Semi outo 223
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Semi outo 223
Goeie naand manne.
Ek is opsoek na n betroubare 223 semi outo. Wat sal julle my aanraai om te koop wat nie die bank sal breek nie. Ek wil met hom varke skiet asook self verdediging kan doen.
Ek luister graag.
Ek is opsoek na n betroubare 223 semi outo. Wat sal julle my aanraai om te koop wat nie die bank sal breek nie. Ek wil met hom varke skiet asook self verdediging kan doen.
Ek luister graag.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Semi outo 223
Galil of AR? Dink camdix het ‘n AR Ruger vir so R13500, ek kyk self rond.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Semi outo 223
The entry level Stag Arms are very good value for money.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Semi outo 223
Daai Ruger AR556 is R16800 by Camdix.JJV wrote:Galil of AR? Dink camdix het ‘n AR Ruger vir so R13500, ek kyk self rond.
Ek weet want my gat juk vir een.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Semi outo 223
Ai ook alweer die prys verkeerd!
Iemand het my vreeslik afgeraai van ‘n DM4, gereken die goed stoor te veel. Enige ander opsies? Norinco??
Sent from my iPhone using Tapatalk
Iemand het my vreeslik afgeraai van ‘n DM4, gereken die goed stoor te veel. Enige ander opsies? Norinco??
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Semi outo 223
Ek dink aan die ar rigting meer. Oorweeg die dm4 en ruger ar556 sterk.
Enige voorstelle of ervarings met hulle?
Waar kan ek redelike goedkoop doppe en koeels vir 223 koop? Ek gee nie om oor om baie akkuraat te skiet met hom nie.
Enige voorstelle of ervarings met hulle?
Waar kan ek redelike goedkoop doppe en koeels vir 223 koop? Ek gee nie om oor om baie akkuraat te skiet met hom nie.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: Semi outo 223
Jy kan ook kyk na die Bushmaster .223.
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Semi outo 223
Dag Manne,
Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?
Groete
Hannes
Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?
Groete
Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Semi outo 223
Ja, jy kry hulle. Maar hier in SA gaan jy sukkel om een op te spoor. Ek dink jy sal moet vra dat hulle een bou vir jou.CJNaude wrote:Dag Manne,
Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?
Groete
Hannes
Of so iets
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Semi outo 223
Manne.Harambe wrote:Ja, jy kry hulle. Maar hier in SA gaan jy sukkel om een op te spoor. Ek dink jy sal moet vra dat hulle een bou vir jou.CJNaude wrote:Dag Manne,
Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?
Groete
Hannes
Dan neem ek aan dit gaan n duur storie wees en kan ek dan eerder n Howa koop en nuwe bottom metal as varminting die doel is?
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Semi outo 223
I think you can get a DM4 in a 20" barrel, give Dave Sheer a ring. I do know of a few 18" barrels, Stag Arms is one brand and I think Spartan Arms have stock.CJNaude wrote:Dag Manne,
Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?
Groete
Hannes
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Semi outo 223
Thank you Ranger.
Will give them a call.
Hannes
Sent from my iPhone using Tapatalk
Will give them a call.
Hannes
Sent from my iPhone using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Semi outo 223
Just checked the catalog on the dave sheer website and there they do offer 20" barrels.CJNaude wrote:Thank you Ranger.
Will give them a call.
Hannes
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Semi outo 223
Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.
Of so iets
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Semi outo 223
Ek sou nie die 7.62x39 roete gaan nie. Brass is groot probleem : skaars en dus duur (ek het een gehad). Kry eerder vir jou Norinco CQA in 223 vir min meer held. Dan hoe jy nie heeltyd te kyk waar die doppe val nie...Harambe wrote:Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Semi outo 223
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Semi outo 223
Almal reeds uitverkoop glo binne 8 dae!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Semi outo 223
Verkoop hulle nog die CQA? Die goed het van die internet af verdwyn kort nadat ek begin rondkyk het vir een. Dit sou definitief my eerste keuse wees tussen die Norinco'ssnakker wrote:Ek sou nie die 7.62x39 roete gaan nie. Brass is groot probleem : skaars en dus duur (ek het een gehad). Kry eerder vir jou Norinco CQA in 223 vir min meer held. Dan hoe jy nie heeltyd te kyk waar die doppe val nie...Harambe wrote:Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Of so iets