Het die 6.5 CM nog net 3 koedoes geskiet.
Baie dankie maak my keuse baie maklik.
Daai roer gaan mooi loop.
Wat se doppe raai julle aan ?
Dankie












So R 1599-00 as ek reg onthouFinder20 wrote:Jacques85,
Het jy al jou CM laat cerakote? Ek het myne laat Cerakote by Nico van Numenor en ek is baie impressed! Sal biedjie fotos laai wanneer ek kans kry...
Arnold wat is Brothers Arms se pryse op die Lapua CM's? Ek was so 2 maander terug daar maar toe was dit 2k?
Hoor graag...



Ek het nou 95gr Vmax'e gelaai en hy maak mooi. Sal more kyk hoe die skade lyk...geelslang wrote:Het enige van julle bende lede al van die ligter punte soos 107SMK, 108Scenar en 100gr Eld M in die 6.5 Creedmoor probeer. Ek dink die kombo kan 'n lekker gongskiet/kopskoot roer maak..

Skies manne, sien ek is redelik agter met die onderwerp/bende...sal nou aandagtig deur almal se opmerkings gaan.Monster7 wrote:1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa (wag geduldig vir Liksens)
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Monster7, Howa


Spoggerig manne.Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....

Dankie Apie,Apie wrote:Spoggerig manne.Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Finder - Wie het jou kolf se kleur gedoen en wat het dit gekos?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Baie nice! Is dit hydro dipping?Finder20 wrote:Dankie Apie,Apie wrote:Spoggerig manne.Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Finder - Wie het jou kolf se kleur gedoen en wat het dit gekos?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het dit by Arms CC in Waterkloof laat doen dit was R1020 inc vat

Spoggerig manne.Swede wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....



