Nikon beslissing
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Nikon beslissing
Dis regtig jammer as dit nou so uitdraai. Hulle het vir my 'n Monarch 3 vervang met 'n glas issue, no questions asked.
Steeds die beste scopes in hulle prysklas.
Steeds die beste scopes in hulle prysklas.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nikon beslissing
Manne, ek probeer geensins om Nikon sleg te maak of te benadeel nie. As julle met aandag na my vorige plasings kyk sal julle sien dat ek vantevore goeie diens by hulle gekry het en dat hul verteenwoordiger in die Kaap uit sy pad gegaan het om my te probeer help. Ek het spesifiek aan die begin gevra dat hulle my van die 2 skroefies moet voorsien, want ek was seker as ek hulle in my hand gehad het sou ek hulp hier op die forum gekry het. Hulle antwoord was dat hulle nie onderdele verskaf aan die winkel wat teleskope verkoop of aan die eindverbruiker nie en dat ek die teleskoop moet instuur. My probleem met hulle is dat hulle nie die 2 klein skroefies het of kan kry nie (ook nie oorsee beskikbaar nie?) Ek is ook seker, by nabeteragting, dat indien ek die teleskoop self wou herstel hulle ook uit die water sou staan met hulle waarborg in die toekoms.
Die houding dat indien ek nie 'n teleskoop teen kosprys wil aanvaar nie, hulle dan die ou een terugstuur met 'n betaalbare diensfooi, is nie vir my aanvaarbaar nie. Die 2 skroefies het losgekom sonder mishandeling van die produk, basta.
En ja, ek het die (3) teleskope gekoop vir die waarborg wat aangebied is, aangesien ek nie kans gesien het vir die wagtydperk indien 'n produk oorsee gestuur moet word vir herstelwerk nie. Ek het ook vir daardie rede 'n Vortex gekoop vir my 260. Besluit maar self of julle beïnvloed was deur die "verkoop" van die waarborg aan julle toe julle 'n keuse moes maak.
Johan, die skroefies is effens beskadig deur my in my poging om dit self te probeer herstel.
1. Dit het losgekom terwyl dit nie veronderstel was om dit te doen nie,
2. Ek sal/sou met liefde die koste van die 2 skroefies betaal.
Ek sê weer dat ek nie Nikon se naam deur die modder wil sleep nie, maar dat ek dit op die forum deel om mede-jaracal lede in te lig wat hulle moontlik mag ondervind. Die tak waarby ek gekoop het se bestuurder gaan die aangeleentheid nou met hulle opneem en ek glo 'n ooreenkoms sal bereik word. Ek wou hom nie vroeër betrek by iets wat seepglad behoort te verloop het nie.

-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Nikon beslissing
Ongelukkig is daardie skroefies n groot kwaal van die Nikons monarch 3 teleskope.ek het n splinternuwe teleskoop deur 24/7 Hunter gekoop wat na die 2e dag teruggestuur moes word juis oor daai rede.hul het wel dit toe herstel
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon beslissing
My 5-20x44 het selle probleem gehad. Sy paralax het ook geneuk. Na 3de herstel sessie het hulle my 'n ander scope aan gebied. Ek is toe huistoe met 'n nuwe 4-16x50 waarmee ek steeds jag. Puik scope.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nikon beslissing
Ek het sover goeie diens van Nikon gekry. Chevvy wat van as jy dalk op Nikon se web werf (die .com een) jou probleem opper sodat die brand oorsee kan sien wat gaan aan. Ek vermoed jy het hier met een hardegat bestuurder te doen. Die ou wie weier werk sekerlik ook iewers in die hierargie vir 'n groot baas.
Ek glo 'n professionele benadering (nie dat ek se jy het nie so opgetree nie) maak meestal 'n groot verskil.
Ek glo 'n professionele benadering (nie dat ek se jy het nie so opgetree nie) maak meestal 'n groot verskil.
Maak 'n verskil
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Nikon beslissing
Swede wrote:Op 'n stadium op hierdie forum was Nikon net die scope gewees. Die produk is deur die groot winkel bemark toe hulle nog hier aktief was, beste glas in sy klas, beste waarde vir geld, beste naverkoop diens ens, ens. Die manne soos ek gelees het, het gekoop. Waar is S&O nou wat die produk so uitermaat hier kom adverteer het. Hulle deelname hier op die forum is ook iets van die verlede
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Interessante leesstof uit die verlede. Ek wonder net wie bepaal of 'n fout 'n fabrieksfout is of nie?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... n&start=25
Stefan764 wrote:Na aanleiding van n ander gesprek op die forum begin ek hierdie topic ter interessantheid...
