Ek het jakkals distress gebruik om di 2de jakkals te laat vas steek en dalk nog n skoot kry maar dit moet bitter vinnig gebeur en jy moet vinnig skiet.
Wat vir my vinniger werk is om n fluitjie te gebruik soos die Pee Wee v Critter Call om dan n harde Weee te skree.
Baie keer steek die jakkals dan ook vas. Maar jy moet bitter vinnig op teiken kom en raak skiet en dan is die skote normaal weg ook redelik ver.
As jy nie daai skoot geskiet kry nie is dit 99% neusie verby om skoot op daai jakkals te kry en los maar vir so 6 weke...
Ek sal graag wil hoor wat maak die ander manne wanneer daai teef pad gee om haar te laat stop en skiet.
Ek het ook al as alles mooi gaan die 2 jakkalse by mekaar laat val maar dit gebeur min.
Tips vir Mei maand
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Mei maand
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Mei maand
Piet
'n Jakkalsroep werk beter, ek gaan slegs na baklei en distresse(in die volgorde) as die jakkalsroep werk nie. Jakhuil, Elsneus is die grotes in die geval.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Tips vir Mei maand
Piet
Maar jy moet mos aandag gee in die klas. Taffie worry nie meer hoe hy ddie tweede een stop nie ...skiet haar sommer as haar asem opraaaak daar op halfkilometer

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Tips vir Mei maand
Biker
Daai half km skote van hom het ek al gesien.Maar val,val hy
Daai half km skote van hom het ek al gesien.Maar val,val hy
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Tips vir Mei maand
Boera
Ek twyfel nie eers daaroor nie.
Groete
Ek twyfel nie eers daaroor nie.
Groete
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Mei maand
Boera
Waar was dit? Jong, moenie die manne tips gee nie.
Mooiloop
Waar was dit? Jong, moenie die manne tips gee nie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Tips vir Mei maand
Oom Taf
Indien jakdistress nie werk om die tweede een te stop nie, of jy kry nie gou genoeg die skoot in nie, wat sal Oom op daardie stand doen as laaste hoop om daardie jakkals weer te laat inkom? Of praat ek nou van die onmoontlike? Dink dis nogals belangrik om te weet HOE om in hierdie tyd die tweede jakkalse binne skietafstand te hou, of weer binne skietafstand te kry, want in hierdie tyd kom jakkalse reeds in pare in...
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Mei maand
Ponks
Daar is baie goete wat werk om 'n jakkals te stop, die jakkalsroep werk die beste, jyself kan blaf, fluitjie met lekker skril geluid en natuurlik jakkalsdistres en tot 'n haas kan in sekere gevalle werk.
Die metode wat vir my werk is natuurlik om die een wat h?l so paar tree kans te gee voordat jy stop(laat die ou oor die ergste skrik kom), die jakkals sal jou in elk geval aanduiding gee wanneer. Party stop net nooit en los hom eerder, hy sal self iewers stop. Jakkalse los nie sy maat sommer te v?r agter nie en bly so rukkie vertoef in die omgewing. Gee die jakkals so paar min(tot 5 in uiterste gevalle) om tot verhaal te kom en speel Vlekkie 3a, as hy antwoord gee ek weer so minuut kans en sal gewoonlik met Katjakkalsbaklei die ou probeer ompraat. As die maat nie op Vlekkie3a antwoord nie, sal ek eerder Jakkalsbaklei4 en 'n haas gebruik en later weer Vlekkie3a en Katjakkalsbaklei try. Na dit bly ek weg en pak op.

Baie dankie. Maak vir my helemal sin. Gaan dit gou copy en in my Word-dokument save. Doen dit met al die tips wat ek raaklees op die forum.
Groetnis
Ponkie
Baie dankie. Maak vir my helemal sin. Gaan dit gou copy en in my Word-dokument save. Doen dit met al die tips wat ek raaklees op die forum.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Mei maand
Ponks
Spasieer die klanke op die roeper dat jy lekker Jakkalsroep(Jakkalshuil en Elsneus) naby tussen die kosklanke het. Veral die koskalnke waarvan jy hou en dit maak dit maklker om gou by hulle uit te kom in sulke situasies.
My roeper het ook altyd Jakkalshuil, Jakkalsdistres, Baklei 1, Baklei 4 en Kajakkalsbaklei in die volgorde. Werk makliker vir my.