Warne mountain tech ringe

Post Reply
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Warne mountain tech ringe

Post by Berra .204 »

Ek wil gou bietjie uitvind of iemand 34mm warne mountain tech ringe gebruik. Hoe tevrede is julle daarmee. Ek sien hulle split horisontaal en draai met aparte bout op rail vas so dit voel beter as die warne maxima ringe en darem halfprys van al die ander 34mm ringe. Enige voorstelle. Scope is bushnell dmr2 op howa 26 duim creed.
Dankie
Post Reply