AMEN.immelmanw wrote:Piet skiet, print uit wat ek hier tik. As jy n Nikon van Safari and Outdoor koop (lw, nie grys invoer of by iemand in sy garage koop nie) en jy het n probleem met die scope wat die vervaardiger se fout is, sal ek persoonlik sorg dat jy n ander teleskoop binne drie dae in jou hande het! My mail is willem@so.co.za of 0828540804' as ek nie antwoord nie stuur n sms en ek bel jou terug.Piet-Skiet wrote: Soos my trijicon wat nie zero wou hou nie... Ek koop van nou af net nikon. Daai cheap prostaff wat ek op die 303 gehaat het bakgat gewerk en eks seker my monarch wat op my 375 nou kom gan nog beter werk! Ek gee julle I wile raai wat ek op die 243 gan sit. En as ek proebleeme het vat ek hom terug s&o toe
Ek wil sommer nou hier noem dat in die 10 maande en 3x dae wat S&O Pta oop is het ons oor die 800x Nikons verkoop, Pro Staafs, Fieldmasters en Monarchs. 2x Monarchs het truggekom, albei is laat val. Nikon kon nie regmaak nie, scopes wat moertoe. Klient is in beide gevalle n splinternuwe teleskoop teen kosprys aangebied.
Die manne wat my al lank ken weet ek is n groot Leupold man, maar.... Daar is nie n teleskoop nou te koop wat beter waarde vir geld is as n Nikon teleskoop nie. Maak nie saak watter reeks jy koop nie, daar is nie n teleskoop wat hom in sy gewigsklas sal klop nie. Punt STOP.
Groete
Stefan
Stefan764 wrote:More BenBenG wrote: As Nikon 'n dienssentrum in SA het soos LYNX sal ek hom oorweeg, want naverkoop diens is belangriker as verkoopsman praatjies.
Welkom op Jaracal.
Nikon het n dienssentrum in Johannesburg. So enige probleem met n Nikon produk geniet dadelik aandag.
Op die teleskope, soos Willem reeds genoem het, as jy hom by S&O koop en daar is n fabrieksfout met enige Nikon ruil ons hom vir jou om vir n nuwe een binne 48hr. Ek dink dit haal die paal in terme van naverkope diens van beide die verskaffer en die verkoopsman.
Groete
Stefan
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Nikon beslissing
Hier gaan dit lekker raak.......
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nikon beslissing
Toe ek my tweede Nikon Monarch 3 teen 'n baie goeie prys gekoop het het die agent aan my verduidelik hulle het 'n werkswinkel in Midrand iewers. Ek is nie seker of dit enigsins so is of nie.
Ek sal graag wil sien wat gaan die uiteinde hier wees. Ek sou eerder die klient (Chevvy) akkomodeer al weet ek ek is binne my reg. Dis mos goeie advertensie vir my produk.
Ek sal graag wil sien wat gaan die uiteinde hier wees. Ek sou eerder die klient (Chevvy) akkomodeer al weet ek ek is binne my reg. Dis mos goeie advertensie vir my produk.
Last edited by Ratel on Tue Nov 28, 2017 1:40 pm, edited 1 time in total.
Maak 'n verskil
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Nikon beslissing
Nikon het service centre by: Premium House
Grey Owl shopping centre
Louwlardia
Ek laat maak altyd my kamera daar verniet skoon, weet egter nie of hulle aan teleskope ook werk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Grey Owl shopping centre
Louwlardia
Ek laat maak altyd my kamera daar verniet skoon, weet egter nie of hulle aan teleskope ook werk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nikon beslissing
Ek is seker my teleskoop ken nou al daardie pad baie goed vanaf Stellenbosch.....
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Nikon beslissing
Daar is een in die Kaap ook vir “alle” Nikon produkte
Nikon House Cape Town
Boulevard Office Park Block C, Ground Floor)Searle Street, Woodstock
087 285 3300
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nikon House Cape Town
Boulevard Office Park Block C, Ground Floor)Searle Street, Woodstock
087 285 3300
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nikon beslissing
Oor 2 dae is dit 2 maande vanaf die sage begin het- nog geen antwoord.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Nikon beslissing
Dit is dan die teleskoop wat NI KON REGGEMAAK WORD NIE! Ek het al in die verlede Nikon teleskope oorweeg, maar vir een of ander rede het ek altyd iets anders gekies. Ek is vandag baie bly ek het nie 'n Nikon in my kluis nie. Dit is jammer dit lyk asof Nikon se agente in Suid-Afrika ook een van daai ouens is wat redes soek om jou nie te help nie. Die wat rede soek om jou te help raak al hoe skaarser. Het hul maar 'n plan gemaak om die R50 vir die 2 skoefies te betaal of dit van 'n ander teleskoop af te haal om die ou te help, het hul waarskynlik steeds goeie besigheid in Suid-Afrika kon doen. Nou egter sal almal 2 keer dink voor hul 'n Nikon koop. Jy kan water wat uitgegooi is nie weer terugsit in die beker nie en as daar eers sand in die pap is, kan jy nooit weer van daai pap eet nie!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Nikon beslissing
