Maak jou eie mes
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
[4.jpg]
[5.jpg]
[6.jpg]
[5.jpg]
[6.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Nog enetjie.
N japanese Tanto met n mooi burl handvatsel
En n koper hand guard.
Hierdie is my eerste mes met n guard, was bietjie lus om te eksperimenteer.
[t1.jpg]
[t2.jpg]
[t3.jpg]

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Utility Hunter in 5160 staal met Tamboti handvatsel wat ek vir n forum lid gemaak het. Ek maak nog so paar van die oukies vir bestellings. Mes het n vol distal taper met "differential" hitte behandeling.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi mes!!, hoelank is die mes?Dries101 wrote:Utility Hunter in 5160 staal met Tamboti handvatsel wat ek vir n forum lid gemaak het. Ek maak nog so paar van die oukies vir bestellings. Mes het n vol distal taper met "differential" hitte behandeling.
And as thy days, so shall thy strength be
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Jy kon maar my naam genoem het!
Want daai mes is MYNE!!!
Want daai mes is MYNE!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Maak jou eie mes
Deon dus lekker as die mes kom soos jy dit bestel het en soos jy dit wou he, baie geluk. Ek het 'n stel afgetrap met 'n mesmaker op 'n ander forum. Ons het heen en weer gepraat en besluit hoe dit moet wees. Betaal toe die R2500.00 oor (4 jaar terug), die mes kom by my aan met 'n lem wat duidelik ge-warp was. Stuur dit terug kom die mes terug met bolsters watse pins duidelik sigbaar is en nie behoorlik afgewerk is nie. Ek los dit toe. Het dit die ander dag weer gebruik in die kombuis, die maker se naam is ook nou al amper nie te sien nie, die etching het nou ook gegroet. Het by hom bestel want al jy messe was te sien op die forum en het baie goed gelyk, mense het ook net lof gepraat van sy vaardighede, maar myne is uiters swakDWB wrote:Jy kon maar my naam genoem het!
Want daai mes is MYNE!!!
And as thy days, so shall thy strength be
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
DWB wrote:Jy kon maar my naam genoem het!
Want daai mes is MYNE!!!
Wou jou nie in publiek vloek oor jou handvatsel keuse nie...
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Mooi handvatsel daai Dries
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Die 'Curly' verskynsel van die hef, maak dit nogal mooi. Wys die lem so ietsie van 'n 'hamon' met die 'differential' hittebehandeling?Dries101 wrote:Utility Hunter in 5160 staal met Tamboti handvatsel wat ek vir n forum lid gemaak het. Ek maak nog so paar van die oukies vir bestellings. Mes het n vol distal taper met "differential" hitte behandeling.
Geluk met 'n pragtige mes Deon.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Hi Johan
Jy kan op die foto bietjie beweging in die staal sien. 5160 maak nie n tradisionele Hamon nie. Die is n diep verhardende komplekse staal. So wanneer n mens n edge quench doen kry jy n lyn maar nie daai interassante lyne soos op die eenvoudige koolstof stale nie. Dit is ook baie mooilik om daai lyn te beheer.
Die 1050-1070 staal assok W2 staal is weer baie bekend vir die mooi hamon wat n mens kan kry.
Die mens noem die feathering in Tamboti- dit lyk maar vir my soos die fiddleback wat n mens op goeie okkerneut hout kry. Dit lyk wel mooi maar is aaklig om mee te werk. Tamboti is redelik giftig en is moeilik op die oe , longe en maag en mens moet maar voorsorg tref teen dit.
In die foto is hy nou reg vir aflewering saam met sy skede wat ek behandel het deur dit n warm olie/wax dip te gee.
Jy kan op die foto bietjie beweging in die staal sien. 5160 maak nie n tradisionele Hamon nie. Die is n diep verhardende komplekse staal. So wanneer n mens n edge quench doen kry jy n lyn maar nie daai interassante lyne soos op die eenvoudige koolstof stale nie. Dit is ook baie mooilik om daai lyn te beheer.
Die 1050-1070 staal assok W2 staal is weer baie bekend vir die mooi hamon wat n mens kan kry.
Die mens noem die feathering in Tamboti- dit lyk maar vir my soos die fiddleback wat n mens op goeie okkerneut hout kry. Dit lyk wel mooi maar is aaklig om mee te werk. Tamboti is redelik giftig en is moeilik op die oe , longe en maag en mens moet maar voorsorg tref teen dit.
In die foto is hy nou reg vir aflewering saam met sy skede wat ek behandel het deur dit n warm olie/wax dip te gee.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi, daai lem is goed ontwerp vir die werk wat hy gaan doen!Dries101 wrote:Hi Johan
Jy kan op die foto bietjie beweging in die staal sien. 5160 maak nie n tradisionele Hamon nie. Die is n diep verhardende komplekse staal. So wanneer n mens n edge quench doen kry jy n lyn maar nie daai interassante lyne soos op die eenvoudige koolstof stale nie. Dit is ook baie mooilik om daai lyn te beheer.
