Kleurvariasies - rooijakkalse

User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Yalair »

Ambessa
Dink die foto is biekie uit fokus ek skat haar so +- 4 jaar. Die tewe lyk of hulle reeds op hitte is en jakkals reageer sterk op jakkals klanke.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Freek »

Dankie vir die kiekies manne, mooi om te sien hoe julle sukses behaal.

Ek kan nog nie groot kleur variasie verskille tussen daai klomp wat al geskiet is sien nie, hulle lyk almal min of meer ewe vaal. Of is dit net my skerm? ???
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Freek

Nog op monochrome.....?

Ambessa
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

Dankie.

Is daai ouderdom (+- 4 jr) nog relatief jonk?

Behoort nou omtrent na haar tweede (of selfs derde) werpsel toe op pad te wees?

Hoe skat jy?

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Yalair »

Ambessa
Skat so amper middeljare, sal moet seker maak maar hulle praat van so 11 jaar, Heinrich of Taffie sal kan reghelp

Ben
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by boeta »

Ambessa

Somer n foto van ons wereld se jakkies.
Image
Image
Image

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

kom, sssk,sssk,sssk bringie bal vir oubaas........ Kaboem

Grap net Boeta, dis te oulik.
As iets n naam het verander dit mos alles.
n Maat van my het met n lam by die huis aangekom met n plan of twee so paar maande vorentoe, hyt hom nog skaars afgelaai toe roep die kinders hom lammie...
Nodeloos om te se, hyt lanklaas skaaptjops geeet.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by boeta »

Janjak

Nee dis ni myne ni,myne sal met rooikol siekte gewees het[dood geskiet wees]

Het di fotos by n boer daar in Aroab geneem.Hulle het di teef in gat gejaag en di volgende dag gaan uitgrawe toe het di teef diaa nag kleintjies gekry,nogal ses,net di een oor van sewe.Het gehoor van die jakkals toe ry ek en gaan kyk.

mooiste jakkals is mos n dooie een

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by WillJak »

Boeta, hy is 'n oulike ding - dis net sy dieet wat teen hom tel.........

Tafjak het een aand my gese by 'n nes het 'n boer hom aangese, na hulle die kleintjies so bietjie dopgehou het, om gou te skiet lat hulle kan ry voor hy lief raak vir die goed!
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Willjak / Boeta

Het al gesien hoe mense (boere en andere) erg opgetense raak as ek na die rooijakkals (en rooikat) verwys as mooi diere.....

Ambessa
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by WillJak »

Ambessa, ek dink nie jy kan hulle jag sonder om respek vir hulle te kry en op 'n anderster manier lief te raak vir hulle nie...
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by britsman »

Ambessa en almal,
Ambessa wrote: Het al gesien hoe mense (boere en andere) erg opgetense raak as ek na die rooijakkals (en rooikat) verwys as mooi diere.....

        Hulle is baie mooi en "ge-streamline" vir hulle doel.
    MAAR,
WillJak wrote: Boeta, hy is 'n oulike ding - dis net sy dieet wat teen hom tel.........
          Netso Willjak.
         
                    brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by britsman »

Almal,
      Quote:  Ambessa

Somer n foto van ons wereld se jakkies.


en hier 'n foto van ons wereld se r/katjies:
Image

brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Britsman

Nog klein maar die naeltjies is reeds skerp. Jou seker al bietjie gekrap.

Bly natuurlik heel vrywillig en vry op jou werf... Wat vreet en drink die dingetjie?

Ambessa
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by britsman »

Ambessa and Graham,
            Nee man. Mamie wens sy het een so gehad. Die foto kom af; www.scienceinafrica.co.za/2004/january/caracal.htm
    By Paul Collet.
         
Graham do you know Paul. He farms somewhere in your area?

        brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by britsman »

Ambessa /Graham en almal,
                          Go to Kleurvariasies -rooikatte in Probleem Diere.
        brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Mac »

Brits,
Graham do you know Paul. He farms somewhere in your area?
No, I don't know Paul, although there are a number of Collets in the area if you include Middleburg and Cradock. The only people I know of that breed the endangered cats (Black footed etc.) are the Holmes' from Cradock.

I will ask my Dad if he possibly knows him.

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Chris101 »

[img width=800 height=600]http://i973.photobucket.com/albums/ae22 ... ure036.jpg[/img]

Hierdie rerige rooijakkals is in die Prieska omgewing geskiet
Knou die gediertes AF.
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Chris101
Chris101 wrote:...rerige rooijakkals is in die Prieska omgewing geskiet
...mooi, dit word 'n rerige rooijakkals genoem... ;D

...hou ook baie van jou man se colour scheme...

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Nov 28, 2010 12:49 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Freddie101 »

Oom Am
Het hierdie een ook in die outa, maar siot dit maar hier ook op vir interressantheid.
freddie
Image
yol bolsun
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Freddie101
Freddie101 wrote:...ook op vir interressantheid.
Dankie.

Ambessa
Post Reply