Ek het 'n stel Xenon "Ice White" Xenon D4R 6000K ligte as iemand belangstel. Betaal die posgeld en dis joune. Ek kan nie vir jou se of dit op jou spesifieke kar sal pas nie, maar sover my kennis strek gebruik alle Toyota's (wat Xenon/HID ligte het) dieselfde D4R konneksie.
Hoekom is ek so vrygewig? Hulle pas nie op my Subaru nie.
Toyota/Lexus Xenon ligte
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Toyota/Lexus Xenon ligte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Of so iets
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Toyota/Lexus Xenon ligte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Toyota/Lexus Xenon ligte
Nou waarom sou ek 'n alreeds lelike voertuig NOG leliker wou maak?
Of so iets
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Toyota/Lexus Xenon ligte
As dit nog beskikbaar is , sal ek dit oorvat.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Toyota/Lexus Xenon ligte
Great. PM my jou adres, dan reel ons vir aflewering. (Hier's 'n postnet net hier om die draai van my af)Wielie Waps wrote:As dit nog beskikbaar is , sal ek dit oorvat.
Of so iets
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Toyota/Lexus Xenon ligte
Skuus man. Ek gaan eers terug staan. Dit gaan nie op my voertuig pas nie.