Die 1050-1070 staal assok W2 staal is weer baie bekend vir die mooi hamon wat n mens kan kry.
Die mens noem die feathering in Tamboti- dit lyk maar vir my soos die fiddleback wat n mens op goeie okkerneut hout kry. Dit lyk wel mooi maar is aaklig om mee te werk. Tamboti is redelik giftig en is moeilik op die oe , longe en maag en mens moet maar voorsorg tref teen dit.
In die foto is hy nou reg vir aflewering saam met sy skede wat ek behandel het deur dit n warm olie/wax dip te gee.
And as thy days, so shall thy strength be
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Swede wrote:Baie mooi, daai lem is goed ontwerp vir die werk wat hy gaan doen!Dries101 wrote:Hi Johan
Jy kan op die foto bietjie beweging in die staal sien. 5160 maak nie n tradisionele Hamon nie. Die is n diep verhardende komplekse staal. So wanneer n mens n edge quench doen kry jy n lyn maar nie daai interassante lyne soos op die eenvoudige koolstof stale nie. Dit is ook baie mooilik om daai lyn te beheer.
Die 1050-1070 staal assok W2 staal is weer baie bekend vir die mooi hamon wat n mens kan kry.
Die mens noem die feathering in Tamboti- dit lyk maar vir my soos die fiddleback wat n mens op goeie okkerneut hout kry. Dit lyk wel mooi maar is aaklig om mee te werk. Tamboti is redelik giftig en is moeilik op die oe , longe en maag en mens moet maar voorsorg tref teen dit.
In die foto is hy nou reg vir aflewering saam met sy skede wat ek behandel het deur dit n warm olie/wax dip te gee.
Baie Dankie- die ontwerp en lem geometry is goed op die ontwerp. Hier is n video wat ek geneem het van n edge retention toets wat ek gedoen het.
https://www.youtube.com/watch?v=YL8qvKqPiM8
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Lekker lag ek oor die hare op jou hand Dries.
Ek het omtrent nie meer hare op my lyf oor om te toets of my messe skerp is nie.
Daar is wel n paar plekke maar daar sal ek nie venture met n skerp mes nie
Ek het omtrent nie meer hare op my lyf oor om te toets of my messe skerp is nie.
Daar is wel n paar plekke maar daar sal ek nie venture met n skerp mes nie
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Ja mens moet einlik die lem op jou naels toets maar dit lyk nou nie so cool op n video nie....(-,ZKK wrote:Lekker lag ek oor die hare op jou hand Dries.
Ek het omtrent nie meer hare op my lyf oor om te toets of my messe skerp is nie.
Daar is wel n paar plekke maar daar sal ek nie venture met n skerp mes nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Maak jou eie mes
My 3de mes wat ek self maak - 12C27N Sandvik jagmes blank met 'n 304 stainless vol lengte bolster op die rug, 316 stainless pinning en seekoei tand inleg op die handvatsel met baie foute, maar ek leer nog en is nou so 3-4 maande besig met die mesmaak ding.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie nice, lyk glad nie sleg nie.
Waar kry mens seekoei tand?
Waar kry mens seekoei tand?
-
Tat
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Jul 21, 2013 6:49 pm
Re: Maak jou eie mes
ZKK wrote:Baie nice, lyk glad nie sleg nie.
Waar kry mens seekoei tand?
In n seekoei se mond
Groete, Tat
Cz550 7x57
Beretta Silver Pigeon 1 12 Gauge
Boito 410
Sabati 20Gauge
CBC .22
Star .22
En n paar glocks
Cz550 7x57
Beretta Silver Pigeon 1 12 Gauge
Boito 410
Sabati 20Gauge
CBC .22
Star .22
En n paar glocks
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Goeies, ek het in daai een in geloop
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Minora blade se kind!!Tat wrote:ZKK wrote:Baie nice, lyk glad nie sleg nie.
Waar kry mens seekoei tand?
In n seekoei se mond
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Lyk baie nice, goeie werk
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Vandag die 2 voltooi. N690 met 303 vlekvrye bolsters en Swart Ivoor handvatsels
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Wow Dries, dit lyk uitstekend! Die twee messe het vir my al die elemente van wat ek in 'n "Bird & Trout" tipe mes wil sien. Wat is die dimensies van die messe?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Johan. Sy look and feel is nogal in daai lyn. Maar bird en trouts is so bietjie fyner as die oukie- ek het 3.5mm staal gebruik- 20cm lank en die lem is so 3cm op sy breedste.Johan Nel wrote:Wow Dries, dit lyk uitstekend! Die twee messe het vir my al die elemente van wat ek in 'n "Bird & Trout" tipe mes wil sien. Wat is die dimensies van die messe?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Watse hout is daai Dries?
(En ek hoop nou nie iemand se vir my dis n swart hout nie)
(En ek hoop nou nie iemand se vir my dis n swart hout nie)