Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
ACDC, Death Leopard manna wat geraas maak kan dalk werk, Die kleintjies hier tot so op 3m is nog oukei maar as daai man/ dame jou so uit die hoogte uit aangluur, dan vat menige man maar eerder die pad. Ek ook!
Daar by die slangpark in Hoedspruit is n paar groot exsenplare.
Daar by die slangpark in Hoedspruit is n paar groot exsenplare.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Ek het gehoor daai goed wat jy in die huis brand om die goggas etc. te laat vlug of vrek werk ook. Dalk kan jy dit proebeer
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Ek weet nie of die knape meer daar is nie mar so paar jaar terug by Ushaka in Durban het hulle n mannetjie en twee wyfies gehad. Die dames was hier by 3 meter volgens die guide en die mannetjie by 4 meter of net oor. Nou hy het mooi teen die glas gerus by my op n tak en hy was so dik soos my voor arm. Ek het nou nie maer voorarms nie. Ek dink nie hulle word veel groter as 4 meter nie maar hulle kan wel 2/3 van hulle lyf van die grond af lig. So doen maar die wiskunde op daai een.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Met al die muti, goed wat brand en reuke afgee en AcDc se musiek wat pomp gaan jou bure dink jy bedryf een of ander sekte.....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Baie waar woorde CarlCarl wrote:Robbie
Ek dink slange het die meeste ou vrou lieg stories in omgang .
Daars vreeslik baie stigmas wat veral aan swart mamba vasklou.
Eerste een is elke swart slang is n swart mamba. .ek het al n paar molslange gevang en verwyder wat verkeerdelik as n swart mamba aan gesien was.
Om eerlik te wees het ek nog nooit n pik giet swart swartmamba gesien nie.
Hulle is eintlik baie skugter..en ook nie aggresief nie,en sal so gou as moontlik van mense probeer weg kom.
As hy bedreig voel verander daai prentjie baie vinnig en dan het jy n probleem. ..hulle pik gewoonlik meer as een keer en baie vinnig na makaar.
Hulle is ook baie vinnig en haal gemaklik 16 tot 20km/h.
Wouter is 100% reg..hulle kan rof weg so een derde van sy liggaam optel sonder ondersteuning ....maar wat meeste van die keer gebeur is dat daar n tak of iets naby is wat hy gebruik vir ondersteuning . Wat hulle wel ook doen as hulle skrik dan "spring" hy met sy voor lyf op in die lig om om te draai om weg te probeer kom....askuus weet nie hoe om dit beter te verduidelik nie maar met daai aksie kan hulle nogal heel hoog in die lug gaan...maar hy kan nie so stil staan nie.
Hulle is ook ongelukig vir die OP gebieds gebonde en sal terug keer na sy "huis" totdat hy verwyder word of uit gedryf word uit sy area uit.
Jy gaan moet probeer sy slaap plek kry en dan n slang vanger kry wat sy storie ken om daai man te verwyder..
Anders gaan jy gedwing wees om hom van kant ongelukig te maak.
Just smile and wave boys 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Hierdie kan dalk getoets word.
https://afasakzn.weebly.com/snake-repel.html
https://afasakzn.weebly.com/snake-repel.html
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Met vergunning aan Magnum en AFRICAN SNAKEBITE INSTITUTE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Met 'n kamp in Weipe-omgewing, Felix Lategan se plaas, het 'n groot meneer by ons verby geseil. Ek het ongelukkig nie 'n maatband daar gehad nie en wou nie vir hom vra om te stop ek hom kan meet nie, maar hy was vir ons GROOT. Wat ons betref oor die 5m.
Maar as mens skrik lyk alles mos groter. Ons het maar net doodstil bly staan, iets soos vir Genl de Wet - Stil broers, daar gaan 'n MAN verby.
Ek het ook al snaakse stories gehoor oor slange. Ek glo deesdae ook eerder betroubare boeke. Op my foon het ek 'n baie nice app "The Ultimate Field Guide for Snakes for Southern Africa". Ek dink dit is die Snake Bite Institute wat dit uitgee, dit is 'n gratis app op my android.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Kyk ekt nou n paar keuses ne.........
Die lodge afbrand, ek sal maar eers probeer om n ander plan te volg.
Ek het 12 Doom foggers, 3 pakke miskiet qoils, ek tel maandag n pak fumigate pille by die koperasie op, 5lt jeyes fluit, nog 10kg koekmeel om al om die huis te gooi, 375 Ruger, 7x64 Mauser, 243 Ruger, 38 Rossi, 9mm Glog, 5 skoot semi haalpomp, en woensdag kom daar versterkings plaas toe metnog n arsenaal. Daai slang beter uit wees by daai tyd, of daars groot probleme!!!
Manne ek ry Maandag plaas toe vir die week, my fabriek klaar getrek nou na ons nuwe tuiste, so ek gaan van die lug af wees tot volgende week, maar ek gee julle terugvoer sodra ek weer in die dorp is.
Baie dankie vir al die raad en saam gesels, ek waardeer julle!!

Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Ek lees vanoggend...Mamma i.p.v. Mamba
Dog ek...Jaracal het ook raad vir alles
Dog ek...Jaracal het ook raad vir alles
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Hansieslim wrote:Ek lees vanoggend...Mamma i.p.v. Mamba
Dog ek...Jaracal het ook raad vir alles

Sent from my iPhone using Tapatalk
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Robbie waar is die fabriek se nuwe tuiste??
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Hansieslim wrote:Ek lees vanoggend...Mamma i.p.v. Mamba
Dog ek...Jaracal het ook raad vir alles

Aim small, miss small
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Robbie, die slang in jou huis is nie dalk een van hierdie nuwe soort slange nie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Koekmeel gaan dan nie werk nie........maar Brannewyn lyk my kan die truuk doen, drink net genoegHansieslim wrote:Ek lees vanoggend...Mamma i.p.v. Mamba
Dog ek...Jaracal het ook raad vir alles
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Manne dankie vir almal se raad, ek het die volgende gedoen:
1. Klankstelsel op full max aangesit,
2. 36 fumitabs aan gesteek,
3. 6 ure later 12 doom foggers aangesit,
4. Die volgende oggend die hele huis met 5lt Snake Repel binne gespuit,
5. Daai middag 2lt jeyes fluid met 8lt water buite om gespuit.
Behalwe as my besoeker al hierdie goed oorleef het en elders vreeslik wegkruip, het hy spoorloos verdwyn.

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Raad asb - Hoe kry ek Mamba uit huis?
Bly om te hoor Robbie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."