Dop voorbereiding vir LA skiet
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Dop voorbereiding vir LA skiet
Wil graag weet wat julle sê asb. Fireform julle die doppe vir LA (500m +) skiet? Of kan mens maar sommer van die staanspoor af laai as jy jou lading het met vars doppe? Ek reken daar is 'n verskil om groeperings te skiet tot op 300m en daarna verder te gaan tot so ver as 1600m. Is fireforming so belangrik?
Necksize of FL size na elke skoot?
Hoe gereeld anneal julle?
LA skiet gewys...
Dankie
Nico
Necksize of FL size na elke skoot?
Hoe gereeld anneal julle?
LA skiet gewys...
Dankie
Nico
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Hierdie draad se baie oor dopvoorbereiding vir lae ES. Hoe verder jy skiet hoe belangriker raak dit.
Maar............
LA skiet gaan baie meer oor windlees as enkelsyfer ES.
So laai jou lading, "fireform" terwyl jy oefen, skiet so bietjie verder as wat jou vermoee toelaat en leer windlees.
Ek skiet met nuwe doppe tot op 500m sonder dat ek ghong mis agv elevasie verskille tussen skote.
Ek sal kyk of ek die post kan kry, maar swc-tr het iewers foto opgesit van n 500m bisley groepering wat hy met doppe uit die boks uit geskiet het.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ua#p660314
Dopvoorbereiding etc bly belangrik, maar 6 duim agter die scope se vermoee tel meer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Maar............
LA skiet gaan baie meer oor windlees as enkelsyfer ES.
So laai jou lading, "fireform" terwyl jy oefen, skiet so bietjie verder as wat jou vermoee toelaat en leer windlees.
Ek skiet met nuwe doppe tot op 500m sonder dat ek ghong mis agv elevasie verskille tussen skote.
Ek sal kyk of ek die post kan kry, maar swc-tr het iewers foto opgesit van n 500m bisley groepering wat hy met doppe uit die boks uit geskiet het.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ua#p660314
Dopvoorbereiding etc bly belangrik, maar 6 duim agter die scope se vermoee tel meer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Last edited by Gian_dP on Fri Sep 22, 2017 3:33 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Puik gestel, ek wens meer mense kan jou insig kry. Baie manne glo met spoed en bc is dit moontik om als reg te maak. Hier verduidelik jy dat selfs dopvoorbereiding- alhoewel belangrik- nie die belangrikheid van kennis en ondervinding kan klop nie.Gian_dP wrote:Hierdie draad se baie oor dopvoorbereiding vir lae ES. Hoe verder jy skiet hoe belangriker raak dit.
Maar............
LA skiet gaan baie meer oor windlees as enkelsyfer ES.
So laai jou lading, "fireform" terwyl jy oefen, skiet so bietjie verder as wat jou vermoee toelaat en leer windlees.
Ek skiet met nuwe doppe tot op 500m sonder dat ek ghong mis agv elevasie verskille tussen skote.
Ek sal kyk of ek die post kan kry, maar swc-tr het iewers foto opgesit van n 1000y bisley groepering wat hy met doppe uit die boks uit geskiet het. Dopvoorbereiding etc bly belangrik, maar 6 duim agter die scope se vermoee tel meer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Ek fireform my doppe tydens kompetiesies van 300m tot 900m. Met die hoeveelheid skote wat ons skiet het ek nie die luxury om 500 doppe te fireform net vir fire form ni so ek fireform tydens kompetiesies. Kon al redelik sukses behaal met nat nuwe doppe.
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Ons is dan met een dat fireform nie soveel waarde het nie en nie nodig is nie.
Wat van die anneal, na elke hoeveel skote?
En die FL teen net NK size?
Wat van die anneal, na elke hoeveel skote?
En die FL teen net NK size?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Anneal met elke herlaai sessie oor dit jou konstante "neck tension" gee.NicovanderMerwe wrote:Ons is dan met een dat fireform nie soveel waarde het nie en nie nodig is nie.
Wat van die anneal, na elke hoeveel skote?
En die FL teen net NK size?
Ek persoonlik Full size met n Bushing die want ek skil nekke wat nog n bydrae lewer tot konstante ES.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Fl met bushing en skil nekke soos Jan Viking se
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Gaan doppe skil vir n fabrieks geweer kamer rerig help? Die doppe gaan nou harder werk ook omdat hulle meer moet uitsit en rek om te seel.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Dit doen ja.LUAN wrote:Gaan doppe skil vir n fabrieks geweer kamer rerig help? Die doppe gaan nou harder werk ook omdat hulle meer moet uitsit en rek om te seel.
Onder andere help dit met die eweredige "release" van die koel en konstante nek spanning op die koeël.
En nee Lapua doppe of Norma doppe meet ook nie almal dieselfde nie.... doen maar die toets met behoorlike meet instrumente.
As ons van algemene skietwerk op kort tot medium afstande praat is dit seker nie nodig nie, veral nie vir doodskote op wild in die bosveld nie. Maar die vraag hier is vir La skiet. My Tikka 260Rem het met sy fabrieksloop baie goeie groeperings opgelewer op 510y. Met die nodige dop voorbereiding.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Luan,op saami spec kamer sal ek nie doppe skil nie,ek sal wel voorstel om net die "high spots" af te haal met n neck cutter.Soos jy sê is meer as dit nadelig en gaan jou brass baie werk en jy te veel neck clearance hê .Ek het klompie jaar terug uit onkunde daai selfde fout gemaak. As jy nie regte toerusting het en weet wat jy doen nie is dit beter om die nekke net so te los op 'n fabrieks roer is my advise vir ouens wat net wil nekke sny omdat hy op die internet daarvan gelees het.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Nekke skil en high spots afhaal is dieselfde ding en baie belangrik om konsentrisiteit te kry. Dit is volgens my veral belangrik in n fabriek loop omdat jy n agterstand het wat jy op elke moontlike manier probeer inhaal.James Wright wrote:Luan,op saami spec kamer sal ek nie doppe skil nie,ek sal wel voorstel om net die "high spots" af te haal met n neck cutter.Soos jy sê is meer as dit nadelig en gaan jou brass baie werk en jy te veel neck clearance hê .Ek het klompie jaar terug uit onkunde daai selfde fout gemaak. As jy nie regte toerusting het en weet wat jy doen nie is dit beter om die nekke net so te los op 'n fabrieks roer is my advise vir ouens wat net wil nekke sny omdat hy op die internet daarvan gelees het.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Middag Manne.
Ek hou van die drade.. Leer elke keer nog iets.
Dankie vir die van julle wat kennis deel.
Hannes
Ek hou van die drade.. Leer elke keer nog iets.
Dankie vir die van julle wat kennis deel.
Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
Henning,
As jy na n spesifieke neck diameter sny skil jy nekke.high spots afhaal is letterlik wat dit sê...
Ek dink ons sê die selfde ding net op n ander manier
As jy na n spesifieke neck diameter sny skil jy nekke.high spots afhaal is letterlik wat dit sê...
Ek dink ons sê die selfde ding net op n ander manier
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Dop voorbereiding vir LA skiet
+1James Wright wrote:Henning,
As jy na n spesifieke neck diameter sny skil jy nekke.high spots afhaal is letterlik wat dit sê...
Ek dink ons sê die selfde ding net op n ander manier
Sent from my iPhone using Tapatalk
