Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...
By my swaer in Wolmaransstad is die bure besig om die Jakke slim te roep. Ek sukkel die laaste ruk my agter end af met die goed. Het gemiddeld 4 n aand maklik gekry maar tot die jonges is al slim mis geskiet. Die ou manne praat ek nie oor nie...
Hulle kom mooi in maar steek op so 300-400m vas en hardloop dan hulle bene af. Gee nie eers kans om n roep op tyd te verander nie dan is hy/sy weg.
Hoe maak ek nou aangesien ek belange daar het...
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Slim Jakke
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Slim Jakke
Probeer met nagsig en IR lig lok hulle ook met iets soos 'n pens en los hulle vir 'n ruk uit
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slim Jakke
Jy het nou positiewe terugvoer gekry. Op 'n ligter trant wou ek se - skiet eers die bure dan gaan die jakkies nie so slim wees nie.jankraay wrote:Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...
By my swaer in Wolmaransstad is die bure besig om die Jakke slim te roep. Ek sukkel die laaste ruk my agter end af met die goed. Het gemiddeld 4 n aand maklik gekry maar tot die jonges is al slim mis geskiet. Die ou manne praat ek nie oor nie...
Hulle kom mooi in maar steek op so 300-400m vas en hardloop dan hulle bene af. Gee nie eers kans om n roep op tyd te verander nie dan is hy/sy weg.
Hoe maak ek nou aangesien ek belange daar het...
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Slim Jakke
Ek ken manne daar naby, in Makwassie wat nogal uitmaak van die jakkkalsjag en wat al meer as 1 plek geskiet het waar dit gaan soos jy beskryf. Sê maar as jy die nommers soek.jankraay wrote:Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...