FTR Super League Potch
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
FTR Super League Potch
Hallo
Het iemand asb details oor die Super League skiete in Potchefstroom? Reels, datums, wie om te kontak?
Dankie!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het iemand asb details oor die Super League skiete in Potchefstroom? Reels, datums, wie om te kontak?
Dankie!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: FTR Super League Potch
JJV,
Hierso//uploads.tapatalk-cdn.com/20171129/2b204582731fb065570f8812f87271b0.jpg
Hierso//uploads.tapatalk-cdn.com/20171129/2b204582731fb065570f8812f87271b0.jpg
Last edited by JacquesT (Stompe) on Thu Nov 30, 2017 8:30 am, edited 1 time in total.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: FTR Super League Potch
Hallo ek sien net ‘n foto wat in helfte gesplit is en geen detail
Sal jy dit asb na: janjurgvisser@hotmail.com kan stuur?
dalk kan ek dit dan oopmaak.
Dankie!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: FTR Super League Potch
Ek sal hom vir jou aanstuur JJV.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: FTR Super League Potch
Vir jou gestuur.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: FTR Super League Potch
Ag manne stuur tog maar asb vir my ook aan.. 4riaan@gmail.com.. Dalk kan ek en JJV en nog so 1 of 2 maters kom saamskiet eendag
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: FTR Super League Potch
Julle behoort nou te kan sien.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: FTR Super League Potch
Inderdaat. Elke skoot word vir jou aangedui met 'n merker asook die punt vir die skoot.LoopSoosStroop wrote:Hierdie is op papier teikens ne?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: FTR Super League Potch
2018 Super League datums op Potch:
1ste: 17 Feb
2de: 21 Apr
3de: 12 Mei
4de: 21 Jul
5de: 25 Aug
6de: 27 Okt
1ste: 17 Feb
2de: 21 Apr
3de: 12 Mei
4de: 21 Jul
5de: 25 Aug
6de: 27 Okt
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: FTR Super League Potch
Baie dankie SWC-TR.. Wil net bevestig, op die program vertoon die datum in mei as 26 Mei en op jou post hier as 12 Mei. Kan jy asb net bevestig welke een is die regte datum.swc-tr wrote:2018 Super League datums op Potch:
1ste: 17 Feb
2de: 21 Apr
3de: 12 Mei
4de: 21 Jul
5de: 25 Aug
6de: 27 Okt
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: FTR Super League Potch
Dis die inligting wat ek het vanaf SABU.
Kontak Johan du Toit van Potch vir meer duidelikheid. (082 375 7257)
Kontak Johan du Toit van Potch vir meer duidelikheid. (082 375 7257)
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
