Goeie Middag manne
Ek het onlangs tot die besef gekom dat ek graag my jagsessies wil opneem om die res van die jonger generasie 'n bitjie te leer hoe die hele jakkalsroep en skiet aferre werk, asook om uit my eie foute te leer en bitjie te spog as daar wel iets wonderbaarliks gebeur.
Enige idees oor hoe ek videokamera kan "MOUNT" sodat hy saam met geweer beweeg of moet ek maar net iemand kry om die kamera vas te hou?
Sien uit om van julle te hoor.
Groete
Idees vir kamera aan skietstoel?
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Idees vir kamera aan skietstoel?
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Idees vir kamera aan skietstoel?
Ek het my kamera op 'n arm gesit waarop ek 'n kamera monteerstuk op vasgemaak het op die geweer stut. Soos die geweer beweeg het die kamera gevolg.
Sien foto
Sien foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
