Jag vanaf 'n ou bakkie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Jag vanaf 'n ou bakkie
Oom PWV, kom in!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jag vanaf 'n ou bakkie
Moet net nie dat seker fair chase manne die foto sien nie!!! 
Last edited by Malan123 on Tue Dec 12, 2017 9:51 am, edited 1 time in total.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Jag vanaf 'n ou bakkie
As jy met 'n .303 skiet is dit fair chase!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Jag vanaf 'n ou bakkie
Ek moes nou eers 'n rukkie sit en wonder watter geweer daai is wat twee teleskope ophet.
Of so iets
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Jag vanaf 'n ou bakkie
Om baie VER te kan sien my kind!Harambe wrote:Ek moes nou eers 'n rukkie sit en wonder watter geweer daai is wat twee teleskope ophet.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Jag vanaf 'n ou bakkie
n" Doubled scoped single shot walking hail gun' ?
Just smile and wave boys 