.308 herlaai

Post Reply
mosselv

.308 herlaai

Post by mosselv »

Ek herlaai maar het nie baie sukses nie sukkel nou met hoogte verloor 150mm oor 100m teenoor standaart pmp petrone 100% oor 100m.
Ek laai met 150gr punte, s341 kryt teen 45gr
Kan julle vir my se met watse punte, kryt en laadings julle mee sukses het asb
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: .308 herlaai

Post by fanie17 »

Wat bedoel jy met hoogte verloor 100%,jy kan op S341 opgaan tot 47,5grn met 150 grn punte,teen watse spoed skiet jy nou,Ek dink jou lading is te laag,hoe lyk die groepering op 100m.Moer nou het ek jou baie gefra
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .308 herlaai

Post by Jagtersdok »

Hehehe Mossel

Nee man, 308 kan jy klippe gooi dan skiet hy nog akuraat. Jy kan maar nog woema gooi onder sy gat, maar Fanie is reg jou spoed is te min
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
mosselv

Re: .308 herlaai

Post by mosselv »

dankie dit klink julle gaan my kan help

Ek meen met 100% dat standaart pmp gekoopte petrone hoogte hou tot op 100m, maar my self loads val tot 150mm op 100m
EK het nog nie my spoed getoets nie maar ek dink dit is belanrik so ek gaan dit maar moet doen.
My groepeering met die pmp en my eie petrone was baie goet op 100m
Dink julle daai s341 is 100% reg want ek het by n pel gehoor hy se s365 of s335 is beter
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .308 herlaai

Post by Jagtersdok »

Mossel

Mens kan nie herlaai sonder om met Chronograaf te toets nie, ek wil amper s? dit is krimineel. hehe.
bel? vir jou in een.

Die S341 en 150gr kombinasie wat jy wil gebruik is reg niks met dit fout nie. Maar jy moewt die spoed kan meet om te kyk waarna jy toe wil werk
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .308 herlaai

Post by Armand Steenkamp »

Ek dink nie S365 is geskik vir 308 nie,hy brand te stadig. S335 wel.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
mosselv

Re: .308 herlaai

Post by mosselv »

dankie ek dink die raad gaan werk

Ek sien jy is in centurion ek is in The Reeds ek sal baie dit waardeur as n mens kan by mekaar kom en dan kan n mens mooi sien presies waar ek as nuwe laaier onervare is

Andre Venter
mosselv

Re: .308 herlaai

Post by mosselv »

Dankie Armand
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .308 herlaai

Post by Jagtersdok »

Ek is katspoeg van jou af.
Kosmosdal net van Samrand af

Jy is welkom om draai te maak
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
mosselv

Re: .308 herlaai

Post by mosselv »

jis dit sal nice wees om iemant met ondervinding se raad te kry

Stuur my jou Tel. dan skakel ek jou dan kan ons n aand reel

Andre Venter
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: .308 herlaai

Post by 243Songdaug »

Sterkte ou Andr?.
Dont tell me, show me......
Post Reply