met honde?
Hoe verander julle kommentaar dan?
As die berig se info waar is oor die watsaps tussen die manne sou ek dink hulle het gegaan om die luoperd te jag. Of dit reg of verkeerd is om n luiperd te skiet wat n boer se beeste en of skape op vreet (as jy na daai een kyk lyk dit of hy goed geeet het) is nie my plig nie maar om die tiepe goed die hele wereld vol te stuur is bq dom om dit mooi te stel. Daai luiperd sal seker elke 2 weke n kalf vang as ek nou raai, se hy was 6 maande daar...12x noem dit R5000 wat verlore is in tye wat die meeste ouens klaar swaar kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Verstik ek aan my bier!.....wlm wrote:Was dit 'n wyfie-kat??tripodmvr wrote:Dan is hy of baie dapper of baie dom, synde die dooskoot met 'n 222 geskiet is.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Jip. Stem saam hiermee.Frikkie Coetzee wrote:En wat as hulle die luiperd wel probeer jag het met honde?
Hoe verander julle kommentaar dan?
Ek was al op daardie plaas. All is not what it seems...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Ek gooi dalk 'n helse klip in hierdie bos in, maar verskoon my maar as ek redelik verward oorkom, want ek is.
Wat is hierdie absolute bohaai wanneer iemand 'n wilde kat jag? (Die 4 voetiges natuurlik
). Die geraas is baie minder as bok spesies gejag word.
Ek hoor baie dat luiperds 'n bedreigde spesie is
Op elke plaas waar ek al gejag het was nog altyd tekens van luiperd bedrywighede en oorgenoeg daarvan. Dan, op meeste staptoere, sien ek dieselfde. Wanneer ek ver paaie ry sien ek nogal gereeld luiperds langs die pad of oor die pad loop vroeg oggend/laat aand. Ook was daar lank terug 'n dokumenter oor luiperds wat selfs in Pretoria se voorstede honde uit erwe steel. Nog meer bewys dat luiperds onder ons voete is oral, maar agv van sy skuheid/slinksheid ens nie deur die meeste van ons so opgetel word nie.
My opinie, en dis maar net my onwetenskaplike opinie, is dat luiperds glad nie as bedreig geklassifiseer behoort te wees nie.
Help my verstaan indien ek dit verkeerd opsom
Wat is hierdie absolute bohaai wanneer iemand 'n wilde kat jag? (Die 4 voetiges natuurlik
Ek hoor baie dat luiperds 'n bedreigde spesie is
My opinie, en dis maar net my onwetenskaplike opinie, is dat luiperds glad nie as bedreig geklassifiseer behoort te wees nie.
Help my verstaan indien ek dit verkeerd opsom
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Skerp. Die koordlose sleutelborde is baie lekker, maar soms laat val hy sekere letters. Nogal toe op die strategiese posisie. Reggestel.wlm wrote:Was dit 'n wyfie-kat??tripodmvr wrote:Dan is hy of baie dapper of baie dom, synde die dooskoot met 'n 222 geskiet is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Party mense maak n bestaan uit die skaarsheid van sekere diere. Soos ondere andere die cheetas by ons, een Amerikaanse vrou. Die Duitsers met hulle navorsing reken daar is baie meer.
10 jaar terug as ek een luiperd uit gehaal het het dit tot n jaar gevat voor n ander een is sy plek kom, nou vat dit 14 dae.
Die rede grootendeels is die beperkte permite wat gegee word en die prys wat die boere kry. Nou beskerm die boere die goed om geld daarvoor te kry.
10 jaar terug as ek een luiperd uit gehaal het het dit tot n jaar gevat voor n ander een is sy plek kom, nou vat dit 14 dae.
Die rede grootendeels is die beperkte permite wat gegee word en die prys wat die boere kry. Nou beskerm die boere die goed om geld daarvoor te kry.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Volhoubare benuttingJK wrote:Party mense maak n bestaan uit die skaarsheid van sekere diere. Soos ondere andere die cheetas by ons, een Amerikaanse vrou. Die Duitsers met hulle navorsing reken daar is baie meer.
10 jaar terug as ek een luiperd uit gehaal het het dit tot n jaar gevat voor n ander een is sy plek kom, nou vat dit 14 dae.
Die rede grootendeels is die beperkte permite wat gegee word en die prys wat die boere kry. Nou beskerm die boere die goed om geld daarvoor te kry.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Ja ek hoor jou, maar daai goed hoort in n wildtuin.Apie wrote:Volhoubare benutting
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Met die absolute ban wat huidiglik op luiperd is het hulle maar net ongelukig baie katte se doods vonnis geteken.
Ek het persoonlik in die laaste 6 maande 7 katte helder oordag gekry, waarvan 2 n wyfie met n kleintjie was..
Dit was op n plaas in die platjan omgewing, dan kan ek amper ook jou waarborg om n luiperd op die eienaar se ander plaas in die lydenburg omgewing te sien.
Nou die buurman op platjan se eienaar is n oom in die 80 en hy is afhanklik van sy troppie beeste vir n bestaans inkomste.
Toe hulle nog permit kon kry het sy seun wat n ph is met groot vyf vrystelling oor see se kliente in gebring om n luiperd to kom jag.
Was nie elke keer suksesvol nie en een duitser kon eers sy kat na 4 jaar se probeer geskiet kry, maar dit het n waarde op die luiperd gesit .
Sterkte om nou aan daai oom te vertel dat hy hulle moet beskerm terwyl hy langsaan een van sy half gevrete kallers staan .
Daar word nou meer luiperds geskiet as toe jy nog n cites of skade permit kon kry, enigste verskil is dat die trippel S nou werk.
Shoot
Shuffle
Shut up

Just smile and wave boys 
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Maar die selfde storie as renosters. As iets kommersiële waarde het sal daar mense wees wat hom volhoubaar benut. Cites ideologie sit nie kos op die tafel. Hier sit Afrika met 'n massiewe natuurlike hulpbron en hulle buig agteroor vir 'n slimkop wat iewers oorsee gerieflik agter sy lessenaar sit en pocketbilliards speel.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Die punt hier is dat die waarheid oor die betrokke luiperd en die storie wat versprei is op sosiale media nie gel nie. Geen hof sal jou skuldig bevind as jy jou lewe of eiendom beskerm teen wilde diere. Hoekom pleit n PH skuldig op onwettige jag van n luiperd? Die gevolge vir sy beroep is ernstig.
Die EC jag ordinansie laat die jag van jakkals en rooikat met honde wel toe maar die honde mag nie die dier aanval of doodmaak nie. Net vaskeer.
Die EC jag ordinansie laat die jag van jakkals en rooikat met honde wel toe maar die honde mag nie die dier aanval of doodmaak nie. Net vaskeer.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Luiperd geskiet in Ooskaap
Frikkie wat is die storie in die omgewing? Het hulle al tevore luiperds met honde gejag op daai plaas?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44