Dimmers

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Dimmers

Post by naas222 »

Goeie naand manne.. ek deur forum gegaan en die ouens ge sms wat dimmers bou... sien ook dis ou posts... is daar iemand wat nog aktief dimmers bou of waar kan n ou een koop in Pretoria?
Dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: AIM Taktiese kolwe

Post by Geno »

Ons hou hul aan.
R500 + R100 Postnet vanaf Bloemfontein.

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Dimmers

Post by naas222 »

dankie vir vinnige terugvoer... bou jul hulself of koop jul in... ek nie n groot vriend van CHINA nie... if you want to keep the garantee.. keep in the box.. n bitji meer info of web waar ek die produk kan sien sal gaaf wees.. dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Dimmers

Post by wlm »

Jy kan maar koop, Geno gaan nie eintlik in vir gemors verkoop nie.
User avatar
Hugo S
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm

Re: Dimmers

Post by Hugo S »

Naas jy kan maar koop, ek het al my goed by Geno gekoop,


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Dimmers

Post by naas222 »

dankie vir positiewe terugvoer
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Dimmers

Post by BeesBreet »

Ek gebruik twee dimmers altwee by Geno gekoop... hulle werk goed.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Dimmers

Post by Dawie »

Henk Ellis 082 331 3132

Het glo nuwe ontwerp wat nog getoets moet word
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Dimmers

Post by Blackie Swart »

Ou maat jy kan maar met toe oe Geno se goed koop. Hy sal nooit strond aan jou verkoop nie.
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Dimmers

Post by Smit@50 »

My seun het een gebou vir brake wat jy reg no jou was area op hang met lig wat ondertoe skyn werk met 12v Hek motor battery wat jy akriveer met n Hek remote werk baie mooi


Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Post Reply