Manne ek is in die mark vir n 1-6 vir my AR. Ek het tot mou toe nog my bushnell hdmr 3.5-21 op die ar gehad. Ek skiet basies net ferral pig in die sandveld met die geweer en bevind dat die hdmr is net te lomp en sukkel met die naby skote agv die ffp reticle wat te klein raak op 3.5x. Verder het ek die naweek my hdmr moer toe geval (geval op die windage turret) en dink nie hul sal dit kan regmaak nie-het vanoggend weggestuur na altimo toe. So ek kyk nou na die volgende scopes:
Aanwending: varkjag, speel, gongs tot op 300m
Swarovski z6i 1-6x24
Voordele:
Fantastiese glas-seker die beste in klas
Baie lig - weeg maar 450g
Goeie illumination
Groot FOV- beste in klas
Goeie eye relief - beste in klas
Kan een kry vir n baie goeie prys
Nadele:
Stel in 1/2 moa per stelling (sou 1/4 verkies)
BDC reticle (brt-i) (sou vaste afmetings verkies)
Vortex razor gen 2 1-6x24
Voordele:
Goeie glas - nie beter as swaro maar baie naby
Illumination is goed
Groot FOV
goeie eye relief
Goeie keuse van reticles (vmr ens)
Lewenslange vortex waarborg
Duurder as die swaro
Nadele:
Swaar - 737g
Verstel in 1/2 moa of 2/10 milR
Dan is daar ook die Khales k6i 1-6x24
Voordele:
Fantastiese glas-swaro klas
Goeie fov-swaro klas
Goeie eye relief-swaro klas
Fantastiese illum - beste in klas
Verstel in 1/10 milr
Goeie reticles (sm1 en sm2)
Baie lig (weeg 470g)
Nadele:
Ek is bang om van opticstrade eu af te bestel en dit gaan te duur wees om in sa te source
Ek weet ek kan seker nie fout gaan met enige van die scopes nie maar sukkel om n besluit te maak. Die khales sal defnitief keuse no 1 wees want dit tick al die boksies.
As jul in my skoene was, watter een sou jul kies?
Dankie vir die hulp.
Swarovski z6i 1-6 of vortex razor gen 2 1-6?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Swarovski z6i 1-6 of vortex razor gen 2 1-6?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Swarovski z6i 1-6 of vortex razor gen 2 1-6?
As jy nie weer beplan om op jou scope te val nie sal ek die Swarovski vat.anders as die geweer hard gaan werk sal ek die vortex vat.hul waarborg en herstelwerk is baie beter en vinniger.oor die lens kwaliteit en werksverrigting sal albei puik wees
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Swarovski z6i 1-6 of vortex razor gen 2 1-6?
Jy kan gerus ook na Lynx se 1-6 LX3 scopes gaan kyk, uitstekende optika, lang "eye relief", goed geprys, lewenslange plaaslike waarborg met 'n omkeertyd van 1 week, goeie verligting, keuse van German no 4 tipe kruisdraad en 'n tactical kruisdraad. Die tactical kruisdraad is ontwerp om jou oog na die senter te trek vir vinnig skiet. Turrets is lae profiel en beskerm deur doppies, stel 1/4 moa. Ek gebruik die tactical weergawe op my 416 Ruger en het al 'n paar honderd skote daarmee geskiet en baie goed in verskeie bigbore skietkompetisies gedoen.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Swarovski z6i 1-6 of vortex razor gen 2 1-6?
Baie dankie vir die insette. Ek gaan die Vortex aanskaf.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
