Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Nadat ek die CZ se sneller gewerk het, die aksie gebed en die lelike varnish van die kolf afgehaal het, het sy vanoggend hierdie groepering opgelewer met Fiochhi TT sport op 50m. Toestande was nie ideaal nie, maar ek is gelukkig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Netjiese groepering Swede! Het jy die spring vervang in die sneller?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Hi Swede, hoop dit gaan goed daar.
Goeie groepering. Het vir my ook een gekoop - wag nog vir lisensie.
Lekker dag verder.
Goeie groepering. Het vir my ook een gekoop - wag nog vir lisensie.
Lekker dag verder.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Ek het die Yodave kit gekry en die shims probeer wat saam 'n paar springs gekom het. Ek het toe nie van die shims gebruik gemaak nie omrede 'n ligte stamp agter op die kolf het veroorsaak dat die geweer afgaan. Ek het toe net die sneller se oppervlakke gepolish en die oorspronkilike spring verander met een van die kit. Dit is nou veilig. Die oorpronklike set up van die fabriek was nie na wense nie, maar nou skiet die geweer reg. Ek sal die naweek weer gaan toets as die wind nie so pla nie, dit blyk dat die geweer van S&B se subsonic, Fiocchi TT sport hou. Winchester se Standard velocity en CCI se velocitor is ook aanvaarbaar.Vasbrand wrote:Netjiese groepering Swede! Het jy die spring vervang in die sneller?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Dankie!, hulle is baie nice .22's, jy gaan hom geniet.Jay Jay wrote:Hi Swede, hoop dit gaan goed daar.
Goeie groepering. Het vir my ook een gekoop - wag nog vir lisensie.
Lekker dag verder.
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
As hy van die S&B Subsonics hou probeer die CCI Subsonics ook. Hulle loop mooi!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Ek sal hulle ook probeer, maar om hier 'n verskeidenheid patrone te bekom is nie moontlik nie. Ek sal as ek weer stad toe gaanruaanb wrote:As hy van die S&B Subsonics hou probeer die CCI Subsonics ook. Hulle loop mooi!
And as thy days, so shall thy strength be
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Mooi Swede
Hy lyk spiereries en gooi mooi
Hy lyk spiereries en gooi mooi
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=36923&mode=view
Die geweer se lyne laat my baie aan n quarter-horse dink, albei is mooi.
http://www.mackenzieranch.com/images/horses/billy_red_baron_body.jpg
Die geweer se lyne laat my baie aan n quarter-horse dink, albei is mooi.
http://www.mackenzieranch.com/images/horses/billy_red_baron_body.jpg
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
DD, mooi vergelykingDiesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=36923&mode=view
Die geweer se lyne laat my baie aan n quarter-horse dink, albei is mooi.
http://www.mackenzieranch.com/images/horses/billy_red_baron_body.jpg
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Die quarter horse het sy voer gevind
5 en 4 skote op 50m
5 en 4 skote op 50m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Swede wrote:Die quarter horse het sy voer gevind![]()
5 en 4 skote op 50m
Daai is nou prentjie mooi hou net daar.
DD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Watse pitte voer jy hom?Swede wrote:Die quarter horse het sy voer gevind![]()
5 en 4 skote op 50m
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
SK Standard plus
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Daar is niks beter as 'n .22 wat so skiet nie 
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Netso !Hein M. wrote:Daar is niks beter as 'n .22 wat so skiet nie
Swede, jy het soos hulle se die 'geweer lotto' gewen met die een.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word