Hallo aan almal eks nuut hou van jag luister graag na almal se raad vind dit intersant veral jakkals jag
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Nuwe lid
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Bruno, jy is welkom. Vertel ons net waar jy vandaan is en waarmee jy jou jaglus bevredig.