Waar woorde.. dit nou self gesien met agente vir die ATN X-sight ook... Maar dit is 'n storie vir n ander dag en ander plek om sodoende nie hier te 9/11 nieReloader270 wrote:Dit is dan die teleskoop wat NI KON REGGEMAAK WORD NIE! Ek het al in die verlede Nikon teleskope oorweeg, maar vir een of ander rede het ek altyd iets anders gekies. Ek is vandag baie bly ek het nie 'n Nikon in my kluis nie. Dit is jammer dit lyk asof Nikon se agente in Suid-Afrika ook een van daai ouens is wat redes soek om jou nie te help nie. Die wat rede soek om jou te help raak al hoe skaarser. Het hul maar 'n plan gemaak om die R50 vir die 2 skoefies te betaal of dit van 'n ander teleskoop af te haal om die ou te help, het hul waarskynlik steeds goeie besigheid in Suid-Afrika kon doen. Nou egter sal almal 2 keer dink voor hul 'n Nikon koop. Jy kan water wat uitgegooi is nie weer terugsit in die beker nie en as daar eers sand in die pap is, kan jy nooit weer van daai pap eet nie!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nikon beslissing
Maak 'n nuwe draad oop, ek glo die tipe inligting is in almal se belang.Riaan Kriel wrote:Waar woorde.. dit nou self gesien met agente vir die ATN X-sight ook... Maar dit is 'n storie vir n ander dag en ander plek om sodoende nie hier te 9/11 nieReloader270 wrote:Dit is dan die teleskoop wat NI KON REGGEMAAK WORD NIE! Ek het al in die verlede Nikon teleskope oorweeg, maar vir een of ander rede het ek altyd iets anders gekies. Ek is vandag baie bly ek het nie 'n Nikon in my kluis nie. Dit is jammer dit lyk asof Nikon se agente in Suid-Afrika ook een van daai ouens is wat redes soek om jou nie te help nie. Die wat rede soek om jou te help raak al hoe skaarser. Het hul maar 'n plan gemaak om die R50 vir die 2 skoefies te betaal of dit van 'n ander teleskoop af te haal om die ou te help, het hul waarskynlik steeds goeie besigheid in Suid-Afrika kon doen. Nou egter sal almal 2 keer dink voor hul 'n Nikon koop. Jy kan water wat uitgegooi is nie weer terugsit in die beker nie en as daar eers sand in die pap is, kan jy nooit weer van daai pap eet nie!![]()
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nikon beslissing
Die man van maatskappy A waar ek bele het en verloor het, wat nou by maatskappy B werk en 'n ander finansiele produk bemark en verkoop, het ten minste jammer gese
. Laat mens dink!!
And as thy days, so shall thy strength be
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: Nikon beslissing
Die CPA is baie duidelik: as die verbruiker nie tevrede is met n produk nie kan dit binne 6 maande terug geneem word. Die verbruiker is in beheer en kan self besluit of die produk vervang moet word, herstel moet word of geld terug vra. Hou aan bakleiSwede wrote:Die man van maatskappy A waar ek bele het en verloor het, wat nou by maatskappy B werk en 'n ander finansiele produk bemark en verkoop, het ten minste jammer gese. Laat mens dink!!
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
.303 No. 4 MKII
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Nikon Black X1000 4-16x50 MOA
Ek het ook my Monarc 3 al twee keer terug gestuur oor dieseldlfde probleem met die Windage tarret.
Glo nie hy eers 150 skote se diens gedoen nie.
Dis jammer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Glo nie hy eers 150 skote se diens gedoen nie.
Dis jammer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nikon beslissing
Ek is nou spyt ek het n nikon gekoop.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Nikon beslissing
Ek het 2 van die 4-16 vergrootings.
Altwee werk fantasties, en gelukkig nog geen rede gehad om in te stuur nie.
Wat ek wel geleer het uit die post is om nie te veel net die turrets te karring nie, los hom soos hy uit die boks kom ;-)
Altwee werk fantasties, en gelukkig nog geen rede gehad om in te stuur nie.
Wat ek wel geleer het uit die post is om nie te veel net die turrets te karring nie, los hom soos hy uit die boks kom ;-)
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nikon beslissing
Ek hoor wat jy se, maar hel 'n scope se turrets moet kan werk of hoe, dit is dan hoekom hulle daar is.Rudi Fischer wrote:Ek het 2 van die 4-16 vergrootings.
Altwee werk fantasties, en gelukkig nog geen rede gehad om in te stuur nie.
Wat ek wel geleer het uit die post is om nie te veel net die turrets te karring nie, los hom soos hy uit die boks kom ;-)
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nikon beslissing
Stem saam. As "turrets" nie werk nie, soek ek nie die teleskoop nie!!!Swede wrote:Ek hoor wat jy se, maar hel 'n scope se turrets moet kan werk of hoe, dit is dan hoekom hulle daar is.Rudi Fischer wrote:Ek het 2 van die 4-16 vergrootings.
Altwee werk fantasties, en gelukkig nog geen rede gehad om in te stuur nie.
Wat ek wel geleer het uit die post is om nie te veel net die turrets te karring nie, los hom soos hy uit die boks kom ;-)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nikon beslissing
Die sage is op 'n einde.
Ek het Nikon R350 minder as die 'kosprys" aangebied, maar dit is nie aanvaar nie. Die nuwe kosprys wat ek verlede week ontvang het wat so R350 meer was as die oue. Met alle respek, die winkel se bestuurder, het volgens my, geen moeite gedoen om my te help nie.
'n Nuwe Vortex is klaar op my geweer gepas.