Ek het bogenoemde ligte bestel, maar dit pas nie op my Subaru nie. As jy hulle wil he, skiet 'n boodskappie na my toe, dan sorteer ons die logistiek uit.
Dis nie oorpsronklike Philips ligte nie, maar die ander stel wat ek gekoop het, werk heel goed (Hulle kos ook darem nie R1400 elk nie!). Die kleur is "Diamond White" volgens die verkoper. Hulle is definitief meer wit as die oorspronklike ligte.
As jy rondom Tygervallei kan wees deur die dag, kan ons sommer reel dat jy dit hier by my kan kom optel, dan spaar jy op koerier kostes.
Ek kan nie vir jou se watter motors dit op pas nie. Ek weet toevallig hulle pas op 'n Toyota Prius, so moontlik sou dit op ander Toyota's met Xenon ligte ook pas.
D4R Grootte Xenon 6000K ligte vir R350.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
D4R Grootte Xenon 6000K ligte vir R350.
Of so iets