Jis manne.
Ek verkoop hierdie teleskoop om 'n ander projek te befonds.
Dis 'n Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* wat nog in puik toestand is.
No.4 FFP reticle.
Ek het al volstruiseiers op 470m met die scope geskiet, so sy kruishaar is beslis geskik vir enige algeme- en nagjag werk.
Ringe is uitgesluit.
Scope cover en boks ingesluit.
Koerier/Postnet binne RSA ingesluit.
R13,500.00 en hy's joune.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160628/0f36d69646d0bbfa95fdb282e6d4ea97.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160628/286ce073b44b5ddb06e5d77f150a9d69.jpg
Nico Harris het sover eerste opsie op die scope.
Alle ander belangstellendes moet asb op die draad aandui indien hul hom soek.
Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
Teen daai prys sal hy vlieg!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
Hierdie is n lekker scope!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
Nico is vir eers uit. Die scope is dus beskikbaar.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zeiss Classic Diavari 3-12×56 T* te koop
Opsie 1 - Lucky van Straaten
Opsie 2 - Freddie101
Opsie 2 - Freddie101
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

