“Holster wear”
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
“Holster wear”
Goeie môre, Henk van Zyl hier. Weet iemand dalk wie kan "Holster wear" op 'n CZ75 pistool regmaak. Die swart is net af.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: “Holster wear”
Cerakote die pistool, daar is 'n klomp plekke wat dit doen.henk.spioenkop wrote:Goeie môre, Henk van Zyl hier. Weet iemand dalk wie kan "Holster wear" op 'n CZ75 pistool regmaak. Die swart is net af.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: “Holster wear”
Cerakote ja.
Jy kan hom ook Hydrodip as jy dalk n patroon op hom wil hê.
Jy kan hom ook Hydrodip as jy dalk n patroon op hom wil hê.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
“Holster wear”
Ek kan nie. Ek skiet IPSC en as ek hom Cheracoat, dan word ek opgestoot na die “Open” afdeling.
Ek skiet production.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet production.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: “Holster wear”
Jy kan hom weer laat blou maar dit sal ook weer na 'n tyd afgaan. My CZ 75 het ook pragtige afgeskaalde en holstermerke. Behalwe vir Cerakote weet ek nie van iets wat permanent bly nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: “Holster wear”
Cerakote kry ook holster wear merke as jy 'n harde holster soos van Kydex het.
Last edited by LoopSoosStroop on Sun Nov 19, 2017 10:57 am, edited 1 time in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: “Holster wear”
I think he'll have the same issue with being moved to Open division in IPsC.Ds J wrote:Jy kan hom weer laat blou maar dit sal ook weer na 'n tyd afgaan. My CZ 75 het ook pragtige afgeskaalde en holstermerke. Behalwe vir Cerakote weet ek nie van iets wat permanent bly nie.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: “Holster wear”
Henk, hoe werk IPSC se reëls dan met betrekking tot produksie en ope divisie? Mag jy glad nie n wapen se staal met enige iets behandel of restoreer as jy in die produksie afdeling skiet nie?henk.spioenkop wrote:Ek kan nie. Ek skiet IPSC en as ek hom Cheracoat, dan word ek opgestoot na die “Open” afdeling.
Ek skiet production.
Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: “Holster wear”
Jy mag hom herblou, fabrieks vere, slagpen, grips, ens. Verder cheracoat, hydrodip vat jou uit produksie na oop klas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: “Holster wear”
Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: “Holster wear”
JA soos die goed wat die Oostenryker Mr Gaston G.... gebruikspekieries wrote:Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: “Holster wear”
Carl wrote:JA soos die goed wat die Oostenryker Mr Gaston G.... gebruikspekieries wrote:Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.
Ek spot altyd met die kar ouens dat stickers jou kar meer aerodinamies maak want die vinyl is gladder as verf en veroorsaak dus minder "turbulunce" oor die oppervlak. Gelukkig het niemand my nog geglo nie.
Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: “Holster wear”
Ek het met my eerste holster wat ek self gemaak het gesien dit gaan 'n probleem wees, en toe het ek hom aangepas sodat hy glad nie retensie op die slide het nie, en net op die trigger guard vasklou. As jy NOG verder wil gaan, dan kan mens 'n lappie aan die binnekant plak (moeilik, maar moontlik).
Of so iets
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: “Holster wear”
Wat is fout met so bietjie "houding" of karakter op 'n dra wapen?
Dit wys sommer dis 'n wapen wat werk; nie 'n "safe queen" nie.
Dit wys sommer dis 'n wapen wat werk; nie 'n "safe queen" nie.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: “Holster wear”
RoesOosKaapJagter wrote:Wat is fout met so bietjie "houding" of karakter op 'n dra wapen?
Dit wys sommer dis 'n wapen wat werk; nie 'n "safe queen" nie.
Of so iets
