Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
-
immelmanw
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Yes Manne
Ek moet op die pad kom, nog n lnag pad Pretoria toe, Karoo is so mooi....ek le maar eerder en Forum lees.
Christo, ek sal jou guage terugbring.
Taffie en ander, die probleem waarmee n mens sit is dat jy nooit van die Zeiss of Swarovski (en ander duur scopes) hoor nie omdat die ouens wat R15000++++ betaal te skaam is om voor hulle vriende te erken daar het fout gegaan! Die vriend by wie hy wou brag se R3000 Kamasutra van China scope werk dan nog 100%?
Ek wou maar net lig op die onderwer sit maar ek kan een ding belowe en dit is dat alles nie is soos die publiek dink nie!
daar gelaat.
groete
Willem

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Willem,
Ek was 'n bestuurder in 'n sportswinkel 9Nationalle ketting winkel) vir 6 jaar. Ek kan julle sommer nou al vertel dat die duurste krieket bat wat ons gehad het was 'n Gunn &moore, Ek het dit gehaat om daai bat te verkoop. Al die laaities wou hom he en ek het geweet ek gaan moeilikheid he van pa of ma binnekort met die bat wat gaan terugkom. het toe my eie oefening gedoen op returns vs. sales. Op die ou einde het ek wel baie meer returns gehad of die GM maar persentasie gewys was hy in lyne met al die ander Bats.
So ek wil ook maar by jou aansluit, maak nie saak wat die produk is of hoe duur hy is nie, nie hoe meer van produk wat jy verkoop hoe meer duds gaan daar wees. Dit is maar die law of averages.... Maak dit die produk sleg??? Weet nie, weet net dat goedkoper make ook maar in die selfde persentasie returns as die duurder produkte gahad het en van hulle soos B&S amper niks teen die helfte van die GM se prys....
Groetenis. Sterkte met daai winkel vir die 6de, glo julle gaan sommer baie goed doen daar.
Groete
JP

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
WillemI
Ek dink(nee ek weet) dat goeie goed goeie goed is, maak nie saak of die BMW 'n foutiewe linkervoor hubb op het of nie. Dit bly 'n stuk motor wat sy sout werd is. So kan ons aangaan en eeue lank redeneer.
Ek dink jy wil ons vir 'n ride vat met jou bespiegelinge om een of ander fabrikaat te bevoordeel. Gelukkig dink ek so. As jy miskien die Europese scopes wil uitlig wat hulle skuldig maak aan "came backs", baie "come backs", meer as wat nodig is se "come backs", gaan ek 'n klip innie bos gooi dat dit meer in die lyn van "Europese onderdele wat in die US of A aan mekaar gesit word". Ek gooi so nou en dan 'n bos mis. As ek die bos raak gegooi het, is dit 'n bewys dat as jy koop met jy reg koop.
Gelukkig kan van 'n top Brand se produkte wat korrek/reg/diensbaar is opreg as Top Brand genoem word en die anderkant is nie so waar nie.
Gelukkig bly Pretoria se wilgers maar beter kolwe as die Ooskaap s'n, Gunn&Moore moet maar hul wilgers daar gaan haal en nie die cheapies in die Ooskaap kom haal nie.
Aag wat, almal maak een of ander tyd 'n foutjie, die Top Brands maak altyd hulle foute self reg en hoef nie die vervaardiger te verkwalik nie.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie
Daai wilgers is almal imports
Daai wilgers met die ingelse vlaggie op maak maar altyd die beste Cricket Bats (of hy nou by Gm ,lees oorsee, gemaak is of daar in die Oos Kaap). Van Kolwe vir gewere sal jy baie meer weet as ek 
Groetnis, PS. ek stuur jou dies more oggend of Maandag.
Groete
JP
Daai wilgers is almal imports
Groetnis, PS. ek stuur jou dies more oggend of Maandag.
Groete
JP
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Mag ek dalk vir Mnr. Immelman ietsie vra?
Het Safari & Outdoor so paar jaar gelede al die redelike nagjag teleskope van die verskillende handelsmerke, getoets en met mekaar vergelyk in 'n praktiese veldtoets? Mnr. van Rensburg het my so iets laat verstaan toe ek so om en by twee jaar gelede opsoek was na 'n jakkalsjag teleskoop. Indien die toetse wel gedoen was, is die uitslae vertroulik of mag ons dit sien?
Is dit moontlik dat julle nie 'n slag 'n vergelykende veldtoets (veral vir nagjag / jakkalsjag) tussen die onderskeie handelsmerke doen, waar sommer 'n hele paar kenners by betrokke is nie, dan kan ons as verbruiker mos 'n beter idee kry, wat die sterk en wat die swak punte van die onderskeie teleskope is.
Groete
Louis
Ns. Ek volunteer om te help toets, natuurlik. ;D

