Ek het so paar maande terug vir my ver skiet gewere elkeen n sus-tac silencer met n brake opgesit.
Die silencers is regtig n “cut above the rest” soos die engelsman sou sê. Ek het al n klompie silencers in die verlede gebruik en die sus-tac staan kop en skouers bo hulle uit. Die afwerking is perfek. Die skop vermindering en knaldemping is ook beter as enige iets wat ek tot dusver gebruik het. Ek kan nou konstant my skote deurvolg en impakke op die gonge sien selfs ander kant 1000yds.
Ek het hulle by huntex gesien en daar het sus-tac ook n silencer gehaad wat in die lengte gesplit was sodat mens binne kan sien- baie indrukwekkend. Die diens en raad by sus-tac is ook top. Ek dink dis regtig n wereldklas produk wat lokaal gemaak word- julle kan met n geruste hart koop- DIE GOED WERK!
Sus- tac silencer
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Sus- tac silencer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sus- tac silencer
Amper vergeet ek- die brake kan afgehaal word van die silencer vir sa jag skiet dae.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sus- tac silencer
Nico.Nico Harris wrote:Amper vergeet ek- die brake kan afgehaal word van die silencer vir sa jag skiet dae.
Vir die interessantheid.
Skuif POI met en sonder die break?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sus- tac silencer
Ek nog nie gekyk nie. By ons lr shoots gebruik ek hom net met die brake.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sus- tac silencer
En vergeet om 'n prys te noem?Nico Harris wrote:Amper vergeet ek- die brake kan afgehaal word van die silencer vir sa jag skiet dae.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sus- tac silencer
Oompie, hulle prys hier gemiddeld R5000...
-
Narcan
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Oct 25, 2017 4:28 pm
Re: Sus- tac silencer
Ek het twee van die aangeskaf en baie gelukkig met hulle. Die POI skuif nogal n ent - skiet baie laer met die outjie op.Apie wrote:Nico.Nico Harris wrote:Amper vergeet ek- die brake kan afgehaal word van die silencer vir sa jag skiet dae.
Vir die interessantheid.
Skuif POI met en sonder die break?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.223 Rem Remington 700
.308 Win Tikka T3 Super Varmint
.223 Rem DM4 SLR
.22LR CZ 455
9mmP Clock 19
9mmP CZ-75 SP-01 Shadow
12GA Armsan Semi Auto
.308 Win Tikka T3 Super Varmint
.223 Rem DM4 SLR
.22LR CZ 455
9mmP Clock 19
9mmP CZ-75 SP-01 Shadow
12GA Armsan Semi Auto
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Sus- tac silencer
Wat is julle opinie van die "brake" alleen?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sus- tac silencer
Ek haar n muzzle brake. Het gee opinie ongelukkig want ek gebruik nie. Op die silencer pla dit nie want hy is stiller met die brake op.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
