Verf vir Gonge
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Verf vir Gonge
Watse verf spuit of verf julle op julle gonge?, praat nou meer met die long range manne
Dankie
Dankie
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Verf vir Gonge
Wit verf in n blikke of uit n blik met n roller.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Verf vir Gonge
As ek by die huis is wit verf op 'n kwas. Watookal ek uit my vrou se kaste kan krap en waterbased is.
As ek op die baan is wit verf uit 'n aerosol blikkie, net vir touch-ups. Dit raak te duur as jy net daarmee verf.
As ek op die baan is wit verf uit 'n aerosol blikkie, net vir touch-ups. Dit raak te duur as jy net daarmee verf.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Verf vir Gonge
Sien,..ek soek 'n applikasie wat nie, as die koeël die gong tref al die verf afsping nie..wil net die koëlmerk sien..
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Verf vir Gonge
Kry vir jou 'n pak van daai teikens wat so helder merkie los as jy hom raakskiet en plak dit op die gong?JohanvB wrote:Sien,..ek soek 'n applikasie wat nie, as die koeël die gong tref al die verf afsping nie..wil net die koëlmerk sien..
Of so iets
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Verf vir Gonge
Ek gebruik 'n grys primer uit 'n spray blikkie. Werk vir my baie mooi
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Verf vir Gonge
Dan is jou gong te naby.JohanvB wrote:Sien,..ek soek 'n applikasie wat nie, as die koeël die gong tref al die verf afsping nie..wil net die koëlmerk sien..
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Verf vir Gonge
Jy moet die verf baie dun aanwend, as hy te dik is spring hy af.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Verf vir Gonge
Laat die gong roes voor jy hom verf. Dan klou die verf baie beter.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Verf vir Gonge
Soos wat Nico noem, veral julle manne daar naby die see.Nico Harris wrote:Laat die gong roes voor jy hom verf. Dan klou die verf baie beter.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Verf vir Gonge
Jip stem met Nico. Die staal het so vetterige lagie... jy moet hom eers afkry voor jy verf... Ek maak die staal goed skoon met thinners voor ek begin verf.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verf vir Gonge
Ek doen weer die teenoorgestelde en sit sommer die goedkoopste wit PVA verf met 'n spons lekker dik aan en laat droogword. Ek sit dan weer elke nou en dan weer met die spons op. Die verf "chip" dan 'n lekker kol rondom die skoot af, maar nie die hele gong nie.LoopSoosStroop wrote:Jy moet die verf baie dun aanwend, as hy te dik is spring hy af.
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Verf vir Gonge
Eugene, daai metode werk vir my ook. PVA ook lekker gou droog.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Verf vir Gonge
+1 vir die tipe verf en dan die roes metode.Eugene wrote:Ek doen weer die teenoorgestelde en sit sommer die goedkoopste wit PVA verf met 'n spons lekker dik aan en laat droogword. Ek sit dan weer elke nou en dan weer met die spons op. Die verf "chip" dan 'n lekker kol rondom die skoot af, maar nie die hele gong nie.LoopSoosStroop wrote:Jy moet die verf baie dun aanwend, as hy te dik is spring hy af.
Sent from my iPhone using Tapatalk