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Ek het so twee jaar of wat gelede, vir my 'n Zeiss aangeskaf. Nie baie lank daarna nie, het Jadri (Ja3 op die forum) die selfde model aangeskaf, maar syne het 'n probleem gehad en is omgeruil - nogal by Safari & Outdoor. Maak dit van my Zeiss 'n swak teleskoop of een met probleme, omdat Jadri s'n omgeruil was? Ek dink nie so nie, daarvoor is ek te gelukkig met myne. Seker maar 'n se?n om somtyds na?ef te wees?
Ek sal ook graag wil hoor as daar sekere handelsmerke is, wat meer probleme gee as ander. Indien nie, sou ek verwag dat daar nie spoke opgejaag moet word nie. Hou nie daarvan as mense my vertel hulle weet meer as ek, maar wil my nie s? wat dit is nie - dan moes hulle van die begin af eerder niks ges? het nie. As die verbruiker nie weet wat die ware feite is nie, lig hom in.
So dink ek.
Louis
Ek sal ook graag wil hoor as daar sekere handelsmerke is, wat meer probleme gee as ander. Indien nie, sou ek verwag dat daar nie spoke opgejaag moet word nie. Hou nie daarvan as mense my vertel hulle weet meer as ek, maar wil my nie s? wat dit is nie - dan moes hulle van die begin af eerder niks ges? het nie. As die verbruiker nie weet wat die ware feite is nie, lig hom in.
So dink ek.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
JP

Dankie vir die dies, gee solank die rekening nommer, ek moet hoeka Woensdag volgende week my klippe in Swarovski se rekening gaan rol.
Mooiloop
Ps. My beste telling in die o13 skoolspannetjie(dink d span) was Nil nie Uit nie.
...................O nee, ek weet nie regtig watse hout om te gebruik anders laminated goete nie. Ek kan jou verseker ek sal nie 'n Gunn&Moore opsit nie.Van Kolwe vir gewere sal jy baie meer weet as ek
Dankie vir die dies, gee solank die rekening nommer, ek moet hoeka Woensdag volgende week my klippe in Swarovski se rekening gaan rol.
Mooiloop
Ps. My beste telling in die o13 skoolspannetjie(dink d span) was Nil nie Uit nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis
Nie gedink dat ek en jy enige iets weet van scopes af nie, maar 'n halwe ge-"s?de" ding is nou iets wat nie met my akkodeer nie. Heeltemal of niks! Miskien moet ek of jy eerder "Europiese Teleskope" topic begin en so bietjie bespiegel. Jy het 2 van die Top Brands en ek is nie meer v?r agter nie. Dink tog daar is ietsie te gesels.

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Dags? Manne
Kyk nou net hoe kap Willem die top brands!. Ja nee, daar is nie 'n ding onder die son wat nie sal breek nie en ek sal nooit ontken dat Swarovski ook kan breek nie. Maar na alles dink ek bly die duur scopes, Zeiss, Swarovski, Schmidt & Bender, Kahles ens tog maar tops. Terloops, Safari & Outdoor gee baie uitstekende diens, baie dankie Willem & Kie. Whysall's het natuurlik ook 'n repairboek en alles wat van winkels en agente af na ons toe kom word ook daarin geskryf. Het toe gaan kyk hoeveel keer Safari & Outdoor se naam die afgelope jaar verskyn (van 1 Maart 2010 af). Dis ses keer waarvan drie vir Swarovski scopes is, die laaste een is die onlangse scope waarvan hy praat, ook 'n 3-9 en dan 'n ou PV scope. Dan is daar Vortex en ek dink 2x Swarovski verkykers. Wat die repairboek nie s? nie is hoekom en hoe die produkte gebreek het. Ek het in twee maande geleer dat meer as 90% van die produkte wat terugkom deur die eienaars self beskadig is en dis veral verkykers wat terugkom ('n groot aantal van vo?lkykers af). Lyk my as 'n vo?lkyker die ding laat val, dan black-sam hy/sy dit bitter hard neer. Blote ooginspeksie wys gou in baie gevalle hoe die scope/verkyker gebreek is. Ons het tot dusver 64, Z34-12x50s verkoop (het nie gekyk na die 3-10x en 3-9x getalle nie) en het nog ongeveer 50 op back order. Die scope waarvan Willem praat is die enigste wat foutief van die fabriek af gekom het waarvan ek weet. Ons skram nie weg van probleme nie en erken dat dit met die top goete ook kan gebeur. Terloops, het 'n tydjie gelede 'n 3-10x43 Swaro op my .375 gesit en toets nou om te kyk of hy die recoil kan vat. (Dit na manne se vrae of die Z3s recoil kan hanteer. Sal julle laat weet na 'n paar maande. Baie positief, e-mail van Rudolph gekry, hy het die Japanese aangevat oor die dinge wat ek en Francois gesien het in die Rudolphs. Die man WIL SY PRODUK LAAT WERK. Kom ons help hom. Dankie Rudolph.
Groetnis

