Goeie dag
Ek is nuut hierso is verwys deur n vriend om aan te sluit en meer te leer.
Ek is nog relatief nuut met jag en alles wat gepaard gaan met dit, die langafstand skiet gogga het my so bietjie gebyt so ek sal graag soveel as moontlik wil leer van dit en ook maar vir opinie vra indien ek sukkel.
Ek het tans n Howa .308 met n Klisch silencer op, kan nie vir n beter kombinasie gegaan het nie.
ek herlaai ook self.
Groete Thinus
Nuweling
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuweling
Hi Thinus, baie welkom. Jy kan baie hier leer.
Groete
Groete
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuweling
Thinus welkom in ons midde. Vanwaar gehasie? Jy sal nog leer dat jou blyplek belangrik is wanneer jy iets wil verhandel of as jy hulp soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuweling
Goeie dag Thinus jy moet lekker saam gesels en reguit skote vir jou
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
Thinus_Wollie
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Nov 13, 2017 1:14 pm
Re: Nuweling
tripodmvr wrote:Thinus welkom in ons midde. Vanwaar gehasie? Jy sal nog leer dat jou blyplek belangrik is wanneer jy iets wil verhandel of as jy hulp soek.
Dankie
Ek is van Pretoria