300Winmag
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos Barnard wrote: Lyk my as 'n vo?lkyker die ding laat val, dan black-sam hy/sy dit bitter hard neer.
'n Jagter kyk mos waar hy trap.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
300,
Ek dink jy is Spot On. Ha ha.
Ek dink jy is Spot On. Ha ha.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie, ek stem met jou saam, nou nie dat ek dink ons weet baie van scopes af nie. Jy het bv. seker net so by die 2000 duisend jakkalsies met jou Zeiss in die nag geskiet en so 700 - 800 nagte met jou Zeiss in die die veld spandeer, maar dit is nie genoeg om seker 'n mening oor die produk te h? nie? Ek meen, wat sal jy nou eintlik meer weet as die ou wat dit verkoop, dit is waar ons moet hoor hoe goed of sleg die produk is, n?? Aangesien hulle dit op rekord het hoe goed of swak die onderskeie handelsmerke (en seker ook die modelle binne die onderskeie handelsmerke) vaar, hoekom moet ons nou smeek om dit uit hulle te kry?tafjak wrote: ... Nie gedink dat ek en jy enige iets weet van scopes af nie, maar 'n halwe ge-"s?de" ding is nou iets wat nie met my akkodeer nie ...
Kom aan, laat ons dan die waarheid hoor!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos Barnard
Dankie dat jy en jou span in my die vertroue gehad het om die Z6 2-12x50 4A-300 te toets. Moet s? dat die teleskoop my stoutste verwagtinge v?r oortref het. Die spesifikasies van die kruishaar is nommerpas vir my tipe jakkalsjag en sal nie weer daarsonder kan klaarkom nie en hier is paar foto's om my ervaring daarmee te staaf:
1. Kruishaar

2. Die Z6 op ou Slingervel

3. 2Stelle gedood op die 03/06 en die afstande het gewissel van 140- tot 215meter.

4. Stel gedood op die 04/06 en afstande was 240meter vir die reun (op die linkerkant van foto) en 478meter vir die teef. Hulle ouderdomme was onderskeidelik 5 en 6jaar+.

Ek het geen probleme met fokus en sigvermo? gehad(die afgelope 10dae en 19 jakkalse en katte is in die ooreenstemmende tyd gedood) nie en kon die teef maklik herken en sien(toestande was redelik goed) op die goeie afstand. Heinrich Funck se woorde "As jy nie kan sien nie, kan jy nie skiet nie" kom onwillekeurig by my op en het nuwe betekenis.
Ek sal my plig versuim om nie die Z6 ten sterkste aan te beveel nie.

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Oom Taf
Lees ek reg??? 478m????
Dit sit nie in enige man se broek nie. Baie geluk met daai skoot en ek glo die scope is puik.
Watse mount gebruik Oom om die lig op die scope te mount? Dit lyk nie soos die wat deel is van die Lightforce 170mm Riflemount nie...?

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Ponks
Ja, jy lees reg, maar die GPS se akkuraatheid was op 3meter toe ek meet en kon maklik 481meter ook gewees het.
Die scope is reg!
Mooiloop
..............sien hulle leer jou ook lees in die KaapLees ek reg??? 478m?
Die scope is reg!
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Ponks
Die spot mount is een wat ek by Tomcat gekoop het en is al so 20maande op die geweer, ook iets waarmee ek nie sonder kan klaarkom nie.

- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Middag Taffie
478 m kyk nou het ek als gehoor/gesien/gelees(ek gaan nie eens so ver op verlof nie).Mooi gegooi daar,se gou het die scope se strepies gehelp of het die ackley dit maklik gemaak.
Mooiloop
478 m kyk nou het ek als gehoor/gesien/gelees(ek gaan nie eens so ver op verlof nie).Mooi gegooi daar,se gou het die scope se strepies gehelp of het die ackley dit maklik gemaak.
Mooiloop
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Oom taf
Gebruik Oom die mount saam met die lightforce lig? Kan nou nog nie oor daai skoot kom nie... Weet nie of ek met die kruppel25o sover sal bykom nie.
Groetnis
Ponkie
Gebruik Oom die mount saam met die lightforce lig? Kan nou nog nie oor daai skoot kom nie... Weet nie of ek met die kruppel25o sover sal bykom nie.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
.... Maar sy hardloop vir jou lekker v?r voor sy val! .....tafjak wrote: .... en 478meter vir die teef ....
Nee geluk met daai hou, is dit jou persoonlike rekord?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Namib

Maar jy het ook mos van die strepe op jou Hitler? Toets hulle en gebruik dit, anders moet jy maar oorskakel na Z6!
Ponks
Ja, ou Tomma het dit reeds gemaak om saam met die Light Force ligte te gebruik. Dit is kwaliteit ou maat, kwaliteit s? ek jou.
Mooibly
............dit was die geheim en so dag of wat gelede sommer so in die laatmiddagstilte die strepe gaan toets. Dit werk soos 'n bom. My ou Nikon rangefinder gaan nou replacement soek. Die laaste wat ek haar gerange het was op 452 meter, en ek dink my range finder pak op hier teen 475meter(Nikon 550). Ek het oorgenoeg tyd gehad(sy is 20min na die reun geskiet en al2 was saam by die staanplek), maar sy het spore gemaak toe die ou groet. Gelukkig het sy net buite 22-250 range gebly, maar ongelukkig binne 243 range met sy Vmaxe.Namib wrote:
478 m kyk nou het ek als gehoor/gesien/gelees(ek gaan nie eens so ver op verlof nie).Mooi gegooi daar,se gou het die scope se strepies gehelp of het die ackley dit maklik gemaak.
Maar jy het ook mos van die strepe op jou Hitler? Toets hulle en gebruik dit, anders moet jy maar oorskakel na Z6!
Ponks
Ja, ou Tomma het dit reeds gemaak om saam met die Light Force ligte te gebruik. Dit is kwaliteit ou maat, kwaliteit s? ek jou.
Mooibly
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie
AS ek na daai koeel gaat kyk en die trajek bereken doupunt ingewerk vir gisteraand is dit 481 meter

Baie mooi skoot ou maat nog een vir die Europeers!
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis
Ja, hulle h?l nogal v?r, seker so 200 tot 300mm as jy hom met die groot SES bymekaar maak. Sy was lapdood op die blad(seker so halfduim hoog). Die beste vorige gemete afstand(berekende skoot) was 356(ook met GPS en dink die akkuraatheid was rondom 10m, Garmin 12). Willeskote en "Hoop-en-bidskote" word nie gemeet nie.

Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie
Mooi geskiet,geniet daai scope.
Jaco
Mooi geskiet,geniet daai scope.
Jaco
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie
Dooieblouwillebliksssssssnater!!!!!!!! Miskien moet ek ook 'n Z6 koop. Sal Maandag by my grootbase loop rapporteer hoe jy die jakkalse roei met die Swarovski. Mooi man! Dankie vir die puik terugvoer. Nou moet ons net die ander manne ook swaai dat hulle die LIG kan sien.
Groetnis
Dooieblouwillebliksssssssnater!!!!!!!! Miskien moet ek ook 'n Z6 koop. Sal Maandag by my grootbase loop rapporteer hoe jy die jakkalse roei met die Swarovski. Mooi man! Dankie vir die puik terugvoer. Nou moet ons net die ander manne ook swaai dat hulle die LIG kan sien.
Groetnis
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
tafjak wrote: ... hulle h?l nogal v?r ...
So, Taffie, die Swarofski is in sy eerste week so 125m beter as wat die Zeiss in 7 ?f wat jaar kon regkry ... sou hom beslis ook nie afgehaal het nie.
Voorspoed
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.